Springbokke en varslug

Post Reply
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3946
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Springbokke en varslug

Post by tau »

Manne ek kon vir StefL en nog 2 pelle na my vrou se familie plase neem om te kamp en te jag. So paar kiekies.

//uploads.tapatalk-cdn.com/20180614/52d9fed65707a992fae8043eac4daeef.png

StefL kon ‘n monster drop

//uploads.tapatalk-cdn.com/20180614/66cb21681d02aecbb87a0b1589cd584a.heic

//uploads.tapatalk-cdn.com/20180614/f14b9d1dc2f89549729d2021ee7f5d5e.heic

Ons 5 ster verblyf vir twee aande voor ons na die jaghuis is.

//uploads.tapatalk-cdn.com/20180614/59c5bee6352eb4724e52b1e4515f2aa8.jpg

Engelsman met ‘n 447 m bok met sy 22-250 en 69gr Nosler CC’s hulle het my verbaas en mooi gewerk. Hy het 3 bokke tussen 380 en 447 m geskiet.

Ek kon niks skiet het herltyd bestuur, maar dit vreeslik geniet.

//uploads.tapatalk-cdn.com/20180614/3946e064f965fdb3125e8a322d3fe1ed.heic
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3946
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Springbokke en varslug

Post by tau »

//uploads.tapatalk-cdn.com/20180614/49a20018df1aca4e63bae9d0aa4dc060.heic

StefL se bok en die enigste bok wat ek die naweek sommer oor my spieel oor ‘n skoot op gehad het. Ek meet glad nie horings nie so bitter bly Stefan kon hom skiet en waardeer.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Nella
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

Re: Springbokke en varslug

Post by Nella »

Lyk stunning daar.
En daai is n duk ram! Geluk
Just smile and wave boys >:D
honda2
Full Member
Full Member
Posts: 194
Joined: Wed Sep 23, 2015 2:16 pm

Re: Springbokke en varslug

Post by honda2 »

Sjoe. Spesiaal! Daai is n doring ram!

Sent from my SM-A510F using Tapatalk
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Springbokke en varslug

Post by FHM »

Baie geluk Tau en manne. Dit lyk heerlik, seker ook heerlik koud gewees so vroeg oggende ne.. ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1618
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Springbokke en varslug

Post by Gian_dP »

Lyk of hulle 'n heerlike trippie gehad het!

Waar is die plaas geleë?

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3946
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Springbokke en varslug

Post by tau »

Gian_dP wrote:Lyk of hulle 'n heerlike trippie gehad het!

Waar is die plaas geleë?

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Eerstekeer in my lewe dat ek nie 'n bok skiet nie, maar vreeslik geniet om so in die veld te bly.

Ons het die eerste twee aande en eendag op 'n plaas tussen Ai- Ais en Grunau gejag. Ons het net bees op die plaas en die drade is maar eina om die minste te sê so die bokke is jy nie gewaarborg nie. Dit is ook 'n redelike groot plaas sonder binnedrade.

Die tweede dag is op die wildsplaas waar my skoonma van tyd tot tyd woon tussen Karasburg en Aroab. Die plaas lyk vanjaar besonders mooi.

Maar die bokke is nog nie op vol-lyf groote na die droogte nie en die grootste karkas was maar 22.3kg.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1618
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Springbokke en varslug

Post by Gian_dP »

tau wrote:
Gian_dP wrote:Lyk of hulle 'n heerlike trippie gehad het!

Waar is die plaas geleë?

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Eerstekeer in my lewe dat ek nie 'n bok skiet nie, maar vreeslik geniet om so in die veld te bly.

Ons het die eerste twee aande en eendag op 'n plaas tussen Ai- Ais en Grunau gejag. Ons het net bees op die plaas en die drade is maar eina om die minste te sê so die bokke is jy nie gewaarborg nie. Dit is ook 'n redelike groot plaas sonder binnedrade.

Die tweede dag is op die wildsplaas waar my skoonma van tyd tot tyd woon tussen Karasburg en Aroab. Die plaas lyk vanjaar besonders mooi.

Maar die bokke is nog nie op vol-lyf groote na die droogte nie en die grootste karkas was maar 22.3kg.
Ons ry oor drie weke, gaan jag op twee plase net noord van Grunau. Klink of hulle ook redelik reen gehad het. Sien baie uit om te sien hoe die wêreld lyk die jaar.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Springbokke en varslug

Post by ruaanb »

tau wrote://uploads.tapatalk-cdn.com/20180614/49a20018df1aca4e63bae9d0aa4dc060.heic

StefL se bok en die enigste bok wat ek die naweek sommer oor my spieel oor ‘n skoot op gehad het. Ek meet glad nie horings nie so bitter bly Stefan kon hom skiet en waardeer.
Dis nou 'n ram met karakter.
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Springbokke en varslug

Post by Carl »

tau wrote: Ek kon niks skiet het herltyd bestuur, maar dit vreeslik geniet.
Genade Tau en jy noem hulle vriende, ek het ook lisensie en sal stokke oorvat as ek saam kan gaan ;) Darem maar net een van die beste plekke in die wêreld om te jag.

Dis mooi ram daai!
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3946
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Springbokke en varslug

Post by tau »

Carl wrote:
tau wrote: Ek kon niks skiet het herltyd bestuur, maar dit vreeslik geniet.
Genade Tau en jy noem hulle vriende, ek het ook lisensie en sal stokke oorvat as ek saam kan gaan ;) Darem maar net een van die beste plekke in die wêreld om te jag.

Dis mooi ram daai!
Carl ek het my vrou se bakkie gebruik met my jag tyres op en tralies. Vandag het hy weer kappie op en standaard rimme en tyres, so ek moet maar versigtig moontlik ry. Ongelukkig is die veld na die baie reën op plekke lelik gespoel en die manne ken ook nie die plaas of paaie nie(en ek verloor nog ook die paaie op die groot plaas in die woestyn ++>: ). So hulle het aangebied om te ry ek was net te suinig om stokke af te gee. Daar is sulke groot vergoeide duine teen die een grens en dit is bitter mooi om daar te ry, jy kry so Mad Max gevoel. Ek is mos nou maar 'n mechanic se kind so diesel brand pas my. ;D
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Kallie Fernhout
Hero Member
Hero Member
Posts: 992
Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm

Re: Springbokke en varslug

Post by Kallie Fernhout »

Julle trip lyk soos kos vir die siel. Daai is sommer n mooi dromnek ram.
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3137
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Springbokke en varslug

Post by Chevvy SS »

Moes baie lekker gewees het tau. Daardie ram se horings draai al terug!
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Springbokke en varslug

Post by DawieKotze »

Mastag - dit lyk bitter lekker!

Baie mooi ram - jammer van die droogte anders sou hy seker oor die 30kg gewees het
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Springbokke en varslug

Post by Geno »

Te lekker!
Indien my dinge uitwerk sal ek ook binnekort 'n draai in die SUide van Namibie maak met 'n .243Ackley.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3946
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Springbokke en varslug

Post by tau »

Geno wrote:Te lekker!
Indien my dinge uitwerk sal ek ook binnekort 'n draai in die SUide van Namibie maak met 'n .243Ackley.

Hy sal mooi werk.

Die koue winter windtjie maak nie net die skote so bietjiei moeiliker nie, hy laat ook die bokke "verdwyn" en so bietjie angstig so hulle beweeg maar vinnig as hulel die bakkie sien.

Die suide lyk plek plek BAIE mooi en ongelukkig het party kolle niks reën gehad nie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Springbokke en varslug

Post by Flip Nel »

Dit lyk baie lekker dankie vir die deel
Post Reply