Springbokke en varslug
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Springbokke en varslug
Manne ek kon vir StefL en nog 2 pelle na my vrou se familie plase neem om te kamp en te jag. So paar kiekies.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180614/52d9fed65707a992fae8043eac4daeef.png
StefL kon ‘n monster drop
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180614/66cb21681d02aecbb87a0b1589cd584a.heic
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180614/f14b9d1dc2f89549729d2021ee7f5d5e.heic
Ons 5 ster verblyf vir twee aande voor ons na die jaghuis is.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180614/59c5bee6352eb4724e52b1e4515f2aa8.jpg
Engelsman met ‘n 447 m bok met sy 22-250 en 69gr Nosler CC’s hulle het my verbaas en mooi gewerk. Hy het 3 bokke tussen 380 en 447 m geskiet.
Ek kon niks skiet het herltyd bestuur, maar dit vreeslik geniet.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180614/3946e064f965fdb3125e8a322d3fe1ed.heic

Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Springbokke en varslug
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180614/49a20018df1aca4e63bae9d0aa4dc060.heic
StefL se bok en die enigste bok wat ek die naweek sommer oor my spieel oor ‘n skoot op gehad het. Ek meet glad nie horings nie so bitter bly Stefan kon hom skiet en waardeer.
StefL se bok en die enigste bok wat ek die naweek sommer oor my spieel oor ‘n skoot op gehad het. Ek meet glad nie horings nie so bitter bly Stefan kon hom skiet en waardeer.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
-
honda2
- Full Member

- Posts: 194
- Joined: Wed Sep 23, 2015 2:16 pm
Re: Springbokke en varslug
Sjoe. Spesiaal! Daai is n doring ram!
Sent from my SM-A510F using Tapatalk
Sent from my SM-A510F using Tapatalk
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Springbokke en varslug
Baie geluk Tau en manne. Dit lyk heerlik, seker ook heerlik koud gewees so vroeg oggende ne.. 
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Springbokke en varslug
Lyk of hulle 'n heerlike trippie gehad het!
Waar is die plaas geleë?
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Waar is die plaas geleë?
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Springbokke en varslug
Eerstekeer in my lewe dat ek nie 'n bok skiet nie, maar vreeslik geniet om so in die veld te bly.Gian_dP wrote:Lyk of hulle 'n heerlike trippie gehad het!
Waar is die plaas geleë?
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Ons het die eerste twee aande en eendag op 'n plaas tussen Ai- Ais en Grunau gejag. Ons het net bees op die plaas en die drade is maar eina om die minste te sê so die bokke is jy nie gewaarborg nie. Dit is ook 'n redelike groot plaas sonder binnedrade.
Die tweede dag is op die wildsplaas waar my skoonma van tyd tot tyd woon tussen Karasburg en Aroab. Die plaas lyk vanjaar besonders mooi.
Maar die bokke is nog nie op vol-lyf groote na die droogte nie en die grootste karkas was maar 22.3kg.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Springbokke en varslug
Ons ry oor drie weke, gaan jag op twee plase net noord van Grunau. Klink of hulle ook redelik reen gehad het. Sien baie uit om te sien hoe die wêreld lyk die jaar.tau wrote:Eerstekeer in my lewe dat ek nie 'n bok skiet nie, maar vreeslik geniet om so in die veld te bly.Gian_dP wrote:Lyk of hulle 'n heerlike trippie gehad het!
Waar is die plaas geleë?
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Ons het die eerste twee aande en eendag op 'n plaas tussen Ai- Ais en Grunau gejag. Ons het net bees op die plaas en die drade is maar eina om die minste te sê so die bokke is jy nie gewaarborg nie. Dit is ook 'n redelike groot plaas sonder binnedrade.
Die tweede dag is op die wildsplaas waar my skoonma van tyd tot tyd woon tussen Karasburg en Aroab. Die plaas lyk vanjaar besonders mooi.
Maar die bokke is nog nie op vol-lyf groote na die droogte nie en die grootste karkas was maar 22.3kg.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Springbokke en varslug
Dis nou 'n ram met karakter.tau wrote://uploads.tapatalk-cdn.com/20180614/49a20018df1aca4e63bae9d0aa4dc060.heic
StefL se bok en die enigste bok wat ek die naweek sommer oor my spieel oor ‘n skoot op gehad het. Ek meet glad nie horings nie so bitter bly Stefan kon hom skiet en waardeer.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Springbokke en varslug
Genade Tau en jy noem hulle vriende, ek het ook lisensie en sal stokke oorvat as ek saam kan gaantau wrote: Ek kon niks skiet het herltyd bestuur, maar dit vreeslik geniet.
Dis mooi ram daai!
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Springbokke en varslug
Carl ek het my vrou se bakkie gebruik met my jag tyres op en tralies. Vandag het hy weer kappie op en standaard rimme en tyres, so ek moet maar versigtig moontlik ry. Ongelukkig is die veld na die baie reën op plekke lelik gespoel en die manne ken ook nie die plaas of paaie nie(en ek verloor nog ook die paaie op die groot plaas in die woestynCarl wrote:Genade Tau en jy noem hulle vriende, ek het ook lisensie en sal stokke oorvat as ek saam kan gaantau wrote: Ek kon niks skiet het herltyd bestuur, maar dit vreeslik geniet.Darem maar net een van die beste plekke in die wêreld om te jag.
Dis mooi ram daai!
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: Springbokke en varslug
Julle trip lyk soos kos vir die siel. Daai is sommer n mooi dromnek ram.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Springbokke en varslug
Moes baie lekker gewees het tau. Daardie ram se horings draai al terug!
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Springbokke en varslug
Mastag - dit lyk bitter lekker!
Baie mooi ram - jammer van die droogte anders sou hy seker oor die 30kg gewees het
Baie mooi ram - jammer van die droogte anders sou hy seker oor die 30kg gewees het
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Springbokke en varslug
Te lekker!
Indien my dinge uitwerk sal ek ook binnekort 'n draai in die SUide van Namibie maak met 'n .243Ackley.
Indien my dinge uitwerk sal ek ook binnekort 'n draai in die SUide van Namibie maak met 'n .243Ackley.
Goed, beter, 6millimeter!
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Springbokke en varslug
Geno wrote:Te lekker!
Indien my dinge uitwerk sal ek ook binnekort 'n draai in die SUide van Namibie maak met 'n .243Ackley.
Hy sal mooi werk.
Die koue winter windtjie maak nie net die skote so bietjiei moeiliker nie, hy laat ook die bokke "verdwyn" en so bietjie angstig so hulle beweeg maar vinnig as hulel die bakkie sien.
Die suide lyk plek plek BAIE mooi en ongelukkig het party kolle niks reën gehad nie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Springbokke en varslug
Dit lyk baie lekker dankie vir die deel