Gee jy die vleis en ek die bier?jankraay wrote:
Sent from my iPhone using Tapatalk[/quote]
Bier bring ek jy weet mos maar die vleis skiet ons daar, daai nuwe Dakar kort reeds bq stof op hom

Gee jy die vleis en ek die bier?jankraay wrote:

6.5 ELD-XMessor wrote:@Ben
Met watter kombinasie sal jy wil jag, 'n 270 met 'n 150gr Interbond, of 'n 6.5 met 'n 143gr ELD-X ?

Capt. Oblivious wrote:Gee jy die vleis en ek die bier?jankraay wrote:
Sent from my iPhone using Tapatalk

Nee ek vra maar net want niemand wil appels met appels vergelyk nie, en beslis nie met jag nie, net soos ek in 'n vorige post gesê het.Ben wrote:6.5 ELD-XMessor wrote:@Ben
Met watter kombinasie sal jy wil jag, 'n 270 met 'n 150gr Interbond, of 'n 6.5 met 'n 143gr ELD-X ?
Rede
A - Minder Recoil
B - Komponente meer vrylik beskikbaar
C - Minder Kruit
D - Ek het een en het al baie met hom ge jag op alle afstande
E - Ek hou nie daarvan om enige dier op Kort Afstand (tussen 30 tot 100 meter) te skiet met n Lood koel wat vinniger as 2800 hardloop persoonlik nie (hulle het al op my opgebreuk, ja selfs nou die dag n vriend van my se Accubonds), dan sal ek eerder iets soos Barnes vat vir bos. Maar weereens daai is n storie vir n ander dag.

Messor wrote:Ben wrote:6.5 ELD-XMessor wrote:@Ben

Maar jy breek nou jou eie reel want jy tik en verklaar stellings soos,Nee ek vra maar net want niemand wil appels met appels vergelyk nie, en beslis nie met jag nie, net soos ek in 'n vorige post gesê het.
Almal begin deur die hoogste BC koeel in die 6.5 te vat, en dan vergelyk hulle dit met iets heel anders in 'n ander kaliber, soos in die geval 'n bonded in 'n 270. Die interbond is 'n VêR beter koeel is die eld-x as dit by jag kom, sy penetrasie en vleisskade sal minder wees, dit is 'n baie veligier opsie om te gebruik in basies enige medium grote bok, selds groter bokke. Maar as die vergelykings gemaak word dan wil niemand appels met appels vergelyk nie, why? Hulle sê eerder hulle gebruik dit slegs vir vêr skiet, want almal jag mos net doer vêr.
Het jy dit al getoets? Indien wel hoe en wat was die kondisies?vleisskade sal minder wees

anders baat die lesers niks, dan is ons net terug op die 6.5 langafstand bandwagon.

Feite veral die Lite/Sporter modelle.Hercules Louw wrote: Ek hoor wat die manne van die 300WSM sê, ek besit self een, maar 'n ligte tot medium gewig 300WSM geweer wat geskik vir (bos) jag is, raak ongeskik op die baan na 'n paar skote.

Ben wrote:anders baat die lesers niks, dan is ons net terug op die 6.5 langafstand bandwagon.

Ek is 'n fan van regverdige vergelykings en sinvolle debatte.
Nou hoe regverdig is daai, as jy beide al op n wetpack ge toets het deel dit asb dan kan ons almal deel daarin en dalk iets leer!Die interbond is 'n VêR beter koeel is die eld-x as dit by jag kom, sy penetrasie en vleisskade sal minder wees
Lees wat ek se daai was My opinie. Jy het My n vraag gevra. Ek het Jou geantwoord.@Ben
Met watter kombinasie sal jy wil jag, 'n 270 met 'n 150gr Interbond, of 'n 6.5 met 'n 143gr ELD-X ?

Ag Nee wat Sieb.....Ek Like van skiet!Capt. Oblivious wrote:Ag ons verstaan seker maar nie goed soos SD en al die tegniese goed nie Ben, ons moet dalk minder skiet en meer boek lees.

n 270 win kan n 150 gr kooel teen 2900 fps skiet. N 6.5 Creed skiet n 140 gr kooel teen 2700 fps.[/quote]Ben wrote:Wat is daai "Meer doen" waarvan jy praat?

dankie jan,ekt reeds toe n tikka varmint in 3006 gekoop vir n baie goeie prys dink ek.jankraay wrote:Ek gaan jou probeer help...ek besit altwee en hier is my opsomming.johans wrote:manne ek vra bietjie opinies.
ek het reeds my hart op n 3006 gesit(gaan n 270 ook kry).ek wil intussen die 3006 met 165gr nosler bt skiet tot ek die die 270 ook kry waarna ek dalk die 3006 sal vat na 180gr om die verskil na die 270 die moeite werd te maak.
nou vertel paar manne my hulle sal eerder n 6.5 creedmore vat as n 3006.hy skop glo n 3006 se gat met alle aspekte.
ek wil die geweer gebruik vir medium wild tot eland.nou en dan bietjie ghong skiet op 700m maks.nou vir my is n 3006 met n 180gr koel @2600fps op n eland of koedoe beter as n 6.5 met 123gr @3000fps.die vinnige koel gaan mos vinniger opbreek as hy groot been vang?ek is maar gewoond groter wild groter kaliber,of mis ek iets hier?
die geweer gaan 70% vir jag gebruik word,ek weet op lang afstande gaan die 6.5 beter wees,maar in my dommigheid kan jy nie die 2 kalibers met mekaar vergelyk nie.as ek op n jagplaas sou kom wat n 30kal n vereiste is sit ek nogsteeds met n 270 en 6.5
help my reg asb
30-06
Lekker jag kaliber tot op 400m(my gevoel en ander kan verskil). Kan hom lekker laai met swaar punte om in die bos te gaan jag
Gaan ek n skoot op n groot bok bo die afstand met hom vat? Nee ek sal nie.
Gaan ek gemaklik gonge tot op 700m kan skiet? Miskien maar dit is nie die gewensde kaliber nie.
6.5 Creedmoor
Lekker gong geweer en jag op klein wild tot op 800m(nog genoeg energie om die bok te dood) kan lekker gemaklik n 140/143gr punt laai en goeie spoed uit hom kry om die BC te benut vir die gong skiet.
Gaan ek n Eland met hom blad skoot probeer skiet op 350m? Nee ek gaan nie...
Gaan ek gemaklik gonge tot op 700m kan skiet? Verseker en selfs gemaklik tot op 1200m.
Nou ja hier sit ek en jy met dieselfde probleem(vergeet van die .270 vir eers)...ons altwee kort n Medium(Nico Harris roep hom so) kaliber om aan altwee behoeftes te voldoen. As ek vandag my 1ste geweer moes koop het ek vasgetrap en n .300WSM gekoop.
Gaan jy met die 300 WSM n Eland op 400m n bladskoot kan skiet? Verseker ja....
Gaan jy lekker gonge tot op 700m kan skiet? Maar natuurlik en jy kan bene rek tot op 1600m.
As jy klaar op die 30-06 besluit het moet jy hom koop en geniet want ek geniet myne maar jy moet weet jy gaan erens op n stadium meer wil he en hy gaan dit nie soos die WSM kan doen nie.
Hoop jy kry jou antwoord...
Sent from my iPhone using Tapatalk

Goeie keuse vir wat jy wil doen.johans wrote:dankie jan,ekt reeds toe n tikka varmint in 3006 gekoop vir n baie goeie prys dink ek.jankraay wrote:Ek gaan jou probeer help...ek besit altwee en hier is my opsomming.johans wrote:manne ek vra bietjie opinies.
ek het reeds my hart op n 3006 gesit(gaan n 270 ook kry).ek wil intussen die 3006 met 165gr nosler bt skiet tot ek die die 270 ook kry waarna ek dalk die 3006 sal vat na 180gr om die verskil na die 270 die moeite werd te maak.
nou vertel paar manne my hulle sal eerder n 6.5 creedmore vat as n 3006.hy skop glo n 3006 se gat met alle aspekte.
ek wil die geweer gebruik vir medium wild tot eland.nou en dan bietjie ghong skiet op 700m maks.nou vir my is n 3006 met n 180gr koel @2600fps op n eland of koedoe beter as n 6.5 met 123gr @3000fps.die vinnige koel gaan mos vinniger opbreek as hy groot been vang?ek is maar gewoond groter wild groter kaliber,of mis ek iets hier?
die geweer gaan 70% vir jag gebruik word,ek weet op lang afstande gaan die 6.5 beter wees,maar in my dommigheid kan jy nie die 2 kalibers met mekaar vergelyk nie.as ek op n jagplaas sou kom wat n 30kal n vereiste is sit ek nogsteeds met n 270 en 6.5
help my reg asb
30-06
Lekker jag kaliber tot op 400m(my gevoel en ander kan verskil). Kan hom lekker laai met swaar punte om in die bos te gaan jag
Gaan ek n skoot op n groot bok bo die afstand met hom vat? Nee ek sal nie.
Gaan ek gemaklik gonge tot op 700m kan skiet? Miskien maar dit is nie die gewensde kaliber nie.
6.5 Creedmoor
Lekker gong geweer en jag op klein wild tot op 800m(nog genoeg energie om die bok te dood) kan lekker gemaklik n 140/143gr punt laai en goeie spoed uit hom kry om die BC te benut vir die gong skiet.
Gaan ek n Eland met hom blad skoot probeer skiet op 350m? Nee ek gaan nie...
Gaan ek gemaklik gonge tot op 700m kan skiet? Verseker en selfs gemaklik tot op 1200m.
Nou ja hier sit ek en jy met dieselfde probleem(vergeet van die .270 vir eers)...ons altwee kort n Medium(Nico Harris roep hom so) kaliber om aan altwee behoeftes te voldoen. As ek vandag my 1ste geweer moes koop het ek vasgetrap en n .300WSM gekoop.
Gaan jy met die 300 WSM n Eland op 400m n bladskoot kan skiet? Verseker ja....
Gaan jy lekker gonge tot op 700m kan skiet? Maar natuurlik en jy kan bene rek tot op 1600m.
As jy klaar op die 30-06 besluit het moet jy hom koop en geniet want ek geniet myne maar jy moet weet jy gaan erens op n stadium meer wil he en hy gaan dit nie soos die WSM kan doen nie.
Hoop jy kry jou antwoord...
Sent from my iPhone using Tapatalk
as ek n bok op 400m kan skiet is ek meer as tevrede,ek glo die 165gr nosler bt sal dit doen.
wat die ghonge betref,dit gaan maar baie min wees wat ek ghonge verder as 500m sal skiet.
ekt die 300wsm oorweeg,maar vir die afstand waar ek 90% van my bokke skiet(200m) en die 300wsm se loop leeftyd het die nul kwes vir my meer sin gemaak

dankie hercules,ek gaan verseker weer met jou praatHercules Louw wrote:Johan, jy kan maar die 30-06 koop, maar koop net die regte geweer om by jou jag en baan vereistes te pas.
Ek hoor wat die manne van die 300WSM sê, ek besit self een, maar 'n ligte tot medium gewig 300WSM geweer wat geskik vir (bos) jag is, raak ongeskik op die baan na 'n paar skote.
Hierdie is na my mening 'n baie goeie opsie vir jou. R18 153.00
https://www.safarioutdoor.co.za/collect ... r3006tvgrs
https://cdn.shopify.com/s/files/1/1517/7676/products/r3006tvgrs_036a8ac4-5f1e-4066-af6e-fa132be25b03_2000x.jpg?v=1528360556
Die geweer is kort en lig genoeg (onder 5kg met 'n scope) om te voet mee te jag, maar die pakkie sal ook 100% geskik wees om na ghongs verby 700m te skiet, en die GRS kolf maak die geweer baie aanpasbaar.
Ek het ook die week 'n advertensie gesien vir standaard Tikka Varmints in 30-06 vir R11 500.00 (Dink die winkel is in Delmas, tel 013 6651505)
Ek het ook een van daai goedkoop 30-06 Tikka Super Varmints 'n tyd gelede gekoop en dit twee weke gelede vir die eerste keer geskiet. Met 'n 5-20x50 scope weeg my geweer slegs 4.8kg. Om die nuwe doppe te vorm en om sommer te sien waarvan die geweer hou het ek die 50 nuwe doppe met 55gr S365 lot 88 gelaai. Ek het 155gr Lapua Scenar, 168 Nosler CC, 168gr Hor A-Max en 168gr Hornady ELD-M koeëls gebruik. Al die koeëls het redelik goed gegroepeer, veral die Lapua en die ELD-M. Skote 11 tot 15 was met die 168 ELD-M koeëls gewees. Die betrokke 5-skoot groep het 15mm gemeet en die trompsnelheid was net onder 2800ft/s, die 168gr ELD-M is die koeëls wat ek in elk geval in die geweer wou skiet. Met 'n BC van .523 en 'n trompsnelheid van 2800ft/s is dit ballisties nie vêr agter die 6.5 Creedmoor nie en sal dit beslis lekker gonge skiet. Maar dan kan jy bv. 165gr of 180gr Interbonds of iets soortgelyks gebruik vir jag wat baie meer doeltreffend op groter bokke en veral Eland sal wees as die 6.5 kalibers.

dankie ben,ek ken nie eers al die termes waaroor julle redekabel nie,maar ek glo die gun gaan mooi skiet.Ben wrote:Baie Geluk Johan! Smart roer Daai
Sent from my iPhone using Tapatalk

Nog n man wat soos ek baie van Ackley’s hou.Swede wrote:Baie geluk! Laat hom Ackley daai Tikka's skiet verskilik mooi!
Sent from my SM-G950F using Tapatalk