Ruaan,
Dit blyk jy 'hi jack' die draad?
QL Lading vir 270 asseblief
-
Steyr270
- Full Member

- Posts: 233
- Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am
Re: QL Lading vir 270 asseblief
.270 Steyr Mannlicher Luxus
Ek weet nie so ek vra maar...
Ek weet nie so ek vra maar...
-
Steyr270
- Full Member

- Posts: 233
- Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am
Re: QL Lading vir 270 asseblief
Dit slaan my stom waar die eerste post op die draad heel ordentlik en bedagsaam was, en waar ons nou al met die draad is...
Dankie vir die gene wat op n mooi ordentlike manier my teruggeantwoord het.
Ek waardeer dit ter harte.
Dankie vir die gene wat op n mooi ordentlike manier my teruggeantwoord het.
Ek waardeer dit ter harte.
.270 Steyr Mannlicher Luxus
Ek weet nie so ek vra maar...
Ek weet nie so ek vra maar...
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: QL Lading vir 270 asseblief
Carl ek, Ruaan, Heinz, Jurgen en Tau het jou baie gehelp. Jy se Jurgen is jou go to guy. Hoekom dan ons gebruik soos n hoer om quickload te vergelyk, vertrou jy nie Jurgen se vermoë nie? Of bevraagteken jy alles? Jy het ook lank met Tau gesels oor jou Styer se doppe wat nie hou nie. Hy het mooi vir jou verduidelik om PPU doppe te koop. Luister vir ons raad en waardeer ons raad dis immers verniet. Ons het al baie skoolgeld betaal en weet wat werk. Moet nie brue brand nie my vriend.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Steyr270
- Full Member

- Posts: 233
- Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am
Re: QL Lading vir 270 asseblief
Aan die een kant moet ek erkennig aan almal gee, aan die anderkant trap Heinz my uit omdat ek nie net met Jurgen werk nie....hoe dan nou meneer?joe rocket wrote:Carl ek, Ruaan, Heinz, Jurgen en Tau het jou baie gehelp. Jy se Jurgen is jou go to guy. Hoekom dan ons gebruik soos n hoer om quickload te vergelyk, vertrou jy nie Jurgen se vermoë nie? Of bevraagteken jy alles? Jy het ook lank met Tau gesels oor jou Styer se doppe wat nie hou nie. Hy het mooi vir jou verduidelik om PPU doppe te koop. Luister vir ons raad en waardeer ons raad dis immers verniet. Ons het al baie skoolgeld betaal en weet wat werk. Moet nie brue brand nie my vriend.
Ek hou van inligiting inwin en dan n ingeligte besluit neem. Ek is maar iemand wat altyd baie vrae vra
Ek luister die heeltyd nog vir julle raad, anders sou ek nie vra vir raad nie
Ek waardeer almal se raad anders sou ek nie mooi dankie na elke sarsie gesprekke gese het nie.
Ek verbrand glad nie brue nie...my goeie intensies word net lelik verdraai en dit is mos nie reg nie, jy maak n paar aannames hierbo wat nie waar is nie.
Dit daar gelaat.
Sela
.270 Steyr Mannlicher Luxus
Ek weet nie so ek vra maar...
Ek weet nie so ek vra maar...
-
ChristoK
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Sun Oct 08, 2017 11:11 pm
Re: QL Lading vir 270 asseblief
Weet jy wat slaan my stom? Die feit dat die admins jou nog ie geban het met jou arrogante houding nie.Steyr270 wrote:Dit slaan my stom waar die eerste post op die draad heel ordentlik en bedagsaam was, en waar ons nou al met die draad is...
Dankie vir die gene wat op n mooi ordentlike manier my teruggeantwoord het.
Ek waardeer dit ter harte.
Jy maak of jy altyd onskuldig is en "jy vra maar net"
En as ek wat nie eers 100 posts het nie dit kan raaksien kan ek al dink hoe gatvol die ander manne vir jou is.
My ondervinding met Jaracal is dat dit seker een van die mees aangenaamste forums is wat ek ken, maar waar ek jou ookal sien op 'n thread veroorsaak jy drama.
Maar soos jy sê "dis nie jou skuld nie, jy vra maar net"
BRNO ZKK 600 30-06
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
-
Steyr270
- Full Member

- Posts: 233
- Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am
Re: QL Lading vir 270 asseblief
Christo,
Gaan lees my eerste post op die draad asseblief.
Dit was ordentlik, bedagsaam en bedees...
Gaan lees my eerste post op die draad asseblief.
Dit was ordentlik, bedagsaam en bedees...
.270 Steyr Mannlicher Luxus
Ek weet nie so ek vra maar...
Ek weet nie so ek vra maar...
-
Steyr270
- Full Member

- Posts: 233
- Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am
Re: QL Lading vir 270 asseblief
Fout gewees van my kant af,
Lot het n + 0,8% diviasie.
Ek vra om verskoning..
Lot het n + 0,8% diviasie.
Ek vra om verskoning..
.270 Steyr Mannlicher Luxus
Ek weet nie so ek vra maar...
Ek weet nie so ek vra maar...
-
Steyr270
- Full Member

- Posts: 233
- Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am
Re: QL Lading vir 270 asseblief
Lot 086/16
.270 Steyr Mannlicher Luxus
Ek weet nie so ek vra maar...
Ek weet nie so ek vra maar...