Nuwe Savage Reeks

Post Reply
User avatar
SakoTrippel2
Hero Member
Hero Member
Posts: 716
Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm

Nuwe Savage Reeks

Post by SakoTrippel2 »

Ek sien die nuwe Savage 10 Reeks met die GRS Beserk op in 308/6.5 en 6mm Creed is heel moontlik oppad SA toe...
//uploads.tapatalk-cdn.com/20181211/27e8ebe3fea5d366e3c244aaa5e7f20a.jpg

26 duim pyp 8 Twist (6mm)
10 skoot verwyderbare magasyn
Klaar geThread vir KD/MB (5/8-24)

//uploads.tapatalk-cdn.com/20181211/cfac4e7f2e0fd8e462a62db6cd965bee.jpg

Dink net hy gaan lekker duur wees...

Groete
Frans
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
User avatar
SakoTrippel2
Hero Member
Hero Member
Posts: 716
Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm

Re: Nuwe Savage Reeks

Post by SakoTrippel2 »

Lyk my die 224 Valkyrie in hulle MSR 15 / AR konfigurasie is ook oppad.

Groete
Frans
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Nuwe Savage Reeks

Post by Armand Steenkamp »

Drek.... nie op my werf nie.
User avatar
WicusdP
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 386
Joined: Tue Jul 12, 2016 8:50 pm

Re: Nuwe Savage Reeks

Post by WicusdP »

Hulle is reeds hier......kan hom sien en bekyk by SO
22-250 Musgrave
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka
User avatar
WicusdP
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 386
Joined: Tue Jul 12, 2016 8:50 pm

Re: Nuwe Savage Reeks

Post by WicusdP »

Armand Steenkamp wrote:Drek.... nie op my werf nie.
Armand....hou jy nie van Savage aksie nie? Of hou jy nie van GRS Berserk nie?
Sommer net neskuurig oor hoekom jy nie hou van bg kombinasie nie....
22-250 Musgrave
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1618
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Nuwe Savage Reeks

Post by Gian_dP »

WicusdP wrote:
Armand Steenkamp wrote:Drek.... nie op my werf nie.
Armand....hou jy nie van Savage aksie nie? Of hou jy nie van GRS Berserk nie?
Sommer net neskuurig oor hoekom jy nie hou van bg kombinasie nie....
300WSM wat nie die lang kant van n skuur kon raakskiet nie

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Post Reply