Perfekte vlakte/bergjag roer?
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Perfekte vlakte/bergjag roer?
Winchester Coyote Light in 270wsm of 300wsm. Spesifiek vir die doel deur Winchester ontwerp. Leupold LRP en eldx van jou keuse.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Perfekte vlakte/bergjag roer?
Nogal baie boere in die Oos Kaap en Vrystaat het 'n 270. Wonder hoekom?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Perfekte vlakte/bergjag roer?
2780fps op 'n node met 'n 22" loop.
Ek gaan probeer om my .260AI se ballistiek te ewenaar om sodoende my 2 roere na aan dieselfde DOPE te kan gee.
Die .260 se 143gr ELDX en die 7-08 se 162gr ELDX het dieselfde G7 BC so dit kan dalk net werk.
Goed, beter, 6millimeter!
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Perfekte vlakte/bergjag roer?
Enige 6mm met 1-8twist loop!
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Perfekte vlakte/bergjag roer?
Maar nou dat ek daaraan dink n 7x57Ai sal ook mooi loop!
-
obasch
- Hero Member

- Posts: 722
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
Re: Perfekte vlakte/bergjag roer?
Op 'n Elandbul op 450m?
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Perfekte vlakte/bergjag roer?
Ek is nou nie 'n boffin nie, maar ek dink ek het al redelik in die suide van Namibie in die berge Kudu's gestap en jag op verder afstande as meeste ouens. En dan soos baie manne in die Oos-Kaap en vanjaar Natal. Die areas het verskillende aspekte wat kaliber en geweer "setup" beinvloed. In Namibië en die Karoo as jy dalk Bergskape wil skiet gaan die skote nie altyd mal vêr wees nie, maar die diere is vreeslik "skittish" en jy het nie baie tyd om groot verstellings op 'n scope te maak nie. Die diet grotes is ook Kudu en Gemsbok, Bergskape en selfs Elande.Mellies wrote: Sun Dec 08, 2019 10:44 am Ek het 7mm 140-160gr @ >3000voete in my kop.
280AI of 7RM.
Z5 3.5-18x44 met kruis van jou keuse.
Met n vleisie...
My opinie 'n 7mm RM, of 708 Ai /7x57 AI met 24" loop en 162gr SST 'n baie maklike kaliber om vinnige verder skote te neem. Teleskoop is natuurik jou budget se besluit, ek het lank met my Nikon Monarch lekker gejag en mislukte jagte was my skuld nie die scope nie.
Ligte bipod wat hoog kan uitstoot veral as jy berg op moet skiet help baie, en dan 'n lekker dra belt.
Ek is persoonlik bang vir kleiner kalibers wat jou nie kan "help" as jy 'n foutjie gemaak het nie. Jy is daar op voet en nou moet jy tevoet oor berg en dal agter 'n kwesbok aan in areas waar daar geen selfoon opvangs is om "die Boer" te bel nie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Perfekte vlakte/bergjag roer?
Tau, ek sien deesdae bou DDR baie van daai Berg/vlakte roere in n 28Nosler met semi bull barrel en smart carbon kolwe.tau wrote: Mon Dec 09, 2019 8:07 amEk is nou nie 'n boffin nie, maar ek dink ek het al redelik in die suide van Namibie in die berge Kudu's gestap en jag op verder afstande as meeste ouens. En dan soos baie manne in die Oos-Kaap en vanjaar Natal. Die areas het verskillende aspekte wat kaliber en geweer "setup" beinvloed. In Namibië en die Karoo as jy dalk Bergskape wil skiet gaan die skote nie altyd mal vêr wees nie, maar die diere is vreeslik "skittish" en jy het nie baie tyd om groot verstellings op 'n scope te maak nie. Die diet grotes is ook Kudu en Gemsbok, Bergskape en selfs Elande.Mellies wrote: Sun Dec 08, 2019 10:44 am Ek het 7mm 140-160gr @ >3000voete in my kop.
280AI of 7RM.
Z5 3.5-18x44 met kruis van jou keuse.
Met n vleisie...
My opinie 'n 7mm RM, of 708 Ai /7x57 AI met 24" loop en 162gr SST 'n baie maklike kaliber om vinnige verder skote te neem. Teleskoop is natuurik jou budget se besluit, ek het lank met my Nikon Monarch lekker gejag en mislukte jagte was my skuld nie die scope nie.
Ligte bipod wat hoog kan uitstoot veral as jy berg op moet skiet help baie, en dan 'n lekker dra belt.
Ek is persoonlik bang vir kleiner kalibers wat jou nie kan "help" as jy 'n foutjie gemaak het nie. Jy is daar op voet en nou moet jy tevoet oor berg en dal agter 'n kwesbok aan in areas waar daar geen selfoon opvangs is om "die Boer" te bel nie.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Perfekte vlakte/bergjag roer?
More Mellies en MatersMellies wrote: Sun Dec 08, 2019 9:39 am Manne,
Wat sou julle sê is die perfekte kaliber/punt/spoed vir n vlakte/bergjagroer? Vêr skote in die wind tot 450m op alles tot elandbulle.
Hou in gedagte die roer moet heeldag gedra word. Balans is belangrik so n silencer is uit.
Rakgeweer, recoil, looplewe en beskikbaarheid van komponente moet in ag geneem word. Rakgeweer wat jy Ackley is ook reg.
Rond jou combo af met glase van jou keuse vir hierdie toepassing.
Met n vleisie...
As ek na hierdie vereistes kyk sal ek ook gaan vir iets soos n 7mm Rem Mag in 24 duim loop. n 160 of 162gr koeel sal baie mooi werk en met die nuwe poeiers sal jy baie mooi op n node wees van so net oor die 3000ft/sek. Recoil met die regte skopkussing en n kwikstaaf is nog heel aanvaarbaar en die geweer sal nie jou rug breek met die gedraery nie. Die dag as jy op n bakkie klim of voorsit, draai jy net jou silencer op. n MB is natuurlik n opsie as jy alleen jag.
n Mens kan ook na die nuwer 7mm SAUM kyk vir hierdie doel.Natuurlik kan n mens rondtes soos die 280 Ackley en 7x57 Ackley en selfs die 7-08 Ackley ook oorweeg. Hulle balistiese vermoe neem natuurlik net af soos die rondtes se kapasiteit afneem. n Mens het soms eenvoudig nie tyd vir range met die tipe van jagte nie. Tua som dit baie mooi op en praat natuurlik uit ondervinding wat ten duurste opgedoen is.
n Perfekte teleskoop vir die kombinasie sal ek glo sal iets wees soos die VX6 3-18x44 met n Varmint Hunter kruishaar of iets soortgelyk van ander make. Ek het basies hierdie setup in beide 7mm RM en 300 WM en beide werk baie mooi, maar die 7mm tiek die meeste boksies.
Groetnis
Wouter
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Perfekte vlakte/bergjag roer?
Die 7mm verstaan ek, maar hoekom 'n teiken koeël?
7x64 sal ook natuurlik werk en maklik herlaai + komponente.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Perfekte vlakte/bergjag roer?
[/quote]
7x64 sal ook natuurlik werk en maklik herlaai + komponente.
[/quote]
Na n wye draai is ons terug by 270
270 en 7x64 is twins
7x64 sal ook natuurlik werk en maklik herlaai + komponente.
[/quote]
Na n wye draai is ons terug by 270
270 en 7x64 is twins
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Perfekte vlakte/bergjag roer?
John ek het vir jou die antwoord, maar n klomp mense gaan nie daarvan hou nie.
Groetnis
Wout
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Perfekte vlakte/bergjag roer?
Ons twee stem mos saam oor ons verskil oor mono's in kleiner kalibers gebruik, so ek vra maar net.Wouter Roets wrote: Mon Dec 09, 2019 10:34 amJohn ek het vir jou die antwoord, maar n klomp mense gaan nie daarvan hou nie.
Groetnis
Wout
Vir baie jare het mense my met sulke groot oge aangekyk omdat ek net met 7mmRM en 150gr Ballistic tips alles vanaf Springbok tot Eland geskiet het. DIt het vir my gewerk en ek het met die een roer baie meer en aanhoudend gejag as met al my nuwe gunne en fancy goed.
EK skiet nou ELD-x in my 6.5 Needmoor en 7mm RM met goeie sukses.
Daar is baie Namibiese boere wat die .270 Win kommentaar hier gaan lees en net hulle koppe sal laat sak. EK dink nie daar is nog 'n kaliber wat soveel Groter as Springbok wild in Namibie geskiet het as 'n .270 nie
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Perfekte vlakte/bergjag roer?
Whokaaaai so bietjie......ek dink hier is moerse vout op die forum en hy is nou heel in sy m@#r, iemand het ons gehijack ....... hier is nou manne wat nou stem vir 'n 270 ........ek dink ek't 'n acid flashback
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Perfekte vlakte/bergjag roer?
Duidelik is hier n hele paar manne wat sukkel met die betekenis van perfekte...
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Perfekte vlakte/bergjag roer?
.270 sal die taak mooi verrig. Elke dag leer sommiges meer, of dit nou moeilik vir hulle is om dit te absorbeer of nie!!
Skootplasing en korrekte ammunisie is natuurlik 'n vereiste, soos altyd. Gaan vra maar vir Dawid wat vir Goliat neergesit het.
Skootplasing en korrekte ammunisie is natuurlik 'n vereiste, soos altyd. Gaan vra maar vir Dawid wat vir Goliat neergesit het.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Perfekte vlakte/bergjag roer?
Leeu die ELD M is alles behalwe net n teiken koeël. Ek jag met 147 ELD M’s op lang afstand, so ook baie van die ander manne in ons skiet groep.tau wrote:Die 7mm verstaan ek, maar hoekom 'n teiken koeël?
7x64 sal ook natuurlik werk en maklik herlaai + komponente.
Nico Harris het ook met 178 ELD M’s in sy .300 WSM gejag met groot sukses.
Dit wil vir my voorkom of hy beter presteer as die ELD X...
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Perfekte vlakte/bergjag roer?
Smitstertjies wrote: Sun Dec 08, 2019 7:26 pm Steyr Mannlicher maak n lekker ligte stap geweer in 300wsm...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Met so bq charoecoat
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Perfekte vlakte/bergjag roer?
Jan,jankraay wrote: Mon Dec 09, 2019 11:20 amLeeu die ELD M is alles behalwe net n teiken koeël. Ek jag met 147 ELD M’s op lang afstand, so ook baie van die ander manne in ons skiet groep.tau wrote:Die 7mm verstaan ek, maar hoekom 'n teiken koeël?
7x64 sal ook natuurlik werk en maklik herlaai + komponente.
Nico Harris het ook met 178 ELD M’s in sy .300 WSM gejag met groot sukses.
Dit wil vir my voorkom of hy beter presteer as die ELD X...
Sent from my iPhone using Tapatalk
As jy praat van presteer, bedoel jy vinniger `n bok neersit of gewigretensie?
Ek vra uit onkunde. Baie interessante waarneming hierdie.
Dankie.
Met `n vleisie...
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Perfekte vlakte/bergjag roer?
Daar is bitter min verskil tussen die ELD m en die x, Hornady het n bq van dukker basis met so amper n interlock groef of die x. Wat gebeur met daai groef of verdukking is sodra die koel momentum in sy tyken verloor val die lood basies uit want die koel het nou ontplooi tot by die groef en daar is niks meer wat hom vas hou nie, snaaks genoeg gebeur dit baie op nader afstande waar die impak spoed hoor is en dit is seker maar omdat die koel baie vinniger reageer dan. Die M met sy "tyken" koel profiel doen dit oor die algemeen nie en hulle hou eintlik beter aan mekaar vas, hier van 400m af dink ek amper nie daar is tans n beter koel vir jag as n ELD M nie.
Daai 147gr ELD M trek nog deur n baie groot SWB op 900y en los n mooi R5 gat wa hy uit gaan. Op naby afstande werk hulle ook verbasend goed
Daai 147gr ELD M trek nog deur n baie groot SWB op 900y en los n mooi R5 gat wa hy uit gaan. Op naby afstande werk hulle ook verbasend goed
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Perfekte vlakte/bergjag roer?
Jy skiet Springbokkies en Blesbokke, die mense praat hier van Gemsbokke en Kudu's. Weet jy Janjankraay wrote: Mon Dec 09, 2019 11:20 amLeeu die ELD M is alles behalwe net n teiken koeël. Ek jag met 147 ELD M’s op lang afstand, so ook baie van die ander manne in ons skiet groep.tau wrote:Die 7mm verstaan ek, maar hoekom 'n teiken koeël?
7x64 sal ook natuurlik werk en maklik herlaai + komponente.
Nico Harris het ook met 178 ELD M’s in sy .300 WSM gejag met groot sukses.
Dit wil vir my voorkom of hy beter presteer as die ELD X...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Perfekte vlakte/bergjag roer?
moet net nie 'n springbok stamp met 'n 178gr ELD-M nader as 300m nie. Done that got the t-shirt. Ek moet nog 'n groot bok met die ELD-M's skiet. Hopelik volgende jaar.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Perfekte vlakte/bergjag roer?
Die 7x64 het ek gediskwalifiseer weens beskikbaarheid in die algmene fabrikate en ook die ander 7mm's in die klas. Dit geld ook vir ammunisie in die winkel.
Die 30 kaliber en veral die magnums is dalk die ideale koeël en spoed, maar gewig van die ammunisie en swaarder gewere begin ook 'n rol speel.
En toe met die gespelery op QL spring die 270 uit die kas. "ticks many boxes".
Die 30 kaliber en veral die magnums is dalk die ideale koeël en spoed, maar gewig van die ammunisie en swaarder gewere begin ook 'n rol speel.
En toe met die gespelery op QL spring die 270 uit die kas. "ticks many boxes".
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
