Scope vir 270
-
2.1
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Tue Jul 05, 2011 12:49 pm
Scope vir 270
Goeie naand
Ek wil vir my 'n Tikka 270 koop sodra my papiere reg is, maar kan nog nie op 'n teleskoop besluit nie. Enige hulp sal waardeer word. Fabrikaat, vergroting, deersnee van voorkant, recticle, ens. Indien moontlik sit 'n paar redes by vir die keuse.
Dankie

- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Scope vir 270
4.5-14x42 Burris FFII, hy sal sommer mooi loop.
Groetnis
Groetnis
-
2.1
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Tue Jul 05, 2011 12:49 pm
Re: Scope vir 270
Like die vergroting, ken nie regtig Burris nie. Sal biekie na hulle kyk.SJ wrote: 4.5-14x42 Burris FFII, hy sal sommer mooi loop.
Groetnis
-
Agentkoos
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Sun Jun 13, 2010 5:59 pm
Re: Scope vir 270
Hang alles af van waarvoor jy meestal die geweer gaan gebruik, bv. as jy meestal in bebosde veld jag is in scope met in klein vergroting beslis beter, want dan het jy n groot 'field of view' nodig. Laat weet die aanwending en ek is seker die manne sal jou beter raad kan gee
Groete
Groete
-
2.1
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Tue Jul 05, 2011 12:49 pm
Re: Scope vir 270
Springbok op 200-300mAgentkoos wrote: Hang alles af van waarvoor jy meestal die geweer gaan gebruik, bv. as jy meestal in bebosde veld jag is in scope met in klein vergroting beslis beter, want dan het jy n groot 'field of view' nodig. Laat weet die aanwending en ek is seker die manne sal jou beter raad kan gee
Groete
vlakvark of koedoe 100m
ens.
iets goed vir langafstand maar nou en dan dalk kort afstand as die geleentheid homself voordoen.
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Scope vir 270
2.1
Met daai Burris kan jy dit beslis doen, hy kan genoeg afstel om jou naby te laat skiet en het ook genoeg krag om n 300m skoot te kan vat!
Gooi hom!!!
Groetnis
Met daai Burris kan jy dit beslis doen, hy kan genoeg afstel om jou naby te laat skiet en het ook genoeg krag om n 300m skoot te kan vat!
Gooi hom!!!
Groetnis
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Scope vir 270
2.1
Jy sal nie fout maak met n Leupold VX3 4.5-14x40 met n Boonne & Crocket kruishaar nie.
Groetnis
Wouter
Jy sal nie fout maak met n Leupold VX3 4.5-14x40 met n Boonne & Crocket kruishaar nie.
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Scope vir 270
Wouter en 2.1
Daai VX3 modelle is vir my nogal duur! Ek gebruik 'n paar VX1 modelle en ek was baie tevrede gewees vir die prys wat ek betaal het..
Maar aan die ander kant, hang ook af hoeveel hy wil spandeer. Ek sal se hy moet die beste een koop wat hy kan bekostig..

- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: Scope vir 270
Wat van die Nikon Monarch 4-16x50 vir R5500. Het enige iemand so scope vir bietjie terugvoer? Stel self belang in so iets..
Of die Monarch 2.5-10x50 vir R3900, lyk self nie na 'n slegte opsie nie..
Of die Monarch 2.5-10x50 vir R3900, lyk self nie na 'n slegte opsie nie..
-
Agentkoos
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Sun Jun 13, 2010 5:59 pm
Re: Scope vir 270
Hoeveel wil jy spandeer? Want as budget nie n probleem is nie stel ek die Swarovski Z6 3-18x50 voor en as die budget benoud is, die Z3 4-12x50
-
2.1
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Tue Jul 05, 2011 12:49 pm
Re: Scope vir 270
+/- R4000. R5500 op die heel heel meeste.Agentkoos wrote: Hoeveel wil jy spandeer? Want as budget nie n probleem is nie stel ek die Swarovski Z6 3-18x50 voor en as die budget benoud is, die Z3 4-12x50
Last edited by Guest on Fri Jul 15, 2011 10:45 am, edited 1 time in total.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Scope vir 270
2.1
Ek het 'n Nikon Monarch 5-20x44 Plex op my 243 gesit en ek is meer as tevrede. Die prys het nie die bank gebreek nie. Hier is 'n agent op die forum - en hy gee goeie afslag. PM my as jy belangstel.
Groetnis!
Hein

Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Scope vir 270
het julle manne al gesien dat as daar van scopes gepraat word, dan "brag" niemand oor n Lynx nie. maar die Lynx manne sal ook nie hulle scopes ruil vir iets anders nie. die eenvoudige Lynx'e, werk eenvoudig net.
min manne spog met n Lynx, en min manne is ontevrede met n Lynx. what you see is what you get.!!!!
min manne spog met n Lynx, en min manne is ontevrede met n Lynx. what you see is what you get.!!!!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
2.1
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Tue Jul 05, 2011 12:49 pm
Re: Scope vir 270
Ek het dit agter gekom. Ek ken ook 'n paar mense met lynx scopes en is almal baie tevrede. Lynx is deesdae biekie duur maar verstaan nie hoekom niemand iets oor hulle se nie...Jagbehep! wrote: het julle manne al gesien dat as daar van scopes gepraat word, dan "brag" niemand oor n Lynx nie. maar die Lynx manne sal ook nie hulle scopes ruil vir iets anders nie. die eenvoudige Lynx'e, werk eenvoudig net.
min manne spog met n Lynx, en min manne is ontevrede met n Lynx. what you see is what you get.!!!!
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Scope vir 270
Manne ek soek ook 'n scope vir my 375. Hoeveel prys die swarovski Z3's? Selfs die monarch's lyk lekker!
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Scope vir 270
Jagbehep
Ek het dit al gese en se dit weer daar word meer bokke/wild in SA geskiet met lynx scopes as met enige ander scpoe.
Beretta
Ek het dit al gese en se dit weer daar word meer bokke/wild in SA geskiet met lynx scopes as met enige ander scpoe.
Beretta
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 834
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Scope vir 270
Ek het n Lynx LX2 4.5-14x40 op my 7x64. Ek moet se ek is baie gelukkig met die teleskoop...2.1 wrote:Ek het dit agter gekom. Ek ken ook 'n paar mense met lynx scopes en is almal baie tevrede. Lynx is deesdae biekie duur maar verstaan nie hoekom niemand iets oor hulle se nie...Jagbehep! wrote: het julle manne al gesien dat as daar van scopes gepraat word, dan "brag" niemand oor n Lynx nie. maar die Lynx manne sal ook nie hulle scopes ruil vir iets anders nie. die eenvoudige Lynx'e, werk eenvoudig net.
min manne spog met n Lynx, en min manne is ontevrede met n Lynx. what you see is what you get.!!!!
-
2.1
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Tue Jul 05, 2011 12:49 pm
Re: Scope vir 270
Dankie vir die hulp. Het intussen ander topics ook gelees en besluit op 'n Nikon Monarch 3-12x42SF NP
- Skiet-Kop
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Fri Mar 25, 2011 6:51 pm
Re: Scope vir 270
My pa het n Vortex viper 3.5-10*50 op syne met n goeie prys en kwaliteit. Hy werk soos n handgrenaat in n petrol depot. hehe
Spandeer net so veel tyd op die skietbaan,as in die herlaai kamer.
.308 Win
.300 Norma Magnum
.22 Trico
9mm Browning
9mm CZ P10 C
12G Berreta
.308 Win
.300 Norma Magnum
.22 Trico
9mm Browning
9mm CZ P10 C
12G Berreta
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Scope vir 270
Skietkop wrote: My pa het n Vortex viper 3.5-10*50 op syne met n goeie prys en kwaliteit. Hy werk soos n handgrenaat in n petrol depot. hehe
-
2.1
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Tue Jul 05, 2011 12:49 pm
Re: Scope vir 270
Naand
Ek dink hier is te min gese by hierdie topic. Ek sal nog 'n paar post en opinies waardeur. Wat se julle vandie volgende keuses,
Lynx LX1 4-12x40
Nikon Monarch 3-12x42
Leupold VX-1 4-12x40
Ek dink hier is te min gese by hierdie topic. Ek sal nog 'n paar post en opinies waardeur. Wat se julle vandie volgende keuses,
Lynx LX1 4-12x40
Nikon Monarch 3-12x42
Leupold VX-1 4-12x40
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Scope vir 270
2.1
Ek het 'n VX1 4-12x40 nou onlangs gekry op my 243 en het al baie wild met hom geskiet.. Baie lekker! enough said
Ek het 'n VX1 4-12x40 nou onlangs gekry op my 243 en het al baie wild met hom geskiet.. Baie lekker! enough said
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Scope vir 270
Twopointone
Hoekom wil jy 12x vergroting h??
Enige een van die fabrikate sal doen, tog maar eenders.
Mooiloop
Hoekom wil jy 12x vergroting h??
Enige een van die fabrikate sal doen, tog maar eenders.
Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
2.1
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Tue Jul 05, 2011 12:49 pm
Re: Scope vir 270
Ek het gelees die manne beveel aan om die grootste te koop wat jy kan bekostig.tafjak wrote: Twopointone
Hoekom wil jy 12x vergroting h??
Enige een van die fabrikate sal doen, tog maar eenders.
Mooiloop
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Scope vir 270
Wel ek het al nooit op 12x vergroting geskiet nie.. dis VIR MY bietjie onprakties.. 6x of 9x werk vir my..