QL Lading vir 270 asseblief

Steyr270
Full Member
Full Member
Posts: 233
Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am

Re: QL Lading vir 270 asseblief

Post by Steyr270 »

Ruaan,

Dit blyk jy 'hi jack' die draad?
.270 Steyr Mannlicher Luxus

Ek weet nie so ek vra maar...
Steyr270
Full Member
Full Member
Posts: 233
Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am

Re: QL Lading vir 270 asseblief

Post by Steyr270 »

Dit slaan my stom waar die eerste post op die draad heel ordentlik en bedagsaam was, en waar ons nou al met die draad is...

Dankie vir die gene wat op n mooi ordentlike manier my teruggeantwoord het.

Ek waardeer dit ter harte.
.270 Steyr Mannlicher Luxus

Ek weet nie so ek vra maar...
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: QL Lading vir 270 asseblief

Post by joe rocket »

Carl ek, Ruaan, Heinz, Jurgen en Tau het jou baie gehelp. Jy se Jurgen is jou go to guy. Hoekom dan ons gebruik soos n hoer om quickload te vergelyk, vertrou jy nie Jurgen se vermoë nie? Of bevraagteken jy alles? Jy het ook lank met Tau gesels oor jou Styer se doppe wat nie hou nie. Hy het mooi vir jou verduidelik om PPU doppe te koop. Luister vir ons raad en waardeer ons raad dis immers verniet. Ons het al baie skoolgeld betaal en weet wat werk. Moet nie brue brand nie my vriend.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Steyr270
Full Member
Full Member
Posts: 233
Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am

Re: QL Lading vir 270 asseblief

Post by Steyr270 »

joe rocket wrote:Carl ek, Ruaan, Heinz, Jurgen en Tau het jou baie gehelp. Jy se Jurgen is jou go to guy. Hoekom dan ons gebruik soos n hoer om quickload te vergelyk, vertrou jy nie Jurgen se vermoë nie? Of bevraagteken jy alles? Jy het ook lank met Tau gesels oor jou Styer se doppe wat nie hou nie. Hy het mooi vir jou verduidelik om PPU doppe te koop. Luister vir ons raad en waardeer ons raad dis immers verniet. Ons het al baie skoolgeld betaal en weet wat werk. Moet nie brue brand nie my vriend.
Aan die een kant moet ek erkennig aan almal gee, aan die anderkant trap Heinz my uit omdat ek nie net met Jurgen werk nie....hoe dan nou meneer?

Ek hou van inligiting inwin en dan n ingeligte besluit neem. Ek is maar iemand wat altyd baie vrae vra :) :) :)

Ek luister die heeltyd nog vir julle raad, anders sou ek nie vra vir raad nie :) Vra is verniet hoe anders leer n mens..

Ek waardeer almal se raad anders sou ek nie mooi dankie na elke sarsie gesprekke gese het nie.

Ek verbrand glad nie brue nie...my goeie intensies word net lelik verdraai en dit is mos nie reg nie, jy maak n paar aannames hierbo wat nie waar is nie.

Dit daar gelaat.

Sela
.270 Steyr Mannlicher Luxus

Ek weet nie so ek vra maar...
ChristoK
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Sun Oct 08, 2017 11:11 pm

Re: QL Lading vir 270 asseblief

Post by ChristoK »

Steyr270 wrote:Dit slaan my stom waar die eerste post op die draad heel ordentlik en bedagsaam was, en waar ons nou al met die draad is...

Dankie vir die gene wat op n mooi ordentlike manier my teruggeantwoord het.

Ek waardeer dit ter harte.
Weet jy wat slaan my stom? Die feit dat die admins jou nog ie geban het met jou arrogante houding nie.

Jy maak of jy altyd onskuldig is en "jy vra maar net"

En as ek wat nie eers 100 posts het nie dit kan raaksien kan ek al dink hoe gatvol die ander manne vir jou is.

My ondervinding met Jaracal is dat dit seker een van die mees aangenaamste forums is wat ek ken, maar waar ek jou ookal sien op 'n thread veroorsaak jy drama.

Maar soos jy sê "dis nie jou skuld nie, jy vra maar net"
BRNO ZKK 600 30-06
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
Steyr270
Full Member
Full Member
Posts: 233
Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am

Re: QL Lading vir 270 asseblief

Post by Steyr270 »

Christo,

Gaan lees my eerste post op die draad asseblief.

Dit was ordentlik, bedagsaam en bedees...
.270 Steyr Mannlicher Luxus

Ek weet nie so ek vra maar...
Steyr270
Full Member
Full Member
Posts: 233
Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am

Re: QL Lading vir 270 asseblief

Post by Steyr270 »

Fout gewees van my kant af,

Lot het n + 0,8% diviasie.

Ek vra om verskoning..
.270 Steyr Mannlicher Luxus

Ek weet nie so ek vra maar...
Steyr270
Full Member
Full Member
Posts: 233
Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am

Re: QL Lading vir 270 asseblief

Post by Steyr270 »

Lot 086/16
.270 Steyr Mannlicher Luxus

Ek weet nie so ek vra maar...
Post Reply