Scope vir 270

2.1
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 76
Joined: Tue Jul 05, 2011 12:49 pm

Scope vir 270

Post by 2.1 »

Goeie naand
Ek wil vir my 'n Tikka 270 koop sodra my papiere reg is, maar kan nog nie op 'n teleskoop besluit nie. Enige hulp sal waardeer word. Fabrikaat, vergroting, deersnee van voorkant, recticle, ens. Indien moontlik sit 'n paar redes by vir die keuse.
Dankie
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Scope vir 270

Post by Monrique (SJ) »

4.5-14x42 Burris FFII, hy sal sommer mooi loop.


Groetnis
2.1
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 76
Joined: Tue Jul 05, 2011 12:49 pm

Re: Scope vir 270

Post by 2.1 »

SJ wrote: 4.5-14x42 Burris FFII, hy sal sommer mooi loop.


Groetnis
Like die vergroting, ken nie regtig Burris nie. Sal biekie na hulle kyk.
Agentkoos
Full Member
Full Member
Posts: 149
Joined: Sun Jun 13, 2010 5:59 pm

Re: Scope vir 270

Post by Agentkoos »

Hang alles af van  waarvoor jy meestal die geweer gaan gebruik, bv. as jy meestal in bebosde veld jag is in scope met in klein vergroting beslis beter, want dan het jy n groot 'field of view' nodig. Laat weet die aanwending en ek is seker die manne sal jou beter raad kan gee
Groete
2.1
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 76
Joined: Tue Jul 05, 2011 12:49 pm

Re: Scope vir 270

Post by 2.1 »

Agentkoos wrote: Hang alles af van  waarvoor jy meestal die geweer gaan gebruik, bv. as jy meestal in bebosde veld jag is in scope met in klein vergroting beslis beter, want dan het jy n groot 'field of view' nodig. Laat weet die aanwending en ek is seker die manne sal jou beter raad kan gee
Groete
Springbok op 200-300m
vlakvark of koedoe 100m
ens.

iets goed vir langafstand maar nou en dan dalk kort afstand as die geleentheid homself voordoen.
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Scope vir 270

Post by Monrique (SJ) »

2.1

Met daai Burris kan jy dit beslis doen, hy kan genoeg afstel om jou naby te laat skiet en het ook genoeg krag om n 300m skoot te kan vat!

Gooi hom!!!


Groetnis
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7557
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Scope vir 270

Post by Wouter Roets »

2.1

Jy sal nie fout maak met n Leupold VX3  4.5-14x40 met n Boonne & Crocket kruishaar nie.

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Scope vir 270

Post by .::Alwyn-U::. »

Wouter en 2.1

Daai VX3 modelle is vir my nogal duur! Ek gebruik 'n paar VX1 modelle en ek was baie tevrede gewees vir die prys wat ek betaal het..

Maar aan die ander kant, hang ook af hoeveel hy wil spandeer. Ek sal se hy moet die beste een koop wat hy kan bekostig..

Groete
User avatar
GreyGhostGear
Hero Member
Hero Member
Posts: 1022
Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm

Re: Scope vir 270

Post by GreyGhostGear »

Wat van die Nikon Monarch 4-16x50 vir R5500. Het enige iemand so scope vir bietjie terugvoer? Stel self belang in so iets..
Of die Monarch 2.5-10x50 vir R3900, lyk self nie na 'n slegte opsie nie..
Agentkoos
Full Member
Full Member
Posts: 149
Joined: Sun Jun 13, 2010 5:59 pm

Re: Scope vir 270

Post by Agentkoos »

Hoeveel wil jy spandeer? Want as budget nie n probleem is nie stel ek die Swarovski Z6 3-18x50 voor en as die budget benoud is, die Z3 4-12x50
2.1
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 76
Joined: Tue Jul 05, 2011 12:49 pm

Re: Scope vir 270

Post by 2.1 »

Agentkoos wrote: Hoeveel wil jy spandeer? Want as budget nie n probleem is nie stel ek die Swarovski Z6 3-18x50 voor en as die budget benoud is, die Z3 4-12x50
+/- R4000. R5500 op die heel heel meeste.
Last edited by Guest on Fri Jul 15, 2011 10:45 am, edited 1 time in total.
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Scope vir 270

Post by Hein M. »

2.1

Ek het 'n Nikon Monarch 5-20x44 Plex op my 243 gesit en ek is meer as tevrede.  Die prys het nie die bank gebreek nie.  Hier is 'n agent op die forum - en hy gee goeie afslag.  PM my as jy belangstel.

Groetnis!

Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Scope vir 270

Post by James Wilson »

het julle manne al gesien dat as daar van scopes gepraat word, dan "brag" niemand oor n Lynx nie. maar die Lynx manne sal ook nie hulle scopes ruil vir iets anders nie. die eenvoudige Lynx'e, werk eenvoudig net.


min manne spog met n Lynx, en min manne is ontevrede met n Lynx.  what you see is what you get.!!!!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
2.1
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 76
Joined: Tue Jul 05, 2011 12:49 pm

Re: Scope vir 270

Post by 2.1 »

Jagbehep! wrote: het julle manne al gesien dat as daar van scopes gepraat word, dan "brag" niemand oor n Lynx nie. maar die Lynx manne sal ook nie hulle scopes ruil vir iets anders nie. die eenvoudige Lynx'e, werk eenvoudig net.


min manne spog met n Lynx, en min manne is ontevrede met n Lynx.  what you see is what you get.!!!!
Ek het dit agter gekom. Ek ken ook 'n paar mense met lynx scopes en is almal baie tevrede. Lynx is deesdae biekie duur maar verstaan nie hoekom niemand iets oor hulle se nie...
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Scope vir 270

Post by .::Alwyn-U::. »

Manne ek soek ook 'n scope vir my 375. Hoeveel prys die swarovski Z3's?  Selfs die monarch's lyk lekker!
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Scope vir 270

Post by Beretta »

Jagbehep
Ek het dit al gese en se dit weer daar word meer bokke/wild in SA geskiet met lynx scopes as met enige ander scpoe.
Beretta
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 834
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: Scope vir 270

Post by Drenalinjunkie »

2.1 wrote:
Jagbehep! wrote: het julle manne al gesien dat as daar van scopes gepraat word, dan "brag" niemand oor n Lynx nie. maar die Lynx manne sal ook nie hulle scopes ruil vir iets anders nie. die eenvoudige Lynx'e, werk eenvoudig net.


min manne spog met n Lynx, en min manne is ontevrede met n Lynx.  what you see is what you get.!!!!
Ek het dit agter gekom. Ek ken ook 'n paar mense met lynx scopes en is almal baie tevrede. Lynx is deesdae biekie duur maar verstaan nie hoekom niemand iets oor hulle se nie...
Ek het n Lynx LX2 4.5-14x40 op my 7x64. Ek moet se ek is baie gelukkig met die teleskoop...
2.1
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 76
Joined: Tue Jul 05, 2011 12:49 pm

Re: Scope vir 270

Post by 2.1 »

Dankie vir die hulp. Het intussen ander topics ook gelees en besluit op 'n Nikon Monarch 3-12x42SF NP
User avatar
Skiet-Kop
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 98
Joined: Fri Mar 25, 2011 6:51 pm

Re: Scope vir 270

Post by Skiet-Kop »

My pa het n Vortex viper 3.5-10*50 op syne met n goeie prys en kwaliteit. Hy werk soos n handgrenaat in n petrol depot. hehe
Spandeer net so veel tyd op die skietbaan,as in die herlaai kamer.

.308 Win
.300 Norma Magnum
.22 Trico
9mm Browning
9mm CZ P10 C
12G Berreta
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Scope vir 270

Post by .::Alwyn-U::. »

Skietkop wrote: My pa het n Vortex viper 3.5-10*50 op syne met n goeie prys en kwaliteit. Hy werk soos n handgrenaat in n petrol depot. hehe
;D
2.1
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 76
Joined: Tue Jul 05, 2011 12:49 pm

Re: Scope vir 270

Post by 2.1 »

Naand
Ek dink hier is te min gese by hierdie topic. Ek sal nog 'n paar post en opinies waardeur. Wat se julle vandie volgende keuses,
Lynx LX1 4-12x40
Nikon Monarch 3-12x42
Leupold VX-1 4-12x40
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Scope vir 270

Post by .::Alwyn-U::. »

2.1

Ek het 'n VX1 4-12x40 nou onlangs gekry op my 243 en het al baie wild met hom geskiet.. Baie lekker! enough said
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Scope vir 270

Post by tafjak »

Twopointone

Hoekom wil jy 12x vergroting h??

Enige een van die fabrikate sal doen, tog maar eenders.

Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
2.1
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 76
Joined: Tue Jul 05, 2011 12:49 pm

Re: Scope vir 270

Post by 2.1 »

tafjak wrote: Twopointone

Hoekom wil jy 12x vergroting h??

Enige een van die fabrikate sal doen, tog maar eenders.

Mooiloop
Ek het gelees die manne beveel aan om die grootste te koop wat jy kan bekostig.
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Scope vir 270

Post by .::Alwyn-U::. »

Wel ek het al nooit op 12x vergroting geskiet nie.. dis VIR MY bietjie onprakties.. 6x of 9x werk vir my..
Post Reply