Forrest borefoam
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Forrest borefoam
Hoe goed is dit enige advies
Sent from my SM-G610F using Tapatalk
Sent from my SM-G610F using Tapatalk
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Forrest borefoam
Flip,
Ek dink forrest maak skoon waar meeste ander produkte al probeer het.
Ek gebruik BT se Elim & Cu remover en volg op met forrest.
Dit werk vir my.
Met n vleisie...
Ek dink forrest maak skoon waar meeste ander produkte al probeer het.
Ek gebruik BT se Elim & Cu remover en volg op met forrest.
Dit werk vir my.
Met n vleisie...
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2592
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Forrest borefoam
Gebruik dit self..
Hang my geweer op..loop onder toe..spuit die loop vol..gee so uur ..borsel met nylon borsel..spuit weer..dan vir 30min, vee skoon met lappies, tot droog...
Hang my geweer op..loop onder toe..spuit die loop vol..gee so uur ..borsel met nylon borsel..spuit weer..dan vir 30min, vee skoon met lappies, tot droog...
-
Charles7x57
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Thu Sep 13, 2018 7:07 pm
Re: Forrest borefoam
Baie goeie produk. Die klein blikkie hou ook langer as wat ek verwag het.
Groete.
Groete.
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 762
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Forrest borefoam
Flip jy kan dit maar gebruik, werk baie goed.
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Forrest borefoam
Dankie
Sent from my SM-G610F using Tapatalk
Sent from my SM-G610F using Tapatalk
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Forrest borefoam
Van die beter produkte op die mark. Dit kos dalk 'n bietjie meer. maar is die moeite werd.
Mooi dag daar!
Mooi dag daar!
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Forrest borefoam
Maak net die loop en nie jou loop met n asetoon lappie skoon nadat jy diet gebruik het.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Forrest borefoam
Kan die blou van die geweerloop / aksie beskadig... Werk goed as jy dit met transmission fluid meng. Hou ook maar ver weg van 'n kampvuur...joe rocket wrote:Maak net die loop en nie jou loop met n asetoon lappie skoon nadat jy diet gebruik het.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2592
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Forrest borefoam
Verduidelik asb, hoe meng jy transmission fluid met daai skuim?Hein M. wrote:Kan die blou van die geweerloop / aksie beskadig... Werk goed as jy dit met transmission fluid meng. Hou ook maar ver weg van 'n kampvuur...joe rocket wrote:Maak net die loop en nie jou loop met n asetoon lappie skoon nadat jy diet gebruik het.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2592
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2592
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Forrest borefoam
Baie dankie
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Forrest borefoam
More Flip
Hoe antwoord jy in 2014 dat jy die produk gebruik en dat dit baie goed is en nou in 2018 wil jy weet hoe goed dit is? Persoonlik voel ek jy los die skuimpies dalk n bietjie te lank in jou loop.
Groetnis
Wout

Wouter Roets wrote:More Flip
Hoe antwoord jy in 2014 dat jy die produk gebruik en dat dit baie goed is en nou in 2018 wil jy weet hoe goed dit is? Persoonlik voel ek jy los die skuimpies dalk n bietjie te lank in jou loop.
Groetnis
Wout
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Forrest borefoam
Flip ek gee jou sommer gas so op die klein Saterdag. Ek maak die stelling dat ek nog nie met n meer effektiewe koperverwyderaar gewerk het as forrest se Bore Foam nie. Gaan lees my skrywe oor Skoonmaakmiddels.
Groetnis
Wout
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Forrest borefoam
Baie intresant ek gaan oplees dankieWouter Roets wrote:![]()
![]()