Spoed

User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Spoed

Post by tripodmvr »

Het R340 vir 50 van 150gr .30 GMX'e betaal.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: Spoed

Post by BLOUVALKIE »

driepoot

waar is daai pryse?  hier in PE is dit R685 vir 50  308  150gr gmx'e dis absurd duur hier ek lankal na monometaal punte maar die goed is vrek duur hier
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: Spoed

Post by BLOUVALKIE »

skuus manne dis nie blouvalkie wat hier praat nie dis sy pa het sommer gou onder sy log in gepost

net voor die ooms dink hy is voor op die wa sonder om oom te se
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
Gerard

Re: Spoed

Post by Gerard »

Dankie vir daardie pryse manne. Dit maak nou dat ek sommer padlangs wil praat maar dan ontaard dit gewoonlik in 'n moddergooiery.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Spoed

Post by Geno »

Oom Gerard,
Hoe lyk dit met 'n .204 HV koeel in omtrent 23 - 25gn?

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
Gerard

Re: Spoed

Post by Gerard »

Ek het net gister die laaste gereedskap stuk vir die 204 HV klaar gemaak.  Ons sal binnekort die prototipes vir veld toetse doen en by die man kry wat vir ons sal s? of ons 'n koe?l het wat bruikbaar is, en of ons iets moet verander. So, ons is amper daar.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Spoed

Post by Geno »

Dankie Oom Gerard!
Die uitslae sal maak of ek 'n .204Ruger gaan aanskaf of nie. Watse koeelgewigte beplan julle? En watse trompsnelhede?


Oooo jitte, daar begin dit alweer jeuk!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Spoed

Post by Geno »

Right,
Terug by die onderwerp.
Hier is 'n video van 'n railgun  in slow-mo.
Die vlam agter die projektiel is blykbaar plasma wat gevorm word omdat die projektiel so vinnig is.
http://youtu.be/F6ioLh7boMc


Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
Gerard

Re: Spoed

Post by Gerard »

Geno,
Ons sal sien waar die 204s uitval.  Ek soek altyd die beste kombinasie van terminale betroubaarheid en bc/spoed.  En dan loop ons met die HVs so bietjie vinniger as ander koe?ls.  
User avatar
Boesman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm

Re: Spoed

Post by Boesman »

Gerard
Gerard wrote: ...die beste kombinasie van terminale betroubaarheid en bc/spoed...  
Ek's effe te haastig om nou na jou site te gaan, maar watter gewig koeel van jou stel jy voor vir 'n 7x64? Dalk skiet ek nog voor einde van die seisoen 'n ander kombinasie as nou.

Groete
Gerard

Re: Spoed

Post by Gerard »

Afhangende van wat die spiraal van die geweer is en wat jy wil spandeer:

Vir 'n 9" of stadiger spiraal:
http://www.gsgroup.co.za/285120HV071.html
Vir spiraal van 8" tot 9":
http://www.gsgroup.co.za/285130HV064.html
Vir 8.5" tot 9.5" spiraal en budget:
http://www.gsgroup.co.za/284140HP009.html
User avatar
Boesman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm

Re: Spoed

Post by Boesman »

Dankie.  ;)
Post Reply