Eerste Klompie Messe
- Xplicitly
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm
Eerste Klompie Messe
Goeie dag manne
Hier is die eerste 5 messe wat ek die afgelope twee naweke gemaak het.
Wat dink julle? Moet ek aanhou of stop? Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Hier is die eerste 5 messe wat ek die afgelope twee naweke gemaak het.
Wat dink julle? Moet ek aanhou of stop? Sent from my SM-G930F using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
- Xplicitly
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm
Re: Eerste Klompie Messe
Nog so twee
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
-
FrancoisW
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Mon Dec 09, 2013 2:48 pm
Re: Eerste Klompie Messe
Baie netjies, jy kan virseker aanhou en pryse ook sommer by sit.
375 Truvelo,30-06 Sabi Mauser, 243 Howa, .22 Brno Model 2
12Br Antoni Zoli S/S
12Br Antoni Zoli S/S
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Eerste Klompie Messe
Bitter netjies!!!
Mooi soos n 270 uit Finland
Mooi soos n 270 uit Finland
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Eerste Klompie Messe
Mnr jy mag maar aanhou - ek haal my hoed af vir daai mooi messe! Veral as dit jou EERSTE messe is - dan is jy mos eintlik 'n "natural", want jy doen alles reg!Xplicitly wrote:Goeie dag manne
Hier is die eerste 5 messe wat ek die afgelope twee naweke gemaak het.
Wat dink julle? Moet ek aanhou of stop? Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Ek hou van jou lyne en veral die mosaikpennetjies trek my aandag!
DOEN GERUS SO VOORT!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- Xplicitly
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm
Re: Eerste Klompie Messe
Baie dankie manne. Ek wil begin om messe oor die naweke te maak en te smous, maar ek het geen idee wat hul werd is nie!
Ek gaan nie lieg nie, dis harde werk en daardie vervlakste krappies wat nie wil uit nie kry my onder, maar ek geniet dit vreeslik baie.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Ek gaan nie lieg nie, dis harde werk en daardie vervlakste krappies wat nie wil uit nie kry my onder, maar ek geniet dit vreeslik baie.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
- Born2Late
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Tue Oct 18, 2011 9:38 am
Re: Eerste Klompie Messe
Baie mooi. Ek hou veral van die eerste een en die laaste twee.
Jy het n goeie ding hier beet en ek glo dit gaan n sukses wees.
Groete.
Jy het n goeie ding hier beet en ek glo dit gaan n sukses wees.
Groete.
-
Basjan123
- Sr. Member

- Posts: 448
- Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Re: Eerste Klompie Messe
Jong as ek so na hulle kyk is dit nie baie werd nie, stuur dit vir my en ek sal so gaaf wees om die posgeld te dek!!!Xplicitly wrote:Baie dankie manne. Ek wil begin om messe oor die naweke te maak en te smous, maar ek het geen idee wat hul werd is nie!
Ek gaan nie lieg nie, dis harde werk en daardie vervlakste krappies wat nie wil uit nie kry my onder, maar ek geniet dit vreeslik baie.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
(Pragtige messe !!!)
-
Jaco B
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am
Re: Eerste Klompie Messe
Baie mooi messe. Welgedaan
- Sean3006
- Sr. Member

- Posts: 477
- Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm
Re: Eerste Klompie Messe
Xplicitly
Where are you located?
What is the price of the model in the first picture?
Does it come with a sheath?
Where are you located?
What is the price of the model in the first picture?
Does it come with a sheath?
.30-06, 6.5CM, .22lr, 9mmP
- Xplicitly
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm
Re: Eerste Klompie Messe
Hi Sean. I am in Bronkhorstspruit. I am still working on prices. I have absolutely no idea what to ask for them, to be honest. Would R2000 be too much? Too little?Sean3006 wrote:Xplicitly
Where are you located?
What is the price of the model in the first picture?
Does it come with a sheath?
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
- Xplicitly
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm
Re: Eerste Klompie Messe
Oh, and at this stage I do not yet have sheaths for them. I am in the process of negotiating with someone doing leather work. But in the meantime i have zip pouches for them that is well padded with soft material on the inside and each comes with a microfiber cloth.Sean3006 wrote:Xplicitly
Where are you located?
What is the price of the model in the first picture?
Does it come with a sheath?
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 624
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Eerste Klompie Messe
Ek moet jou komplimenteer.
Jou grinding is baie netjies
Jou grinding is baie netjies
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Eerste Klompie Messe
Baie mooi ou maat - hoe die girl gese "nee moennie ophou nie!" 
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
GooseMan
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Thu Oct 12, 2017 10:38 am
Re: Eerste Klompie Messe
Baie netjies.
Watter afwerking het jy op die lemme? stonewash?
Watter afwerking het jy op die lemme? stonewash?
- Xplicitly
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm
Re: Eerste Klompie Messe
Dit is eintlik veronderstel om mirror te wees. Dit is maar die hoek waarteen ek dit afgeneem het.GooseMan wrote:Baie netjies.
Watter afwerking het jy op die lemme? stonewash?

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
-
Pieter_Brink
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Thu Apr 20, 2017 11:35 am
Re: Eerste Klompie Messe
Wragtig pragtig. Watse staal gebruik jy? Hollow grind onverbeterlik. As jy hooggepoleerde gestabiliseerde inheemse hout gebruik vir jou hefmateriaal (iets soos olienhoud of karree wortelknol) is R2000 n goeie prys. n Mooi hef verkoop n mes. Oorweeg selfs horing soos buffel-, gemsbok- of waterbokhorings. Moenie ophou nie. Jys n natural.
Groetnis
Pieter.
Groetnis
Pieter.
- Xplicitly
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm
Re: Eerste Klompie Messe
Hi Pieter. Baie dankie vir die terugvoer. Ek gebruik Bohler N690 vir die lemme. Die hout wissel tussen Wenge, African Leadwood, African Rose, Mozambican Teak en nog ene wat se naam ek nie kan onthou nie.dogmatix wrote:Wragtig pragtig. Watse staal gebruik jy? Hollow grind onverbeterlik. As jy hooggepoleerde gestabiliseerde inheemse hout gebruik vir jou hefmateriaal (iets soos olienhoud of karree wortelknol) is R2000 n goeie prys. n Mooi hef verkoop n mes. Oorweeg selfs horing soos buffel-, gemsbok- of waterbokhorings. Moenie ophou nie. Jys n natural.
Groetnis
Pieter.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: Eerste Klompie Messe
Baie mooi messe! jy kan verseker aanhou,
Ek het al 'n mes gekoop by by Phillip(sien link http://dunnblades.co.za/). Meskien kan dit jou help met pryse.
Groete
Emile
Ek het al 'n mes gekoop by by Phillip(sien link http://dunnblades.co.za/). Meskien kan dit jou help met pryse.
Groete
Emile
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- Xplicitly
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm
Re: Eerste Klompie Messe
Ek sal die 2 "Skinning Knives" laat gaan vir R1200 elk. Ek dink dit is billik?
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
- Xplicitly
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm
Re: Eerste Klompie Messe
Ek het alweer probeer. Buffelhoring met vlakvarktand.//uploads.tapatalk-cdn.com/20181015/ce0a6792515a44d351cf59cd567477eb.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20181015/73c95396663860b572b0d55ea0ce79c5.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20181015/73c95396663860b572b0d55ea0ce79c5.jpg
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Eerste Klompie Messe
Regtig netjiese werk! Welgedaan.Xplicitly wrote:Ek het alweer probeer. Buffelhoring met vlakvarktand.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20181015/ce0a6792515a44d351cf59cd567477eb.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20181015/73c95396663860b572b0d55ea0ce79c5.jpg
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13526
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Eerste Klompie Messe
Supacow wrote:Bitter netjies!!!
Mooi soos n 270 uit Finland
https://media.tenor.com/images/0fc1266862308f6728fb9b8c2cab2ee6/tenor.gif
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Xplicitly
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm
Re: Eerste Klompie Messe
Lmga! Skerp.Capt. Oblivious wrote:Supacow wrote:Bitter netjies!!!
Mooi soos n 270 uit Finland
https://media.tenor.com/images/0fc1266862308f6728fb9b8c2cab2ee6/tenor.gif
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Eerste Klompie Messe
Hoekom sal jy wil ophou? As ek so na die messe kyk lyk dit vir my of jy n passie het, dit is bitter mooi, afwerking lyk tops. Wel gedaan.
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2