Dalk 2de jongste lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
Dewie
Full Member
Full Member
Posts: 186
Joined: Fri Jul 01, 2011 6:53 pm

Dalk 2de jongste lid

Post by Dewie »

Naand almal.

My naam is Dewald en ek is vadag nuut op die forum.Ek is 13 en skiet met my pa se .308.
Ek het gister, presies 'n jaar terug, my eerste bok geskiet.
Ek woon in Alberton en gaan volgende jaar graad 8 toe.

Ek geniet om die forum te lees, en hou baie van almal se jagfotos en stories...
Ek het nog niks bydraers om te maak nie, maar leer baie uit almal se posts.

My pa is ook 'n lid op die forum en ek is sy handlanger as dit by herlaai kom.  :)

Naand aan almal
Dewie
Brno .308
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Dalk 2de jongste lid

Post by Beretta »

Dewie
Dewald hoe kekker is dit net nie om my eie naam te tik nie welkom my maat geniet elke oomblik ;)
Groete
Beretta
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Dalk 2de jongste lid

Post by Beretta »

Dewie
Jammer my maat dit moet lekker gewees het en nie kekker nie artritus in die vingers en n dik bril laat mens sulke foute maak ;D
Beretta
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Dalk 2de jongste lid

Post by Jagtersdok »

Welkom Dewie

Geniet dit
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Dalk 2de jongste lid

Post by Monrique (SJ) »

Dewie

Baie welkom.


Groetnis
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Dalk 2de jongste lid

Post by tafjak »

Dewie

Baie welkom, hoop jy geniet die stories(met so hier en daar 'n strytjie :D) ook. Lekker geweer wat jou pa daar het en het self ene. Hoe s? die ouer manne, "'n 308 skiet 'n ding dood".

Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
User avatar
Wiehan111
Full Member
Full Member
Posts: 147
Joined: Sun Sep 12, 2010 6:26 pm

Re: Dalk 2de jongste lid

Post by Wiehan111 »

Dewie

Welkom hier en geniet dit

Groete
25-06 Savage Tactical
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: Dalk 2de jongste lid

Post by BLOUVALKIE »

Hallo dewie ek is bly ek het nog maatjies ek het al n haas,  2 duikers,1 springbokram en2 rooi bokramme geskiet met die .22 en .270

Ek is ook baie lief vir roofvoels en ken al omtrent almal se name en alles oor hulle gewoontes.
Ek dink ek gaan dit geniet hier. Lekker dag almal
Blouvalkie
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
User avatar
Dewie
Full Member
Full Member
Posts: 186
Joined: Fri Jul 01, 2011 6:53 pm

Re: Dalk 2de jongste lid

Post by Dewie »

Halo Jacque
Ek is ook bly hier is 'n chom waarmee ek kan gesels
Ek skiet met my pa se 308 en hou baie daarvan om te jag
Ek het al n Rooibokooi geskiet,en'n Blesbokram en ooi.En ek wil nog 'n haas en jakkals skiet

Leker dag                    (en mag die Stomers wen)

Dewie
Brno .308
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Dalk 2de jongste lid

Post by tafjak »

Dewie
Dewie wrote: ........ en jakkals skiet
...........appels, so bek moet "jam" kry!
Mooiloop en Geseende Kersfees!
User avatar
Dewie
Full Member
Full Member
Posts: 186
Joined: Fri Jul 01, 2011 6:53 pm

Re: Dalk 2de jongste lid

Post by Dewie »

Hahaha

Oom ek wou nog altyd 'n jakajs skiet maar,die goed wil net nie stilstaan nie :-\
Brno .308
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: Dalk 2de jongste lid

Post by BLOUVALKIE »

NOU PRAAT JY DEWIE ;D ;D ;D
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Dalk 2de jongste lid

Post by Pvdw »

Welkom Dewie, jy is so oud soos my jonger seun, hy skiet ook saam met my en sy ouboet(17). Beide van hulle help my herlaai maar hulle skiet meer as wat hulle herlaai ;D ;D ;D

Kyk onder toerusting/skietstoel, daar is die stoel wat ouboet gebou het met so bietjie hulp en raad van my en kleinboet se gepla ook darm

Moet nie te bekommerd wees oor daai jakke wat jy nog soek nie, hy gaan nog jou pad kruis dan gaan daai 308 mooi loop!!! ;) ;) ;)

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Dewie
Full Member
Full Member
Posts: 186
Joined: Fri Jul 01, 2011 6:53 pm

Re: Dalk 2de jongste lid

Post by Dewie »

Naand oom Peet

Die skietstoel lyk somer mooi
Ek hoop regtig ek sal eendag daardie jakie kry

Leker aand

Dewie
Brno .308
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
User avatar
whisper
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Mon Oct 25, 2010 4:00 pm

Re: Dalk 2de jongste lid

Post by whisper »

Ai, lekker om die jong manne te sien hier, welkom Dewie. Mods, is dit nie dalk tyd vir n spesiale deel van ons forum dat die jong manne hulle eie stukkie het om hulle goed te pos? Dan kan hulle lekker met die "ou bulle" gesels, en hulle eie "jong bulle" goedjies op hulle eie forum pos? Net n idee.

Mooi loop.

Whisper.
Praise the Lord, and let the bullets fly!
User avatar
Dewie
Full Member
Full Member
Posts: 186
Joined: Fri Jul 01, 2011 6:53 pm

Re: Dalk 2de jongste lid

Post by Dewie »

Halo

Dankie oom Whisper

Leker dag

Dewie
Brno .308
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Dalk 2de jongste lid

Post by tafjak »

Whisper
Mods, is dit nie dalk tyd vir n spesiale deel van ons forum dat die jong manne hulle eie stukkie het om hulle goed te pos?
..........O ja, self hieraan gedink, maar sien die manne(tjies) kom lekker reg hier tussen die ou bulle. Later sal hulle seker so iets nodig h?, net moeilik om te definie?r.

Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Dalk 2de jongste lid

Post by Raven »

Dewie,

Welkom en geniet dit hier, vra vir oom Taffie of jy een van sy mak jakkalse kan gaan skiet...  ;D  ;D

Oom Raves  :P
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Dalk 2de jongste lid

Post by theedge »

Baie welkom Dit is leker om van julle jong manne te hoor. 
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Dalk 2de jongste lid

Post by Francois Marais »

Jongmanne

WELKOM, hoop julle like die site, ek sal sien waar kry ek vir julle n board ingepas, dalk maak ek sommer vir julle n hele nuwe een, hou maar bietjie dop....

Whisper, thanks virrie TIP.....

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
james 303
Full Member
Full Member
Posts: 192
Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am

Re: Dalk 2de jongste lid

Post by james 303 »

Welkom en geniet  ;D
Post Reply