Wen 'n Olifantjag - NAM 2019 (NIE trofee jag)

User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Wen 'n Olifantjag - NAM 2019 (NIE trofee jag)

Post by FHM »

Manne, n ene Mnr Louw van die Caprivi het die jag gewen.
Lyk my ek is 'n bad-luck kaartjie uitreiker!

Baie baie dankie vir die manne wat wel n kans gevat het - die fondse was vir n goeie doel - ons skoolsaal staan reeds en daar besig met opknapping binnekant - die leerlinge, onnies en ouers is baie trots op ons splinter nuwe saal!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Wen 'n Olifantjag - NAM 2019 (NIE trofee jag)

Post by DWB »

Ag Dammit! Ek het al begin pak!

Dankie Spinnekop!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Wen 'n Olifantjag - NAM 2019 (NIE trofee jag)

Post by FHM »

DWB wrote:Ag Dammit! Ek het al begin pak!

Dankie Spinnekop!
++>: KOOS ! ++>:

PS...ek belowe jou hart en siel, die rede dat nie een van my kaartjies gewen het nie, was BESLIS nie omdat ek deel van die grensoorlaog was nie....
Mooiloop! ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Wen 'n Olifantjag - NAM 2019 (NIE trofee jag)

Post by DWB »

Bwahahahaha! Ek is in elk geval nou te besig en ry 'n Ford...
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Post Reply