Aangesien ek reeds laasjaar toestemming by Heinrich gekry het om laasjaar se jag-raffle vir die skool hier hier te adverteer, het ek nie die keer weer sy toestemming gevra nie. Hoe-dit-ookal-sy, indien Hein of Jaracal bestuur reken die pos van my moet verwyder word - ek sal nie kla nie.
Aangeheg is n afskrif van een kaartjie met al die besonderhede op.
Wat net nie lekker sit met my nie, is punt 6 op die kaartjie, maar dis elke man se besluit vir homself.
Indien julle nie die skrywe op die kaartjie mooi kan lees op die aanhegsel nie, laat weet my dan sal ek dit hier oorskryf in groter skrif.
Ek het 12 kaartjies beskikbaar vir die wat belangstel.
Daar is nog 5 kaartjies oor
Trek-datum is 30 Mar '19 en die jag sal in die jagseisoen van 2019 plaasvind hier in Nam.
Die is NIE n trofee jag nie - die vleis word aan die PB's 'oorhandig' in die konsessie en ek glo die tande word beslag op gele of aan die owerhede oorgegee of wat ookal. So jy kry niks van die olifant self nie.
VRAE:
Indien daar belangstellendes is met nog vrae wat nie op die kaartjie geantwoord word nie, laat weet my en ek sal dat die skool uitvind.
Kaartjies geneem:
Pvdw = 1 kaartjie (Pd)
DWB = 2 kaartjies (Pd)
Steven = 1 kaartjie (Pd)
Deperatezulu = 2 kaartjies (Pd)
Junglejulian = 1 kaartjie (Pd)
ricus 1 = 5 x kaartjies pd

