Eerste Klompie Messe

Enige iets tov messe.
User avatar
Xplicitly
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 295
Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm

Eerste Klompie Messe

Post by Xplicitly »

Goeie dag manne

Hier is die eerste 5 messe wat ek die afgelope twee naweke gemaak het.

Wat dink julle? Moet ek aanhou of stop?
IMG-20180729-WA0004.jpeg
IMG-20180729-WA0003.jpeg
IMG-20180729-WA0002.jpeg
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
User avatar
Xplicitly
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 295
Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm

Re: Eerste Klompie Messe

Post by Xplicitly »

Nog so twee
IMG-20180729-WA0001.jpeg
IMG-20180729-WA0000.jpeg
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
FrancoisW
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 295
Joined: Mon Dec 09, 2013 2:48 pm

Re: Eerste Klompie Messe

Post by FrancoisW »

Baie netjies, jy kan virseker aanhou en pryse ook sommer by sit.
375 Truvelo,30-06 Sabi Mauser, 243 Howa, .22 Brno Model 2
12Br Antoni Zoli S/S
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Eerste Klompie Messe

Post by Supacow »

Bitter netjies!!!
Mooi soos n 270 uit Finland
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 871
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Eerste Klompie Messe

Post by Viking »

Xplicitly wrote:Goeie dag manne

Hier is die eerste 5 messe wat ek die afgelope twee naweke gemaak het.

Wat dink julle? Moet ek aanhou of stop?
IMG-20180729-WA0004.jpeg
IMG-20180729-WA0003.jpeg
IMG-20180729-WA0002.jpeg
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Mnr jy mag maar aanhou - ek haal my hoed af vir daai mooi messe! Veral as dit jou EERSTE messe is - dan is jy mos eintlik 'n "natural", want jy doen alles reg!

Ek hou van jou lyne en veral die mosaikpennetjies trek my aandag!

DOEN GERUS SO VOORT!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
User avatar
Xplicitly
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 295
Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm

Re: Eerste Klompie Messe

Post by Xplicitly »

Baie dankie manne. Ek wil begin om messe oor die naweke te maak en te smous, maar ek het geen idee wat hul werd is nie!

Ek gaan nie lieg nie, dis harde werk en daardie vervlakste krappies wat nie wil uit nie kry my onder, maar ek geniet dit vreeslik baie.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
User avatar
Born2Late
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Tue Oct 18, 2011 9:38 am

Re: Eerste Klompie Messe

Post by Born2Late »

Baie mooi. Ek hou veral van die eerste een en die laaste twee.
Jy het n goeie ding hier beet en ek glo dit gaan n sukses wees.
Groete.
Basjan123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 448
Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm

Re: Eerste Klompie Messe

Post by Basjan123 »

Xplicitly wrote:Baie dankie manne. Ek wil begin om messe oor die naweke te maak en te smous, maar ek het geen idee wat hul werd is nie!

Ek gaan nie lieg nie, dis harde werk en daardie vervlakste krappies wat nie wil uit nie kry my onder, maar ek geniet dit vreeslik baie.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Jong as ek so na hulle kyk is dit nie baie werd nie, stuur dit vir my en ek sal so gaaf wees om die posgeld te dek!!! >:+

(Pragtige messe !!!)
Jaco B
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 357
Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am

Re: Eerste Klompie Messe

Post by Jaco B »

Baie mooi messe. Welgedaan
User avatar
Sean3006
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 477
Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm

Re: Eerste Klompie Messe

Post by Sean3006 »

Xplicitly

Where are you located?
What is the price of the model in the first picture?
Does it come with a sheath?
.30-06, 6.5CM, .22lr, 9mmP
User avatar
Xplicitly
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 295
Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm

Re: Eerste Klompie Messe

Post by Xplicitly »

Sean3006 wrote:Xplicitly

Where are you located?
What is the price of the model in the first picture?
Does it come with a sheath?
Hi Sean. I am in Bronkhorstspruit. I am still working on prices. I have absolutely no idea what to ask for them, to be honest. Would R2000 be too much? Too little?

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
User avatar
Xplicitly
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 295
Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm

Re: Eerste Klompie Messe

Post by Xplicitly »

Sean3006 wrote:Xplicitly

Where are you located?
What is the price of the model in the first picture?
Does it come with a sheath?
Oh, and at this stage I do not yet have sheaths for them. I am in the process of negotiating with someone doing leather work. But in the meantime i have zip pouches for them that is well padded with soft material on the inside and each comes with a microfiber cloth.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 624
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Eerste Klompie Messe

Post by ZKK »

Ek moet jou komplimenteer.
Jou grinding is baie netjies
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Eerste Klompie Messe

Post by FHM »

Baie mooi ou maat - hoe die girl gese "nee moennie ophou nie!" ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
GooseMan
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 98
Joined: Thu Oct 12, 2017 10:38 am

Re: Eerste Klompie Messe

Post by GooseMan »

Baie netjies.
Watter afwerking het jy op die lemme? stonewash?
User avatar
Xplicitly
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 295
Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm

Re: Eerste Klompie Messe

Post by Xplicitly »

GooseMan wrote:Baie netjies.
Watter afwerking het jy op die lemme? stonewash?
Dit is eintlik veronderstel om mirror te wees. Dit is maar die hoek waarteen ek dit afgeneem het. Image

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
Pieter_Brink
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Thu Apr 20, 2017 11:35 am

Re: Eerste Klompie Messe

Post by Pieter_Brink »

Wragtig pragtig. Watse staal gebruik jy? Hollow grind onverbeterlik. As jy hooggepoleerde gestabiliseerde inheemse hout gebruik vir jou hefmateriaal (iets soos olienhoud of karree wortelknol) is R2000 n goeie prys. n Mooi hef verkoop n mes. Oorweeg selfs horing soos buffel-, gemsbok- of waterbokhorings. Moenie ophou nie. Jys n natural.
Groetnis
Pieter.
User avatar
Xplicitly
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 295
Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm

Re: Eerste Klompie Messe

Post by Xplicitly »

dogmatix wrote:Wragtig pragtig. Watse staal gebruik jy? Hollow grind onverbeterlik. As jy hooggepoleerde gestabiliseerde inheemse hout gebruik vir jou hefmateriaal (iets soos olienhoud of karree wortelknol) is R2000 n goeie prys. n Mooi hef verkoop n mes. Oorweeg selfs horing soos buffel-, gemsbok- of waterbokhorings. Moenie ophou nie. Jys n natural.
Groetnis
Pieter.
Hi Pieter. Baie dankie vir die terugvoer. Ek gebruik Bohler N690 vir die lemme. Die hout wissel tussen Wenge, African Leadwood, African Rose, Mozambican Teak en nog ene wat se naam ek nie kan onthou nie.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
User avatar
OupaZA
Hero Member
Hero Member
Posts: 588
Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am

Re: Eerste Klompie Messe

Post by OupaZA »

Baie mooi messe! jy kan verseker aanhou,

Ek het al 'n mes gekoop by by Phillip(sien link http://dunnblades.co.za/). Meskien kan dit jou help met pryse.

Groete
Emile
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
User avatar
Xplicitly
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 295
Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm

Re: Eerste Klompie Messe

Post by Xplicitly »

Ek sal die 2 "Skinning Knives" laat gaan vir R1200 elk. Ek dink dit is billik?

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
User avatar
Xplicitly
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 295
Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm

Re: Eerste Klompie Messe

Post by Xplicitly »

Ek het alweer probeer. Buffelhoring met vlakvarktand.//uploads.tapatalk-cdn.com/20181015/ce0a6792515a44d351cf59cd567477eb.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20181015/73c95396663860b572b0d55ea0ce79c5.jpg
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2172
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Eerste Klompie Messe

Post by Johan Nel »

Xplicitly wrote:Ek het alweer probeer. Buffelhoring met vlakvarktand.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20181015/ce0a6792515a44d351cf59cd567477eb.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20181015/73c95396663860b572b0d55ea0ce79c5.jpg

Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Regtig netjiese werk! Welgedaan.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13526
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Eerste Klompie Messe

Post by Capt. Yoda »

Supacow wrote:Bitter netjies!!!
Mooi soos n 270 uit Finland

https://media.tenor.com/images/0fc1266862308f6728fb9b8c2cab2ee6/tenor.gif
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Xplicitly
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 295
Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm

Re: Eerste Klompie Messe

Post by Xplicitly »

Capt. Oblivious wrote:
Supacow wrote:Bitter netjies!!!
Mooi soos n 270 uit Finland

https://media.tenor.com/images/0fc1266862308f6728fb9b8c2cab2ee6/tenor.gif
Lmga! Skerp.

Sent from my SM-G965F using Tapatalk
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am

Re: Eerste Klompie Messe

Post by Joe13 »

Hoekom sal jy wil ophou? As ek so na die messe kyk lyk dit vir my of jy n passie het, dit is bitter mooi, afwerking lyk tops. Wel gedaan.
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Post Reply