Haelgeweer picatiny rail

Vra jou vraag hier en ons verwys dit na kundiges of hoor wat ander ons meedeel.
Post Reply
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Haelgeweer picatiny rail

Post by naas222 »

Ek sit en wonder.
Na laas jaar se bosvark jag in mielies met n koplamp onder pompaksie.
Ek mag nie met n jag geweer by ou skiet nie hy bang punt hardloop weg in nag.
Kan ek n picatiny rail op n smith and wesson pompaksie laat mount en nagsig op hom sit..???
Dan kan ek varke met slugs skiet
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
Harambe
Hero Member
Hero Member
Posts: 681
Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm

Re: Haelgeweer picatiny rail

Post by Harambe »

naas222 wrote:Ek sit en wonder.
Na laas jaar se bosvark jag in mielies met n koplamp onder pompaksie.
Ek mag nie met n jag geweer by ou skiet nie hy bang punt hardloop weg in nag.
Kan ek n picatiny rail op n smith and wesson pompaksie laat mount en nagsig op hom sit..???
Dan kan ek varke met slugs skiet
Jy kry sulke blokkies picatinny rail wat jy vasdraai op die magtube. Werk heel goed vir my.

https://www.ebay.com/p/Tactical-Remingt ... /598964346
Of so iets
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: Haelgeweer picatiny rail

Post by naas222 »

Dis baie oulik...
Maar sal graag my nagsig wil kan mount...
Gesien op YouTube ouens boor gaaitjies en sit n rail op vir daai red dot scopes..
Wonder of dit n DIY projek kan wees of eerder invat na iemand in Pretoria


Sent from my SM-J105F using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
Harambe
Hero Member
Hero Member
Posts: 681
Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm

Re: Haelgeweer picatiny rail

Post by Harambe »

naas222 wrote:Dis baie oulik...
Maar sal graag my nagsig wil kan mount...
Gesien op YouTube ouens boor gaaitjies en sit n rail op vir daai red dot scopes..
Wonder of dit n DIY projek kan wees of eerder invat na iemand in Pretoria


Sent from my SM-J105F using Tapatalk
O ek verstaan. Jy gaan 'n paar stukkies gereedskap nodig he om die gaatjies te tap, so as jy dit nie het nie, gaan dit dalk beter wees om dit te laat doen. Maar as jy die tappe het, en nie 'n bang haar op jou kop nie, is dit seker doenbaar.
Of so iets
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: Haelgeweer picatiny rail

Post by naas222 »

Die probleem met so n DIY projek is as ek iewers iets skeef doen moet ek dit invat dan kos dit net meer..
Nie bang nie net te arm om n fout te maak
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Haelgeweer picatiny rail

Post by tripodmvr »

Soek 'n masjineringswinkel en kyk of hulle bereid is om te help en teen watter koste. Jy sit netnou met 'n tromprem as y gate deur die loop maak.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: Haelgeweer picatiny rail

Post by naas222 »

Sal so maak... dankie

Sent from my SM-J105F using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
zipp
Full Member
Full Member
Posts: 117
Joined: Tue May 14, 2013 9:03 pm

Re: Haelgeweer picatiny rail

Post by zipp »

Ek weet nie van die S&W nie. Die mossberg kan wel. Kontak vir MRS-T in Pta hulle sal dit vir jou kan doen as dit doenbaar is.
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: Haelgeweer picatiny rail

Post by naas222 »

Zipp ekt so gevoel n mosberg en sw is dieselfde.. wat ek nou al gegoogle het
Sal hul kontak dankje

Sent from my SM-J105F using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
Post Reply