Knal Demper en Akkuraatheid

Post Reply
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Knal Demper en Akkuraatheid

Post by Hugo »

Is jou knal demper veronder stel om jou te laat bont skiet?

Het die tipe knal demper 'n effek op jou akkuraatheid?

Skiet jou wapen verskillend met die KD en sonder hom?
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Knal Demper en Akkuraatheid

Post by BLOK »

Hugo

As dit n goeie knaldemper is behoort hy jou beter akuraatheid te gee, nie rerig in die opsig dat jou geweer beter skiet nie, maar jy wat die skut is agv minder skop en loopwip. Wat skootplasing van met en sonder die demper betref behoort dit te verskil, maar dit kan afhang van die tipe loop en looplengte wat jy het die rede is met die gewig voorop gaan jou loop se aksie anders wees as sonder hom.

Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
300Winmag

Re: Knal Demper en Akkuraatheid

Post by 300Winmag »

1. Nee.
2. Ja - ek skiet beter want die geweer skop my nie so hard nie. (Meer gewig en minder wip en minder lawaai)
3. Ja - 7 duim laer met die kd op, maar op die selfde lyn.

(Dis die moeite werd!)
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Knal Demper en Akkuraatheid

Post by JACQUES BOTHA »

HUGO
n KNALDEMPER SAL JOU NIE MEER BONT LAAT SKIET NIE, NIE AS AL DIE ANDER DINGE VAN JOU ROER REG IS NIE,
INDIEN JY N LOS SKROEF OP DIE AKSIE HET , KAN DIE FOUT VERERGER MET DIE SILINCER MAAR DIE SILINVER AS SULKS KAN NIE DIE OORSAAK WEES NIE,
jY KAN DALK LAER EN HOGER OF LINGS EN REGS SKIET EN SOMS KNA JOU GROEPE KLEINER WORD EN SOMS GROTER, dAAR IS IETS SOOS LADING MET N SILINCER EN LADING DAARSONDER AS JY REGTIG WIL..
99% VAN DIE KNALDEMPERS WAT EK GESIEN EN ERVAAR HET SKUIF DIE IMPAK BESLIS  MAAR NIE N VERBETERING OF VERSWAKKING IN TERME VAN AKKURAAATHEID NIE  AS JY NOU 15MM MET SILINCER SKIET EN 18MM SONDER HOM NOEM EK DIT GEEN EFFEK NIE IN MY TERME.
aS JOU GEWEER SKIELIK BONT SKIET IS DAR IEWERS ANDERS FOUT EN SOOS GENOEM DALK SKROEFDRAAD, DALK PAKWERK, DALK LOS SKROEWE BV...
MAAR AS DAAR N FOUT IN DIE SILINCER IS MAG DIT OOK DIE SILINCER WEES. MAAR NIE MAKLIK NIE.
STERKTE HOOP JY KRY DIE FOUT EN GENIET JOU KNALDEMPER SOOS DIERES VAN ONS SKUUS BAIE VAN ONS.
GROETE
JACQUES
Shoot straight and tell the truth!
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Knal Demper en Akkuraatheid

Post by .::Alwyn-U::. »

Lekker topic hierdie! Ek kyk nou self na 'n KD vir my .243.

Al wat my pla is, dat ek nie rerig 'n goeie rede het om een te kry nie.
Wat was julle manne se motief om een op te sit? Ek weet baie goed wat 'n KD doen soos julle hierbo gese het maar wat was jou persoonlike rede vir 'n KD.

Groete
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2468
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Knal Demper en Akkuraatheid

Post by Nico Harris »

my rede- want ek kan! want ek wil! of net plain- sommer! het een op my 243 gesit en ek is mal daaroor! my pa sin vir sy 7x57 kom more!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
300Winmag

Re: Knal Demper en Akkuraatheid

Post by 300Winmag »

Ek was bang die geweer skop my bang vir hom. Ek het toe die knaldemper gebruik om die
geweer gewoond te raak. Toe my ladings warmer gemaak en nou verstaan ons mekaar
mooi, met of sonder die kd.
Nadat ek gesien hoe gemaklik Blok met sy geweer met sy kd in die veld loop het ek besluit
ek gaan dit ook probeer. Dan gaan dit nog help om die wild ook nie die wereld vol te jaag
nie.
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Knal Demper en Akkuraatheid

Post by .::Alwyn-U::. »

Harris30-06 wrote: my rede- want ek kan! want ek wil! of net plain- sommer!
Daai is nou 'n goeie rede ;D
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2468
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Knal Demper en Akkuraatheid

Post by Nico Harris »

Alwyn- ek het moeg geraak vir die ooms op die skiet baan wat altyd 110 vrae het as jy enige iets gebruik behalwe n plain jane jag geweer en n tasco 4x40! het op n dag besluit n verduidelik nie meer nie! as die ooms kom met hoekom dit en hoekom dat dan is my antwoord- want ek kan!!!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Knal Demper en Akkuraatheid

Post by .::Alwyn-U::. »

Nico ek stem saam, haha, lag eintlik nou lekker! Dankie, goeie advies daai ;D
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Knal Demper en Akkuraatheid

Post by .::Alwyn-U::. »

Nico - Ek het guster aand 'n ystervarkie raak geloop, het hom met daai scope van jou lekker bekyk.. Het jy al jou nuwe een vir jou gekry?
Post Reply