My 338 se slagpen ‘veer’ is te pap en ek moet plan maak. Daar word van belleville washers of te wel ‘disc springs’ gebruik gemaak.
Waar kry mens bogenoemde?
Francois Vogel
Belleville washers.
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Belleville washers.
Francois Vogel
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Belleville washers.
Die slot is nie dalk vol olie wat die slagpen vertraag nie? Vere word ontwerp om sterker te wees en dus kompenseer dit vir verswakking in sterkte. Daar is sekerlik winkels in die Kaap wat vere smous. Sien Saayman's is in Belville.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Belleville washers.
Tripod ek dink daaraan om die washers te vervang met ‘n ‘helical’ veer wat ek seker is Saaymans kan maak. Alternatief is om weer belleville in te sit, maar teen R19 elk en 92 springs...miskien net so paar ekstra eers probeer.tripodmvr wrote:Die slot is nie dalk vol olie wat die slagpen vertraag nie? Vere word ontwerp om sterker te wees en dus kompenseer dit vir verswakking in sterkte. Daar is sekerlik winkels in die Kaap wat vere smous. Sien Saayman's is in Belville.
Francois Vogel
Francois Vogel
-
Rainier 260
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Sun Aug 19, 2018 11:13 pm
Re: Belleville washers.
kan ook springman probeer.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3613
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Belleville washers.
Wat laat jou dink die veer is pap? Wat is die simtome?
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Maroelas
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm
Re: Belleville washers.
Jyt nie dalk jou slot oopgemaak op 'n stadium nie? Ek het die spacer wat my Sako 85 se slagpen bietjie compress verloor (het nie geweet daar is so 'n ding in nie). Daar was nie dalk so 'n spacer wat jy verloor het nie?
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Belleville washers.
Francois, waste aksie het jy wat Belleville washers gebruik? CG INCH of RPA?
Kan die aksie vervaardiger nie help? Het jy al met Piet Welgemoed gepraat?
My RPA2000 gebruik hulle, ek skiet die aksie nou al 20 jaar, nog nooit enige "pap veer" issues gehad.
Kan die aksie vervaardiger nie help? Het jy al met Piet Welgemoed gepraat?
My RPA2000 gebruik hulle, ek skiet die aksie nou al 20 jaar, nog nooit enige "pap veer" issues gehad.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Belleville washers.
Glo dit sal X max wees.swc-tr wrote:Francois, waste aksie het jy wat Belleville washers gebruik? CG INCH of RPA?
Kan die aksie vervaardiger nie help? Het jy al met Piet Welgemoed gepraat?
My RPA2000 gebruik hulle, ek skiet die aksie nou al 20 jaar, nog nooit enige "pap veer" issues gehad.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Belleville washers.
Dit is 'n Mojet, sy 308 is Xmax
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Belleville washers.
Arnold is reg, dit is my Mojet geweer.
Die slagpen slaan so elke agste dop ‘n gat in die primer. Ek het die slagpen reeds korter gestel en van die washers uitgehaal met voorspelbare nagevolge: softstrike.
Ek het met André Mojet gepraat en die slot is reeds oppad na hom toe. Met die gaatjie wat die slapen in die dop slaan vorm ‘n snyvlam wat besig is om die ongeveer 1.4mm van die slagpen wat uitsteek weg te vreet.