Trofees 2019
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Trofees 2019
Net uit interesantheid wil ek graag hoor hoeveel manne en dames kon 'n gelukkie kry met 'n Roland Ward trofee die jaar. Fotos is nie nodig kort spesie en lengte.
Die rede hoekom ek vrae is dat een van ons groep op ons jag 'n Rooibok gekry het wat die boek hopelik kan maak na 60 dae. Rooibok is ook een van die moeilikste om te kry wat die boek maak.
1.Rooibok 24"
Die rede hoekom ek vrae is dat een van ons groep op ons jag 'n Rooibok gekry het wat die boek hopelik kan maak na 60 dae. Rooibok is ook een van die moeilikste om te kry wat die boek maak.
1.Rooibok 24"
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Trofees 2019
Ek het nie self geskiet nie maar my jagters het 3 rooibokke geskiet wat RW maak by my die jaar. Dit is egter gemeet op dieselfde naweek as wat die bok gejag is so geen uitdroog proses nie.
1. 25 en 2/8 39kg uitgeslag
2. 24 duim op die kop 48kg uitgeslag
3. 25 en 1/8 die afgelope naweek nie geweeg nie
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
1. 25 en 2/8 39kg uitgeslag
2. 24 duim op die kop 48kg uitgeslag
3. 25 en 1/8 die afgelope naweek nie geweeg nie
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Trofees 2019
Eduard, jy het mooi gene daar by jou.
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Trofees 2019
SWB, wag nog vir amptelike lengte maar verwag 26"+//uploads.tapatalk-cdn.com/20190620/52f1cf8987f6d650520c568b49c7254a.jpg
Sent from my SM-G975F using Tapatalk
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190620/47602408c4c993352288db8053434ed4.jpg
Sent from my SM-G975F using Tapatalk
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190620/47602408c4c993352288db8053434ed4.jpg
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Trofees 2019
2de bul behoort dit ook te maak.
Sent from my SM-G975F using Tapatalk
Sent from my SM-G975F using Tapatalk
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Trofees 2019
Ek was bevoorreg om vandag 2 laaities te help met hulle eerste jag ooit. 1ste een het 'n baie mooi vlakvark beer geskiet wat 41kg uitgeslag het. 2de laaitie het 'n rooibok ram geskiet 24 en 2/8 duim en 38kg uitgeslag. Die mannetjies het hulle baie goed van hul taak gekwyt.
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Trofees 2019
Sako 30-06 het die naweek by my ook 'n baie mooi ram geskiet wat RW behoort te maak. Hy kan maar self die storie en fotos plaas sou hy wou.Eduard Venter wrote:Ek het nie self geskiet nie maar my jagters het 3 rooibokke geskiet wat RW maak by my die jaar. Dit is egter gemeet op dieselfde naweek as wat die bok gejag is so geen uitdroog proses nie.
1. 25 en 2/8 39kg uitgeslag
2. 24 duim op die kop 48kg uitgeslag
3. 25 en 1/8 die afgelope naweek nie geweeg nie
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Groete
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Trofees 2019
Eduard, hierdie mooi ou rooibok ram het my twee keer laat dink voor ek die sneller getrek het of hy nou RW gaan wees of nie want daar was 'n redelike prys verskil tussen trofee of nie. Hy was toe op die kop 22 1/2" baie dik horings en was 'n pragtige rooibok ram gewees.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Trofees 2019
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Trofees 2019
Oom Marius jy is 100% korrek 23 5/8" ek moes my skrywe seker beter bewoord het dat hy dit gelukkig nie gemaak het nie en ek darem nie brandarm huistoe gekom het nie. Maar nogsteeds 'n prag bok.tripodmvr wrote:Nuutste minimums - rooibok = 23.75 duim.
https://docs.wixstatic.com/ugd/180d91_7 ... 37dbc3.pdf
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Trofees 2019
Dis 'n pragtige bok. Persoonlik is ek nie 'n trofee jagter nie maar ek meet soms die horings en gewigte want dit bly interessant. Ek dink "trofee" hang ook in 'n mate af van hoe lekker die jag was en hoe spesiaal die bok vir die jagter was. Bv as ek enige van my jagte weer kon beleef sou ek dadelik my gemiddelde grootte waterbok bul kies of 'n besondere taai eland koei wat ek 3 keer deur die hart geskiet het. My 26 duim ram lê maar laag op daai lysie want dit was nie 'n vreeslike moeilike of opwindende jag nie.Frederik wrote:Eduard, hierdie mooi ou rooibok ram het my twee keer laat dink voor ek die sneller getrek het of hy nou RW gaan wees of nie want daar was 'n redelike prys verskil tussen trofee of nie. Hy was toe op die kop 22 1/2" baie dik horings en was 'n pragtige rooibok ram gewees.
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Trofees 2019
Ek stem 100% saam met jou, n trofee gaan oor die ervaring ook.Eduard Venter wrote:Dis 'n pragtige bok. Persoonlik is ek nie 'n trofee jagter nie maar ek meet soms die horings en gewigte want dit bly interessant. Ek dink "trofee" hang ook in 'n mate af van hoe lekker die jag was en hoe spesiaal die bok vir die jagter was. Bv as ek enige van my jagte weer kon beleef sou ek dadelik my gemiddelde grootte waterbok bul kies of 'n besondere taai eland koei wat ek 3 keer deur die hart geskiet het. My 26 duim ram lê maar laag op daai lysie want dit was nie 'n vreeslike moeilike of opwindende jag nie.Frederik wrote:Eduard, hierdie mooi ou rooibok ram het my twee keer laat dink voor ek die sneller getrek het of hy nou RW gaan wees of nie want daar was 'n redelike prys verskil tussen trofee of nie. Hy was toe op die kop 22 1/2" baie dik horings en was 'n pragtige rooibok ram gewees.
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
n Mens wil darem n lekker storie ook vertel.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Trofees 2019
Hier is my outjie 
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Trofees 2019
Baie mooi bul, versker n mooi trofee.Baasvark wrote:SWB, wag nog vir amptelike lengte maar verwag 26"+//uploads.tapatalk-cdn.com/20190620/52f1cf8987f6d650520c568b49c7254a.jpg
Sent from my SM-G975F using Tapatalk
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190620/47602408c4c993352288db8053434ed4.jpg
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Trofees 2019
Mooi Sako geluk.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Trofees 2019
Prag bok! Geluksako 30-06 wrote:Hier is my outjie
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Trofees 2019
Ek was bevoorreg om die ou oom te jag die naweek. Karkas was 170kg en horings 53 en 7/8 wat ek dink op die kop RW minimum is as ek reg onthou. Vrieskas is nou weer lekker vol en die horings gaan 'n plekkie in die plaashuis kry.
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Trofees 2019
Baie geluk!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Trofees 2019
Baie geluk met n pragtige trofee, eendag as ek groot is skiet ek so oom.
Hy gaan besonders lyk in die plaashuis.
Geniet die lekker steaks.
Hy gaan besonders lyk in die plaashuis.
Geniet die lekker steaks.

