Trofees 2019

Post Reply
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Trofees 2019

Post by Frederik »

Net uit interesantheid wil ek graag hoor hoeveel manne en dames kon 'n gelukkie kry met 'n Roland Ward trofee die jaar. Fotos is nie nodig kort spesie en lengte.

Die rede hoekom ek vrae is dat een van ons groep op ons jag 'n Rooibok gekry het wat die boek hopelik kan maak na 60 dae. Rooibok is ook een van die moeilikste om te kry wat die boek maak.

1.Rooibok 24"
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1483
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Trofees 2019

Post by Eduard Venter »

Ek het nie self geskiet nie maar my jagters het 3 rooibokke geskiet wat RW maak by my die jaar. Dit is egter gemeet op dieselfde naweek as wat die bok gejag is so geen uitdroog proses nie.

1. 25 en 2/8 39kg uitgeslag
2. 24 duim op die kop 48kg uitgeslag
3. 25 en 1/8 die afgelope naweek nie geweeg nie

Sent from my SM-A520F using Tapatalk
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Trofees 2019

Post by Frederik »

Eduard, jy het mooi gene daar by jou.
User avatar
Baasvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm

Re: Trofees 2019

Post by Baasvark »

SWB, wag nog vir amptelike lengte maar verwag 26"+//uploads.tapatalk-cdn.com/20190620/52f1cf8987f6d650520c568b49c7254a.jpg

Sent from my SM-G975F using Tapatalk
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190620/47602408c4c993352288db8053434ed4.jpg
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna) :laugh:
9mm CZ 75B
User avatar
Baasvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm

Re: Trofees 2019

Post by Baasvark »

2de bul behoort dit ook te maak.

Sent from my SM-G975F using Tapatalk
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna) :laugh:
9mm CZ 75B
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1483
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Trofees 2019

Post by Eduard Venter »

Ek was bevoorreg om vandag 2 laaities te help met hulle eerste jag ooit. 1ste een het 'n baie mooi vlakvark beer geskiet wat 41kg uitgeslag het. 2de laaitie het 'n rooibok ram geskiet 24 en 2/8 duim en 38kg uitgeslag. Die mannetjies het hulle baie goed van hul taak gekwyt.
20190705_163729.jpeg
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1483
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Trofees 2019

Post by Eduard Venter »

Eduard Venter wrote:Ek het nie self geskiet nie maar my jagters het 3 rooibokke geskiet wat RW maak by my die jaar. Dit is egter gemeet op dieselfde naweek as wat die bok gejag is so geen uitdroog proses nie.

1. 25 en 2/8 39kg uitgeslag
2. 24 duim op die kop 48kg uitgeslag
3. 25 en 1/8 die afgelope naweek nie geweeg nie

Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Sako 30-06 het die naweek by my ook 'n baie mooi ram geskiet wat RW behoort te maak. Hy kan maar self die storie en fotos plaas sou hy wou.

Groete

Sent from my SM-A520F using Tapatalk
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Trofees 2019

Post by Frederik »

Eduard, hierdie mooi ou rooibok ram het my twee keer laat dink voor ek die sneller getrek het of hy nou RW gaan wees of nie want daar was 'n redelike prys verskil tussen trofee of nie. Hy was toe op die kop 22 1/2" baie dik horings en was 'n pragtige rooibok ram gewees.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Trofees 2019

Post by tripodmvr »

Nuutste minimums - rooibok = 23.75 duim.

https://docs.wixstatic.com/ugd/180d91_7 ... 37dbc3.pdf
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Trofees 2019

Post by Frederik »

tripodmvr wrote:Nuutste minimums - rooibok = 23.75 duim.

https://docs.wixstatic.com/ugd/180d91_7 ... 37dbc3.pdf
Oom Marius jy is 100% korrek 23 5/8" ek moes my skrywe seker beter bewoord het dat hy dit gelukkig nie gemaak het nie en ek darem nie brandarm huistoe gekom het nie. Maar nogsteeds 'n prag bok.
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1483
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Trofees 2019

Post by Eduard Venter »

Frederik wrote:Eduard, hierdie mooi ou rooibok ram het my twee keer laat dink voor ek die sneller getrek het of hy nou RW gaan wees of nie want daar was 'n redelike prys verskil tussen trofee of nie. Hy was toe op die kop 22 1/2" baie dik horings en was 'n pragtige rooibok ram gewees.
Dis 'n pragtige bok. Persoonlik is ek nie 'n trofee jagter nie maar ek meet soms die horings en gewigte want dit bly interessant. Ek dink "trofee" hang ook in 'n mate af van hoe lekker die jag was en hoe spesiaal die bok vir die jagter was. Bv as ek enige van my jagte weer kon beleef sou ek dadelik my gemiddelde grootte waterbok bul kies of 'n besondere taai eland koei wat ek 3 keer deur die hart geskiet het. My 26 duim ram lê maar laag op daai lysie want dit was nie 'n vreeslike moeilike of opwindende jag nie.

Sent from my SM-A520F using Tapatalk
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1986
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Trofees 2019

Post by sako 30-06 »

Eduard Venter wrote:

Ek stem 100% saam met jou, n trofee gaan oor die ervaring ook.

n Mens wil darem n lekker storie ook vertel.
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1986
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Trofees 2019

Post by sako 30-06 »

Hier is my outjie ;D
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1986
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Trofees 2019

Post by sako 30-06 »

Baasvark wrote:SWB, wag nog vir amptelike lengte maar verwag 26"+//uploads.tapatalk-cdn.com/20190620/52f1cf8987f6d650520c568b49c7254a.jpg

Sent from my SM-G975F using Tapatalk
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190620/47602408c4c993352288db8053434ed4.jpg
Baie mooi bul, versker n mooi trofee.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Trofees 2019

Post by Frederik »

Mooi Sako geluk.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Trofees 2019

Post by DWB »

sako 30-06 wrote:Hier is my outjie ;D
Prag bok! Geluk
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1483
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Trofees 2019

Post by Eduard Venter »

Ek was bevoorreg om die ou oom te jag die naweek. Karkas was 170kg en horings 53 en 7/8 wat ek dink op die kop RW minimum is as ek reg onthou. Vrieskas is nou weer lekker vol en die horings gaan 'n plekkie in die plaashuis kry.
20190809_175436.jpeg
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Trofees 2019

Post by DWB »

Baie geluk!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1986
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Trofees 2019

Post by sako 30-06 »

Baie geluk met n pragtige trofee, eendag as ek groot is skiet ek so oom.
Hy gaan besonders lyk in die plaashuis.
Geniet die lekker steaks.
Post Reply