Holster opsies
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Holster opsies
More.
My handwapen lisensie is gister goedgekeur.
https://cdn.athlonoutdoors.com/wp-content/uploads/sites/8/2010/12/smith-wesson-sd9-9mm.jpg
Nou kyk ek na EDC holster opsies.
My vereistes:
- Moet met my S&W SD9 (Gen1, nie VE) werk wat elke dag, oral aan my sy gaan wees.
- Moet kan werk op beide appendix en 4-uur posisies.
- Moet 'n Olight PL-MINI WML wat permanent gemonteer is aan die geweer kan vat.
- IWB verkieslik. Sal ook 'n OWB weergawe aanskaf.
- Enige kleur solank dit swart is.
- Moet die wapen baie goed kan vashou. So Sticky holsters is uit.
- Ek sal 'n spare mag holster ook wil hê.
Kom wys asb wat julle gebruik en sê gerus hoekom.
Groete
Geno

Goed, beter, 6millimeter!
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Holster opsies
Geoff Carter van Kaapstad, het 'n Carter iwb/owb vir my M&P9, Daniels iwb vir die Glock, dra nie appendix nie, mar wel op 4uur, baie gemaklik
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: Holster opsies
Eks g'n conceal carry expert nie maar hoor net goeie goed van Alien Gear Holsters effe customizable ook as ek reg verstaan, maar hys duur.
Ander soos Swede noem 'n Custom Geoff Carter.
Eduard Venter is nogal 'n holster kenner glo hy sal kom insette gee.
Geluk met die liksens.
Groete
Frans
Ander soos Swede noem 'n Custom Geoff Carter.
Eduard Venter is nogal 'n holster kenner glo hy sal kom insette gee.
Geluk met die liksens.
Groete
Frans
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Holster opsies
Quantum Carry maak lekker appendix holsters ek glo hy sal vir jou kan maak volgens jou vereistes. Die ding het so 'n kloutjie wat die pistool se greep weg van jou belt af druk dat dit minder wys onder jou hemp.
Geoff Carter maak ook goeie holsters maar hy het 'n maand waglys gehad toe ek by hom gekoop het.
Ek het gevind dat as ek op 'n koue nag veld toe gaan met 'n paar lae klere is dit baie makliker om te "draw" van 'n OWB holster af, maar vir al die res verkies ek iwb agter die heup.
Groete
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Geoff Carter maak ook goeie holsters maar hy het 'n maand waglys gehad toe ek by hom gekoop het.
Ek het gevind dat as ek op 'n koue nag veld toe gaan met 'n paar lae klere is dit baie makliker om te "draw" van 'n OWB holster af, maar vir al die res verkies ek iwb agter die heup.
Groete
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Holster opsies
As jy jou hemp insteek op 'n gereelde basis sal jy ook 'n holster moet kies om dit te akkomodeer. Die CompTac mtac holster werk vir my baie goed daarvoor, maar dis 3 uur dra en nie appendix nie
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Holster opsies
Die mense wat jou kan help is hierbo genoem, almal is goed. Ek glo meeste gaan vra vir jou pistool of dan ten minste die WML om die vorm te kry. Nie almal het al die blou pistole en al die WML in voorraad nie.
Die claw help nogal baie vir AIWB. Ek weet net nie of AIWB altyd kan werk op 3-4uur nie. Ek weet my 3:15 holster is nie reg vir AIWB nie, maar is baie gemaklik op die heup.
Jy is darem nie op kantoor so hoef nie te "suite en tie" nie, maar nog 'n goeie opsie is om 'n Ulticlip te gebruik ipv J-clips.
Soos Eduard sê in die winter (10 maande van die jaar daar) is OWB dalk 'n beter opsie, maar dit is beter om altyd dieselfde te dra. As die Amerikaners AIWB kan dra in die winter, kan ons ook. Thermal laag teen die vel, onder die wapen met 1 hemp en trui/baadjie is mos genoeg? As jy een van die volpakke dra sal ek 'n CR-speed gordel bo-oor dra. Met jou gewone holster of dan Fobus se OWB wat toelaat vir enige WML. Dis wat ek tans gebruik in die aand.

Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1617
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Holster opsies
Ek het ook n Quantum Chameleon. Werk baie goed, maar ek het gekry dat ek die holster soms saam met die pistool "draw". Werk as appendix met claw of op heup sonder claw.Eduard Venter wrote:Quantum Carry maak lekker appendix holsters ek glo hy sal vir jou kan maak volgens jou vereistes. Die ding het so 'n kloutjie wat die pistool se greep weg van jou belt af druk dat dit minder wys onder jou hemp.
Geoff Carter maak ook goeie holsters maar hy het 'n maand waglys gehad toe ek by hom gekoop het.
Ek het gevind dat as ek op 'n koue nag veld toe gaan met 'n paar lae klere is dit baie makliker om te "draw" van 'n OWB holster af, maar vir al die res verkies ek iwb agter die heup.
Groete
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Het nou die knip met 'n Ulticlip vervang, as jy "custom" laat maak laat iemand dit in die ontwerp insluit. Die knip BAIE stewig aan jou broek onder jou belt, minder opsigtelik en klou rerig vas.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Holster opsies
Geno het jy al 'n STicky gebruik? EK sien nou die tweedekeer dat jy melding maak dat die Sticky nie werk nie omdat iemand sin in die veld weggeval het. EK besef daar is een helse vrees hiervoor. Ek is te sleg gebou vir enige van die harder tipe kydex holsters en het so vreeslike mooi Ross leather een.
Ek dra al 4 jaar 'n Sticky en hy het nog nooit uitgeval nie. EK het in Julie 'n skaapdief wat my ram geslag het met my Yz 450 gejaag dat dit goed gaan. EK hike met hom, klim berg en kap bane oop in die berg so ek beweeg. Net soos met enige holster maak jou belt baie saak.
Hy werk veral goed as jy IWB dra en jy wil jou hemp insteek. Onthou hier in die Kaap frons mense as hulle sien jy dra 'n wapen so ek wil dit so concealed moontlik doen.

Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Holster opsies
Op 'n warm dag in die bosveld kom daai sticky maar gereeld saam uit op die draw al het mens 'n goeie belt aan het ek agtergekom
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Holster opsies
Nee maat, maar ek het hul al hanteer in shops. Ek voel nie gemaklik daarmee nie en gaan heeltyd bekommer oor of my gun gaan uitmoer.tau wrote:Geno het jy al 'n STicky gebruik?
Dankie sover vir almal se raad!
Goed, beter, 6millimeter!
-
LDV
- Full Member

- Posts: 169
- Joined: Sun Jul 06, 2014 12:52 pm
Holster opsies
Geno ek dra aiwb met glock 19 en raven vg2.
Ek dink nie die pistool saam met die lig gan werk vir vir aiwb nie. Daar is net te min plek.
Ek dink nie die pistool saam met die lig gan werk vir vir aiwb nie. Daar is net te min plek.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Holster opsies
Stem nogals saam met LDV.LDV wrote:Geno ek dra aiwb met glock 19 en raven vg2.
Ek dink nie die pistool saam met die lig gan werk vir vir aiwb nie. Daar is net te min plek.
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Holster opsies
Geno
Gaan kyk Gaanbos Trading in Potch se FB Blad.
Luk of Riaan goeie IWB maak.
Gaan kyk Gaanbos Trading in Potch se FB Blad.
Luk of Riaan goeie IWB maak.
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2139
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Holster opsies
Jy sal waarskynlik verskillende holsters moet aanskaf vir die verskillende posisies. Dis meestal ongemaklik om n AIWB-holster IWB te dra, en omgekeerd.
Vat die pistool, draai hom in n waslap toe en dra hom "mexican" vir n oggend of twee by die huis totdat jy agterkom wat vir jou die gemaklikste is. Dan gaan soek jy n holster wat daarby pas.
Ek verkies leer bo kydex want dit vorm saam met jou lyf. Die kydex holsters wat ek al probeer het voel vir my ongemaklik.
Doen ekstra moeite en kry n goeie belt/lyfband/gordel. Hy moet dik en styf en breed wees om die gewig van die pistool te kan hanteer. My raad is gewoonlik ten minste 5mm dik en 35mm breed; dubbelgestikte dubbelleer. Of n "webbing"-tipe. Daar is ook ArmyAnt en ander tipes beskikbaar.

Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Holster opsies
Vir 4 uur dra sonder 'n lig kom niks naby 'n Comptac Mtac nie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Gbyleveldt
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Re: Holster opsies
Help my verstaan hoekom jy ‘n lig op jou handwapen wil he? Dit maak die setup net meer ‘bulky’, en as jy die geweermonteerde lig aansit in die nag, dan maak jy onmiddelik ‘n teiken van jouself? Ek stem dat ‘n lig belangrik is, maar nie een wat op ‘n geweer gemonteer is nie.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Holster opsies
Ek werk baie in die nag in die veld en sal die lig gebruik gebruik waar ek gekwesde jakkalse opvolg en van kant maak.Gbyleveldt wrote:Help my verstaan hoekom jy ‘n lig op jou handwapen wil he? Dit maak die setup net meer ‘bulky’, en as jy die geweermonteerde lig aansit in die nag, dan maak jy onmiddelik ‘n teiken van jouself? Ek stem dat ‘n lig belangrik is, maar nie een wat op ‘n geweer gemonteer is nie.
Ek het eerder n lig en kry hom nie nodig nie as wat ek n lig nodig het en hom nie het nie...
Goed, beter, 6millimeter!
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Holster opsies
Flippen subtiel brag jy nou!LDV wrote:Geno ek dra aiwb met glock 19 en raven vg2.
Ek dink nie die pistool saam met die lig gan werk vir vir aiwb nie. Daar is net te min plek.
Geno, steek "hom" net af in die linker broekspyp tot in jou kous en sê vir die tannies dis 'n spataar.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Holster opsies
'n WML is baie belangrike deel van SV. Dit word wyd verkondig en gebruik deur die top instrukteurs in VSA en in Suid Afrika. Het jy al 'n nagskiet geleentheid bygewoon waar jy teiken skiet met jou handwapen? 1, met lig in een hand, 2, sonder enige lig? Jou oë sal oop gaan.Gbyleveldt wrote:Help my verstaan hoekom jy ‘n lig op jou handwapen wil he? Dit maak die setup net meer ‘bulky’, en as jy die geweermonteerde lig aansit in die nag, dan maak jy onmiddelik ‘n teiken van jouself? Ek stem dat ‘n lig belangrik is, maar nie een wat op ‘n geweer gemonteer is nie.
Daar is beslis tegnieke verbonde aan WML, maar om te verwag jy moet 'n SV situasie sonder enige lig (selfs 'n flits gee posisie weg) aandurf is ook wensdenkery. Teiken identifikasie en hulp om wapens te identifiseer in die betreder se hande is van kritieke belang. Jy is altyd 'n teiken en daar is in meeste gevalle genoeg lig van 'n huis ens om jou as teiken te identifiseer. Om te dink jy gaan in stikdonker rondbeweeg en ongesiens die aanvallers uithaal is nie sommer 'n oplossing nie. As jy familie en ander friendlies op die perseel het gaan dit nog moeiliker maak.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Gbyleveldt
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Re: Holster opsies
^^^ Dankie, nee ek het nog nie 'n nag skiet geleentheid bygewoon nie. Dis die dat ek gewonder het oor jouself 'n teiken te maak deur 'n flits fisies op die geweer te he, eerder as in jou ander hand.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Holster opsies
Hijack jammer Geno.Gbyleveldt wrote:^^^ Dankie, nee ek het nog nie 'n nag skiet geleentheid bygewoon nie. Dis die dat ek gewonder het oor jouself 'n teiken te maak deur 'n flits fisies op die geweer te he, eerder as in jou ander hand.
My beskeie opinie is die skieters op so aand skiet so 75% beter met WML as met los flits - geag beide partye oefen ewe veel.
'n Lig in jou hand maak jou 'n teiken, die skelms is nie top skuts nie, hulle gaan lood in die lig se algemene rigting gooi. Een aspek van SV is om dekking (cover) te gebruik, maw skuil agter iets wat die koeëls keer.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Holster opsies
Ek het ook gekyk na daai Olight mini en is van mening daai hy klein en lig genoeg is om 24/7 te dra. Op 'n Glock 23 steek die lig se voorkant nie verby die loop van die wapen nie. As 'n mens nou 'n holster kan laat pasmaak sodat dit IWB en nie aan en af skakel nie is jy gewax.
En Geno se idee maak sin. Dit kan dalk gebeur dat jy in die dag in 'n donker gebou is en jou wapen nodig het dan is jou lig klaar op.
Oor die kommentaar van aparte flits vs wapen gemonteerde lig moet ons weet albei het voordele en nadele.

Maak 'n verskil
-
Marius@J
- Newbie

- Posts: 22
- Joined: Fri Mar 06, 2015 6:12 pm
Re: Holster opsies
Die realiteit is dat jy in die meerderheid van gevalle reeds 'n teiken is voordat jy jou hande op jou pistool of jou lig kan lê. Die skietgevegte waarvan ek hoor of lees is nie soos die prentjie in ons koppe dat jy in die donker kan wegkruip nie, maar meer een waar jy so vinnig en raak moontlik moet kan skiet.
Indien jy wel die geleentheid het om die donker in jou guns te gebruik, kan jy altyd die WML net afhou. Almal sal aanbeveel dat jy in elke geval 'n gewone lig saam met jou moet hê.
Indien jy wel die geleentheid het om die donker in jou guns te gebruik, kan jy altyd die WML net afhou. Almal sal aanbeveel dat jy in elke geval 'n gewone lig saam met jou moet hê.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Holster opsies
Watse mounting opsie is die beste?
Ek hou nogal van die FOMI/Over Clip
https://www.danielsholsters.co.za/wp-content/uploads/2016/08/all-mounting-options-banner-1030x684.jpg
Ek hou nogal van die FOMI/Over Clip
https://www.danielsholsters.co.za/wp-content/uploads/2016/08/all-mounting-options-banner-1030x684.jpg
Goed, beter, 6millimeter!
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Holster opsies
Die Ulticlip:
https://cdn2.bigcommerce.com/server5800/c1d62/product_images/uploaded_images/ulticlip-concealed.jpg?t=1438648875