Perfekte vlakte/bergjag roer?
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Perfekte vlakte/bergjag roer?
Manne,
Wat sou julle sê is die perfekte kaliber/punt/spoed vir n vlakte/bergjagroer? Vêr skote in die wind tot 450m op alles tot elandbulle.
Hou in gedagte die roer moet heeldag gedra word. Balans is belangrik so n silencer is uit.
Rakgeweer, recoil, looplewe en beskikbaarheid van komponente moet in ag geneem word. Rakgeweer wat jy Ackley is ook reg.
Rond jou combo af met glase van jou keuse vir hierdie toepassing.
Met n vleisie...

- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Perfekte vlakte/bergjag roer?
Ek het n kaliber verander gedoen op my 22-250 na 6.5-284 toe vir die rede. Punte gaan 147 ELD M’s wees en behoort so 2850vps te kry. Die geweer kry n 27” 1:8 twist loop.
Hy sou die Kahles 312 op hom gekry het maar die scope het ander werk gekry so nou moet ek maar weer dink.
Die kolf is n sintetiese kolf wat 2 verstelbare dele het en die bipod gaan n Tier One Tactical wees.
Meeste van die komponente is reeds aanmekaar maar soos julle sien kort hy nog n kyker
.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk

. Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Perfekte vlakte/bergjag roer?
270Win 24 duim loop en 130 TTSX koeëls.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Perfekte vlakte/bergjag roer?
Oopvisier oom?
Met n vleisie...
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Perfekte vlakte/bergjag roer?
Stem Tikka hunter of lite in 270 met 'n z3 of z5 bt van jou smaak. Lig akkuraat en veelsydig
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Perfekte vlakte/bergjag roer?
Ek hoop die is n grap...tripodmvr wrote:270Win 24 duim loop en 130 TTSX koeëls.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Perfekte vlakte/bergjag roer?
Ons lewe tans in die grootste "boom" in die geskiedenis van nuwe kalibers en komponente, daar is so baie om van te kies jyt regtig nie nodig om n 270 te koop nie.
Van die rak af sou een van daai 260 Tikka tacs met die 20" lope koop wat nou op special was, as jy wil bou is jou opsies oneindig.
143gr Hornady eld en jys off to the races
Van die rak af sou een van daai 260 Tikka tacs met die 20" lope koop wat nou op special was, as jy wil bou is jou opsies oneindig.
143gr Hornady eld en jys off to the races
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Perfekte vlakte/bergjag roer?
Ek het 7mm 140-160gr @ >3000voete in my kop.
280AI of 7RM.
Z5 3.5-18x44 met kruis van jou keuse.
Met n vleisie...
280AI of 7RM.
Z5 3.5-18x44 met kruis van jou keuse.
Met n vleisie...
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Perfekte vlakte/bergjag roer?
Onthou net as jy AI gaan laat jy nie vashak met uit die mag uit voer nie. Jag geweer moet maklik voer(ek se nie alle AI’s sukkel nie).
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Perfekte vlakte/bergjag roer?
Oom Tripod en Supacow is reg....270 is die mees veelsydigste kaliber wat hulle nog kon uitdink.....naas 338 natuurlik. Die enigste ander ding wat naaby kom is dalk die 7x64. Hoekom wil n ou dan nou peuter met perfeksie.....behalwe as jy n breinsel kan deel deur 6.5 dan kry jy darem 35% van sy werkverrigting 
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Perfekte vlakte/bergjag roer?
Ek is besig met beplanning op dieselfde projek.
Ek beoog 'n 7lb (hopelik so lig sonder scope) geweer.
7-08Ackley
Rem700 aksie
Triggertech sneller
Proof Research carbon fibre loop
B&C Light Tactical kolf
March 2.5-25×42 scope.
Sent from my SM-N975F using Tapatalk

Goed, beter, 6millimeter!
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Perfekte vlakte/bergjag roer?
Jyt nou jou blaaie oopgemaak...jdpretorius wrote: Sun Dec 08, 2019 10:50 am Oom Tripod en Supacow is reg....270 is die mees veelsydigste kaliber wat hulle nog kon uitdink.....naas 338 natuurlik. Die enigste ander ding wat naaby kom is dalk die 7x64. Hoekom wil n ou dan nou peuter met perfeksie.....behalwe as jy n breinsel kan deel deur 6.5 dan kry jy darem 35% van sy werkverrigting
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Met n vleisie...
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Perfekte vlakte/bergjag roer?
Dieët?Geno wrote: Sun Dec 08, 2019 11:18 am Ek is besig met beplanning op dieselfde projek.
Ek beoog 'n 7lb (hopelik so lig sonder scope) geweer.
7-08Ackley
Rem700 aksie
Triggertech sneller
Proof Research carbon fibre loop
B&C Light Tactical kolf
March 2.5-25×42 scope.
Sent from my SM-N975F using Tapatalk
Met n vleisie...
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Perfekte vlakte/bergjag roer?
Kans is goed dat ek die 162gr ELDX gaan skiet.
Sent from my SM-N975F using Tapatalk
Sent from my SM-N975F using Tapatalk
Goed, beter, 6millimeter!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Perfekte vlakte/bergjag roer?
Jaggeweer. Let op in die klas !!!!
Lig en hanteerbaar. Daardie 130 Barnes galop teen 3115vps op node met Norma URP.
Bewese rekord as dit by doodmaak kom.
Julle kaliber boom het maar min tevore gebring wat baie beter vaar met aanvaarbare terugslag. Die vervaardigers van die nuwe kalibers is die enigstes wat oppad bank toe glimlag.
Dink mooi oor die praktiese toepassing. Al die tactical kolwe en goepertjies wat aangeplak word het 'n hewige gewigs nadeel.
Die 270 is 'n baie goeie wegspringplek vir standaard kalibers. Koste van ammunisie en komponente is nou wel nie genoem nie, maar is tog relevant.
Lig en hanteerbaar. Daardie 130 Barnes galop teen 3115vps op node met Norma URP.
Bewese rekord as dit by doodmaak kom.
Julle kaliber boom het maar min tevore gebring wat baie beter vaar met aanvaarbare terugslag. Die vervaardigers van die nuwe kalibers is die enigstes wat oppad bank toe glimlag.
Dink mooi oor die praktiese toepassing. Al die tactical kolwe en goepertjies wat aangeplak word het 'n hewige gewigs nadeel.
Die 270 is 'n baie goeie wegspringplek vir standaard kalibers. Koste van ammunisie en komponente is nou wel nie genoem nie, maar is tog relevant.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Perfekte vlakte/bergjag roer?
Raai ek reg, @ 2800voete rond?Geno wrote: Sun Dec 08, 2019 11:24 am Kans is goed dat ek die 162gr ELDX gaan skiet.
Sent from my SM-N975F using Tapatalk
Met n vleisie...
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Perfekte vlakte/bergjag roer?
Howa in 300 wsm 165gr TTSX met 'n stewige maar ligte plastiek kolf wat stampe en stote kan vat.
Ja die recoil is dalk bitejie meer maar as jy op diere skiet vole jy dit nie en met die ligte roer gaan jy al die pad smile met die berg op en af en meer as genoeg slaankrag he vir enige berg dier en uit amper enige hoek die vitals te kan skiet.
Ja die recoil is dalk bitejie meer maar as jy op diere skiet vole jy dit nie en met die ligte roer gaan jy al die pad smile met die berg op en af en meer as genoeg slaankrag he vir enige berg dier en uit amper enige hoek die vitals te kan skiet.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Perfekte vlakte/bergjag roer?
.....boom vol uile....en as die bojane pla dan deel ons pampoene uitMellies wrote:Jyt nou jou blaaie oopgemaak...jdpretorius wrote: Sun Dec 08, 2019 10:50 am Oom Tripod en Supacow is reg....270 is die mees veelsydigste kaliber wat hulle nog kon uitdink.....naas 338 natuurlik. Die enigste ander ding wat naaby kom is dalk die 7x64. Hoekom wil n ou dan nou peuter met perfeksie.....behalwe as jy n breinsel kan deel deur 6.5 dan kry jy darem 35% van sy werkverrigting
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk![]()
Met n vleisie...

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Perfekte vlakte/bergjag roer?
Wat is die impak spoed van n 130gr ttsx op 450m as hy uit n 270 begin teen 3100fps?
Daai 7-08 wat Geno van praat klink amper soos die perfekte ding, ongelukkig kan ons almal nou nie proof lope kry nie.
Daai 7-08 wat Geno van praat klink amper soos die perfekte ding, ongelukkig kan ons almal nou nie proof lope kry nie.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Perfekte vlakte/bergjag roer?
Myne is dalk nie die beste nie maar ek besit hom.
300wm tikka t3 hunter
Hy het n Limbsaver recoil pad by gekry en recoil is nou heeltemaal hanteerbaar.
178gr eld-x.
Z5 met bt
Geno se 7-08 klink ook na n mooi plan.
6.5 is bietjie lig in die broek na my mening vir daai Eland bul. ( ja dit is al gedoen, en kan gedoen word, ek self het al, maar as daar ver gestap of geklim word en daar word vinnig geskiet sonder bipods/dooierus etc dan soek man bietjie meer energie op teiken)
300wm tikka t3 hunter
Hy het n Limbsaver recoil pad by gekry en recoil is nou heeltemaal hanteerbaar.
178gr eld-x.
Z5 met bt
Geno se 7-08 klink ook na n mooi plan.
6.5 is bietjie lig in die broek na my mening vir daai Eland bul. ( ja dit is al gedoen, en kan gedoen word, ek self het al, maar as daar ver gestap of geklim word en daar word vinnig geskiet sonder bipods/dooierus etc dan soek man bietjie meer energie op teiken)
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Perfekte vlakte/bergjag roer?
Bedoel jy lope gewrap met CF?Capt. Oblivious wrote: Sun Dec 08, 2019 3:09 pm Wat is die impak spoed van n 130gr ttsx op 450m as hy uit n 270 begin teen 3100fps?
Daai 7-08 wat Geno van praat klink amper soos die perfekte ding, ongelukkig kan ons almal nou nie proof lope kry nie.
Met n vleisie...
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Perfekte vlakte/bergjag roer?
Ek gebruik ook my 300WM vir bergjag met 180gr Accubonds. Alhoewel hy eintlik te swaar is vir hierdie toepassing met sy 27.5” loop.BeesBreet wrote: Sun Dec 08, 2019 3:21 pm Myne is dalk nie die beste nie maar ek besit hom.
300wm tikka t3 hunter
Hy het n Limbsaver recoil pad by gekry en recoil is nou heeltemaal hanteerbaar.
178gr eld-x.
Z5 met bt
Geno se 7-08 klink ook na n mooi plan.
6.5 is bietjie lig in die broek na my mening vir daai Eland bul. ( ja dit is al gedoen, en kan gedoen word, ek self het al, maar as daar ver gestap of geklim word en daar word vinnig geskiet sonder bipods/dooierus etc dan soek man bietjie meer energie op teiken)
Soos jy tereg noem is kleiner dalk nie die beste roep vir elandbulle nie. Dan gebruik ek n 270AI met 130gr Accubonds @ 3250voete.
Met n vleisie...
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Perfekte vlakte/bergjag roer?
Ek is maar weer bevooroordeeld maar 375H&H maar as mjy lig soek is daar min mo van te kies soos sako, dink iets soos 'n 338WM kan ook baie mooi werk vir die doel, maar as jy sensetief is vir terugskop sou ek se 260 of 308 hou dit eenvoudig en leer net trajek ken.
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Perfekte vlakte/bergjag roer?
Ek skiet dieselfde as Erhard. Het 'n aftermarket turret gekoop vir die Z5. Hys gezero op 100m. Turret laat my toe om 200m, 250m, 300m, 350m en 400m te merk so ek stel lekker maklik. Daai 178gr ELDX teen 2910fps sit meeste goed net daar neer.BeesBreet wrote: Sun Dec 08, 2019 3:21 pm Myne is dalk nie die beste nie maar ek besit hom.
300wm tikka t3 hunter
Hy het n Limbsaver recoil pad by gekry en recoil is nou heeltemaal hanteerbaar.
178gr eld-x.
Z5 met bt
Geno se 7-08 klink ook na n mooi plan.
6.5 is bietjie lig in die broek na my mening vir daai Eland bul. ( ja dit is al gedoen, en kan gedoen word, ek self het al, maar as daar ver gestap of geklim word en daar word vinnig geskiet sonder bipods/dooierus etc dan soek man bietjie meer energie op teiken)
Die limbsaver is seker die beste ding wat jy op so ligte roer kan sit. As ek jag, pla recoil my nie. Ek dra en skiet daai roer heel dag
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Perfekte vlakte/bergjag roer?
Steyr Mannlicher maak n lekker ligte stap geweer in 300wsm...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br