Forrest borefoam

Post Reply
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Forrest borefoam

Post by Flip Nel »

Hoe goed is dit enige advies

Sent from my SM-G610F using Tapatalk
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Forrest borefoam

Post by Mellies »

Flip,

Ek dink forrest maak skoon waar meeste ander produkte al probeer het.

Ek gebruik BT se Elim & Cu remover en volg op met forrest.

Dit werk vir my.

Met n vleisie...
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2592
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Forrest borefoam

Post by JohanvB »

Gebruik dit self..

Hang my geweer op..loop onder toe..spuit die loop vol..gee so uur ..borsel met nylon borsel..spuit weer..dan vir 30min, vee skoon met lappies, tot droog...
Charles7x57
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Thu Sep 13, 2018 7:07 pm

Re: Forrest borefoam

Post by Charles7x57 »

Baie goeie produk. Die klein blikkie hou ook langer as wat ek verwag het.
Groete.
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 762
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: Forrest borefoam

Post by Witpietskiet »

Flip jy kan dit maar gebruik, werk baie goed.
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Forrest borefoam

Post by Flip Nel »

Dankie

Sent from my SM-G610F using Tapatalk
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Forrest borefoam

Post by Hein M. »

Van die beter produkte op die mark. Dit kos dalk 'n bietjie meer. maar is die moeite werd.

Mooi dag daar!
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Forrest borefoam

Post by joe rocket »

Maak net die loop en nie jou loop met n asetoon lappie skoon nadat jy diet gebruik het.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Forrest borefoam

Post by Hein M. »

joe rocket wrote:Maak net die loop en nie jou loop met n asetoon lappie skoon nadat jy diet gebruik het.
Kan die blou van die geweerloop / aksie beskadig... Werk goed as jy dit met transmission fluid meng. Hou ook maar ver weg van 'n kampvuur...
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2592
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Forrest borefoam

Post by JohanvB »

Hein M. wrote:
joe rocket wrote:Maak net die loop en nie jou loop met n asetoon lappie skoon nadat jy diet gebruik het.
Kan die blou van die geweerloop / aksie beskadig... Werk goed as jy dit met transmission fluid meng. Hou ook maar ver weg van 'n kampvuur...
Verduidelik asb, hoe meng jy transmission fluid met daai skuim?
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2592
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Forrest borefoam

Post by JohanvB »

JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2592
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Forrest borefoam

Post by JohanvB »

User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Forrest borefoam

Post by Flip Nel »

Baie dankie
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7548
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Forrest borefoam

Post by Wouter Roets »

More Flip

Hoe antwoord jy in 2014 dat jy die produk gebruik en dat dit baie goed is en nou in 2018 wil jy weet hoe goed dit is? Persoonlik voel ek jy los die skuimpies dalk n bietjie te lank in jou loop.

Groetnis
Wout
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Forrest borefoam

Post by Flip Nel »

Wouter Roets wrote:More Flip

Hoe antwoord jy in 2014 dat jy die produk gebruik en dat dit baie goed is en nou in 2018 wil jy weet hoe goed dit is? Persoonlik voel ek jy los die skuimpies dalk n bietjie te lank in jou loop.

Groetnis
Wout
;D ;D ;D Ek het dit dit baie jare gelede in die 90's gebruik maar die bottel wat ek nou gekoop het lyk heel anders as die een wat ek daaityd gekoop het, op die internet opgelees en daar het paar ouens gesê hulle dink daar is al beter skoonmaak goed uit. So wil maar hoor wat dink die ouens nou oor dit en is dit nog die selfde. As ouens weet jy het dit gebruik sal hulle mos net sê jy weet mos wat vra jy weer. ++>:
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7548
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Forrest borefoam

Post by Wouter Roets »

;D ;D ;D

Flip ek gee jou sommer gas so op die klein Saterdag. Ek maak die stelling dat ek nog nie met n meer effektiewe koperverwyderaar gewerk het as forrest se Bore Foam nie. Gaan lees my skrywe oor Skoonmaakmiddels.

Groetnis
Wout
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Forrest borefoam

Post by Flip Nel »

Wouter Roets wrote:;D ;D ;D

Flip ek gee jou sommer gas so op die klein Saterdag. Ek maak die stelling dat ek nog nie met n meer effektiewe koperverwyderaar gewerk het as forrest se Bore Foam nie. Gaan lees my skrywe oor Skoonmaakmiddels.

Groetnis
Wout
Baie intresant ek gaan oplees dankie
Post Reply