Spoed
- BLOUVALKIE
- Sr. Member

- Posts: 267
- Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm
Re: Spoed
driepoot
waar is daai pryse? hier in PE is dit R685 vir 50 308 150gr gmx'e dis absurd duur hier ek lankal na monometaal punte maar die goed is vrek duur hier
waar is daai pryse? hier in PE is dit R685 vir 50 308 150gr gmx'e dis absurd duur hier ek lankal na monometaal punte maar die goed is vrek duur hier
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
- BLOUVALKIE
- Sr. Member

- Posts: 267
- Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm
Re: Spoed
skuus manne dis nie blouvalkie wat hier praat nie dis sy pa het sommer gou onder sy log in gepost
net voor die ooms dink hy is voor op die wa sonder om oom te se
net voor die ooms dink hy is voor op die wa sonder om oom te se
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Spoed
Right,
Terug by die onderwerp.
Hier is 'n video van 'n railgun in slow-mo.
Die vlam agter die projektiel is blykbaar plasma wat gevorm word omdat die projektiel so vinnig is.
http://youtu.be/F6ioLh7boMc
Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: Spoed
Gerard
Groete
Ek's effe te haastig om nou na jou site te gaan, maar watter gewig koeel van jou stel jy voor vir 'n 7x64? Dalk skiet ek nog voor einde van die seisoen 'n ander kombinasie as nou.Gerard wrote: ...die beste kombinasie van terminale betroubaarheid en bc/spoed...
Groete
-
Gerard
Re: Spoed
Afhangende van wat die spiraal van die geweer is en wat jy wil spandeer:
Vir 'n 9" of stadiger spiraal:
http://www.gsgroup.co.za/285120HV071.html
Vir spiraal van 8" tot 9":
http://www.gsgroup.co.za/285130HV064.html
Vir 8.5" tot 9.5" spiraal en budget:
http://www.gsgroup.co.za/284140HP009.html