Ek sien die nuwe Savage 10 Reeks met die GRS Beserk op in 308/6.5 en 6mm Creed is heel moontlik oppad SA toe...
//uploads.tapatalk-cdn.com/20181211/27e8ebe3fea5d366e3c244aaa5e7f20a.jpg
26 duim pyp 8 Twist (6mm)
10 skoot verwyderbare magasyn
Klaar geThread vir KD/MB (5/8-24)
//uploads.tapatalk-cdn.com/20181211/cfac4e7f2e0fd8e462a62db6cd965bee.jpg
Dink net hy gaan lekker duur wees...
Groete
Frans
Nuwe Savage Reeks
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Nuwe Savage Reeks
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: Nuwe Savage Reeks
Lyk my die 224 Valkyrie in hulle MSR 15 / AR konfigurasie is ook oppad.
Groete
Frans
Groete
Frans
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Nuwe Savage Reeks
Drek.... nie op my werf nie.
- WicusdP
- Sr. Member

- Posts: 386
- Joined: Tue Jul 12, 2016 8:50 pm
Re: Nuwe Savage Reeks
Hulle is reeds hier......kan hom sien en bekyk by SO
22-250 Musgrave
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka
- WicusdP
- Sr. Member

- Posts: 386
- Joined: Tue Jul 12, 2016 8:50 pm
Re: Nuwe Savage Reeks
Armand....hou jy nie van Savage aksie nie? Of hou jy nie van GRS Berserk nie?Armand Steenkamp wrote:Drek.... nie op my werf nie.
Sommer net neskuurig oor hoekom jy nie hou van bg kombinasie nie....
22-250 Musgrave
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Nuwe Savage Reeks
300WSM wat nie die lang kant van n skuur kon raakskiet nieWicusdP wrote:Armand....hou jy nie van Savage aksie nie? Of hou jy nie van GRS Berserk nie?Armand Steenkamp wrote:Drek.... nie op my werf nie.
Sommer net neskuurig oor hoekom jy nie hou van bg kombinasie nie....
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308