Jagplek naby Clarence
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3626
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Jagplek naby Clarence
Die naweek van hulle gehoor. Lyk na 5* plek. Na my vrou die foto’s gesien het mag ek net gaan as ek haar saamvat 
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1702
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Jagplek naby Clarence
Klink na n baie slim parool offisier...Fanta300 wrote: Die naweek van hulle gehoor. Lyk na 5* plek. Na my vrou die foto’s gesien het mag ek net gaan as ek haar saamvat
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3626
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Jagplek naby Clarence
Na 45jr se getroude lewe (met dieselfde vrou) leer mens dat 'n klein belegging soms groot dividende oplewerVlakvark Soldaat wrote:Klink na n baie slim parool offisier...Fanta300 wrote: Die naweek van hulle gehoor. Lyk na 5* plek. Na my vrou die foto’s gesien het mag ek net gaan as ek haar saamvat
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
JDEls
- Full Member

- Posts: 215
- Joined: Wed Apr 20, 2016 1:37 pm
Re: Jagplek naby Clarence
Ek het laas jaar hier gejag, was bitter lekker. Wil weer die jaar gegaan het maar hulle is reeds vol op die datums wat ons kan gaan.
Hierdie ouens het begrip vir die gesins mense. Laas jaar was dit net ek en my vriend wat jagters is, ons het ons vrou en kinders saam geneem. Ons het net 'n Blesbok en RHB geskiet en 2 aande geslaap. Ons min geld was goed genoeg vir hulle.
Sent from my iPhone using Tapatalk

J P
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Tue Jun 12, 2012 11:10 am
Re: Jagplek naby Clarence
Ons het so 2 naweke gelede ook hier gaan jag. Werklik ongelooflike gasvryheid van Juan en Ronel ervaar. Hulle het uit hul pad gegaan om die naweek vir ons as gesin lekker te maak.
Chalets is verseker 5 ster in 'n prentjie mooi omgewing!
Lekker baie wild van al die spesies op hul lys. Wild loop op hele plaas (1000 + hektaar), sonder enige kampe.
Ek gaan verseker volgende jaar weer terug!
Groete
JP
Sent from my SM-N950F using Tapatalk