Holster opsies
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1617
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Holster opsies
Geno wrote:Dankie. Ek kyk dan daarna
Ek stem ook vir 'n Ulticlip. Hailstorm hou hulle aan. As jy op 'n SA vervaardigde holster besluit, kyk of hulle nie die skroefgate spesifiek vir die Ulticlip kan maak nie.Carl wrote:Die Ulticlip:
https://cdn2.bigcommerce.com/server5800/c1d62/product_images/uploaded_images/ulticlip-concealed.jpg?t=1438648875
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Holster opsies
As jy jou hemp insteek gaan daai FOMI op die foto nie werk nie lyk dit my. Ek sou ook kyk na ulticlipGeno wrote:Watse mounting opsie is die beste?
Ek hou nogal van die FOMI/Over Clip
https://www.danielsholsters.co.za/wp-content/uploads/2016/08/all-mounting-options-banner-1030x684.jpg
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2139
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Holster opsies
Geno, my ervaring is dat harde lissies moeiliker werk as sagte lissies - juis omdat hulle nie kan buig nie. Hulle haak soms uit wanneer n mens opstaan, of haak vas aan n sitplekgordel, of so.
Die sagte lissies is natuurlik sigbaarder as die Ulticlip, maar hulle buig saam en vashaak of uithaak is nie n probleem nie.
Dit is nog steeds moontlik om die hemp in te steek met n sagte lissie. Trek die hemp net uit en laat hom effe oor die lissie hang.
Ek dra al lank so en dit werk goed.

Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Holster opsies
Jy voel nie die Ulticlip nie, ek weet nou nie van AIWB nie, maar myne voel ek glad nie en die skede is 100% stewig vas. As die holster gemaak is vir hemp insteek het die tipe lus/gespe geen effek nie. Die hemp gaan tussen die holster en die broek in. Dus moet jy die hele hemp uittrek voor jy die vuurwapen kan bereik. Ek sou sê as jy nie dit nodig het gaan daar sonder.Ds J wrote:Die sagte lissies is natuurlik sigbaarder as die Ulticlip, maar hulle buig saam en vashaak of uithaak is nie n probleem nie.
Dit is nog steeds moontlik om die hemp in te steek met n sagte lissie. Trek die hemp net uit en laat hom effe oor die lissie hang.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Holster opsies
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Holster opsies
Dankie vir almal se insette.
Ek het getoets of my pistool in een van ons Raven Morrigan IWB holsters pas toe werk hy! Die loop is net so paar mm korter as die M&P sn, maar dit pla nie.
Ek gaan nou maar so bedags dra en vir my 'n OWB holster laat maak wat 'n WML kan vat vir wanneer ek in die nag jag.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Goed, beter, 6millimeter!