Jagplek naby Clarence

Post Reply
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3626
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Jagplek naby Clarence

Post by Fanta300 »

F2D6571E-38BC-47D5-952C-8D8DCCEF7661.jpeg
Die naweek van hulle gehoor. Lyk na 5* plek. Na my vrou die foto’s gesien het mag ek net gaan as ek haar saamvat :laugh:
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1702
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: Jagplek naby Clarence

Post by Vlakvark Soldaat »

Fanta300 wrote: Die naweek van hulle gehoor. Lyk na 5* plek. Na my vrou die foto’s gesien het mag ek net gaan as ek haar saamvat :laugh:
Klink na n baie slim parool offisier...
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3626
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Jagplek naby Clarence

Post by Fanta300 »

Vlakvark Soldaat wrote:
Fanta300 wrote: Die naweek van hulle gehoor. Lyk na 5* plek. Na my vrou die foto’s gesien het mag ek net gaan as ek haar saamvat :laugh:
Klink na n baie slim parool offisier...
Na 45jr se getroude lewe (met dieselfde vrou) leer mens dat 'n klein belegging soms groot dividende oplewer ++>: ++>:
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
JDEls
Full Member
Full Member
Posts: 215
Joined: Wed Apr 20, 2016 1:37 pm

Re: Jagplek naby Clarence

Post by JDEls »

Ek het laas jaar hier gejag, was bitter lekker. Wil weer die jaar gegaan het maar hulle is reeds vol op die datums wat ons kan gaan.

Hierdie ouens het begrip vir die gesins mense. Laas jaar was dit net ek en my vriend wat jagters is, ons het ons vrou en kinders saam geneem. Ons het net 'n Blesbok en RHB geskiet en 2 aande geslaap. Ons min geld was goed genoeg vir hulle.


Sent from my iPhone using Tapatalk
J P
Full Member
Full Member
Posts: 100
Joined: Tue Jun 12, 2012 11:10 am

Re: Jagplek naby Clarence

Post by J P »

Ons het so 2 naweke gelede ook hier gaan jag. Werklik ongelooflike gasvryheid van Juan en Ronel ervaar. Hulle het uit hul pad gegaan om die naweek vir ons as gesin lekker te maak.

Chalets is verseker 5 ster in 'n prentjie mooi omgewing!

Lekker baie wild van al die spesies op hul lys. Wild loop op hele plaas (1000 + hektaar), sonder enige kampe.

Ek gaan verseker volgende jaar weer terug!

Groete
JP

Sent from my SM-N950F using Tapatalk
Post Reply