Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek sit en wonder.
Na laas jaar se bosvark jag in mielies met n koplamp onder pompaksie.
Ek mag nie met n jag geweer by ou skiet nie hy bang punt hardloop weg in nag.
Kan ek n picatiny rail op n smith and wesson pompaksie laat mount en nagsig op hom sit..
Dan kan ek varke met slugs skiet
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
naas222 wrote:Ek sit en wonder.
Na laas jaar se bosvark jag in mielies met n koplamp onder pompaksie.
Ek mag nie met n jag geweer by ou skiet nie hy bang punt hardloop weg in nag.
Kan ek n picatiny rail op n smith and wesson pompaksie laat mount en nagsig op hom sit..
Dan kan ek varke met slugs skiet
Jy kry sulke blokkies picatinny rail wat jy vasdraai op die magtube. Werk heel goed vir my.
Dis baie oulik...
Maar sal graag my nagsig wil kan mount...
Gesien op YouTube ouens boor gaaitjies en sit n rail op vir daai red dot scopes..
Wonder of dit n DIY projek kan wees of eerder invat na iemand in Pretoria
Sent from my SM-J105F using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
naas222 wrote:Dis baie oulik...
Maar sal graag my nagsig wil kan mount...
Gesien op YouTube ouens boor gaaitjies en sit n rail op vir daai red dot scopes..
Wonder of dit n DIY projek kan wees of eerder invat na iemand in Pretoria
Sent from my SM-J105F using Tapatalk
O ek verstaan. Jy gaan 'n paar stukkies gereedskap nodig he om die gaatjies te tap, so as jy dit nie het nie, gaan dit dalk beter wees om dit te laat doen. Maar as jy die tappe het, en nie 'n bang haar op jou kop nie, is dit seker doenbaar.