30-06 vs 6.5

User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13527
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 30-06 vs 6.5

Post by Capt. Yoda »

jankraay wrote:
Gee jy die vleis en ek die bier?

Sent from my iPhone using Tapatalk[/quote]

Bier bring ek jy weet mos maar die vleis skiet ons daar, daai nuwe Dakar kort reeds bq stof op hom
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Ben
Hero Member
Hero Member
Posts: 908
Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am

Re: 30-06 vs 6.5

Post by Ben »

Messor wrote:@Ben

Met watter kombinasie sal jy wil jag, 'n 270 met 'n 150gr Interbond, of 'n 6.5 met 'n 143gr ELD-X ?
6.5 ELD-X
Rede
A - Minder Recoil
B - Komponente meer vrylik beskikbaar
C - Minder Kruit
D - Ek het een en het al baie met hom ge jag op alle afstande
E - Ek hou nie daarvan om enige dier op Kort Afstand (tussen 30 tot 100 meter) te skiet met n Lood koel wat vinniger as 2800 hardloop persoonlik nie (hulle het al op my opgebreuk, ja selfs nou die dag n vriend van my se Accubonds), dan sal ek eerder iets soos Barnes vat vir bos. Maar weereens daai is n storie vir n ander dag.
"Failure is NOT an Option"
User avatar
Ben
Hero Member
Hero Member
Posts: 908
Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am

Re: 30-06 vs 6.5

Post by Ben »

Capt. Oblivious wrote:
jankraay wrote:
Gee jy die vleis en ek die bier?

Sent from my iPhone using Tapatalk

Bier bring ek jy weet mos maar die vleis skiet ons daar, daai nuwe Dakar kort reeds bq stof op hom[/quote]

Solank dit nie Castle is nie.....Maar eks oppad 8)
"Failure is NOT an Option"
User avatar
Messor
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 284
Joined: Mon Sep 18, 2017 8:22 am

Re: 30-06 vs 6.5

Post by Messor »

Ben wrote:
Messor wrote:@Ben

Met watter kombinasie sal jy wil jag, 'n 270 met 'n 150gr Interbond, of 'n 6.5 met 'n 143gr ELD-X ?
6.5 ELD-X
Rede
A - Minder Recoil
B - Komponente meer vrylik beskikbaar
C - Minder Kruit
D - Ek het een en het al baie met hom ge jag op alle afstande
E - Ek hou nie daarvan om enige dier op Kort Afstand (tussen 30 tot 100 meter) te skiet met n Lood koel wat vinniger as 2800 hardloop persoonlik nie (hulle het al op my opgebreuk, ja selfs nou die dag n vriend van my se Accubonds), dan sal ek eerder iets soos Barnes vat vir bos. Maar weereens daai is n storie vir n ander dag.
Nee ek vra maar net want niemand wil appels met appels vergelyk nie, en beslis nie met jag nie, net soos ek in 'n vorige post gesê het.

Almal begin deur die hoogste BC koeel in die 6.5 te vat, en dan vergelyk hulle dit met iets heel anders in 'n ander kaliber, soos in die geval 'n bonded in 'n 270. Die interbond is 'n VêR beter koeel is die eld-x as dit by jag kom, sy penetrasie en vleisskade sal minder wees, dit is 'n baie veligier opsie om te gebruik in basies enige medium grote bok, selds groter bokke. Maar as die vergelykings gemaak word dan wil niemand appels met appels vergelyk nie, why? Hulle sê eerder hulle gebruik dit slegs vir vêr skiet, want almal jag mos net doer vêr.

As jy enige vergelyking wil tref, doen dit dan logies, gebruik dieselfde tipe punt.
Meet 'n TTSX teen 'n TTSX, 'n accubond teen 'n accubond, 'n partition teen 'n partition, ens.
Moet nooit begin met 'n koeel wat ontwerp is net vir BC en vergelyk dit dan teen 'n bonded wat gemaak is vir penetrasie(jag) nie.
Verder, ek stem heeltemal saam gebruik QL en werk dit volgens nodes, maar noem sommer ook die druk waarteen hulle geskiet word, want druk is die ding wat die leeftyd van die wapen en komponente beinvloed, en ook gevaarlik kan raak as iets verkeerd loop.

Nog 'n ding, as mense SD in die vergelyking wil bring, onthou SD is die verhouding tussen 'n koeel se gewig en sy cross-sectional area, dit beteken as hy enigsins gewig verloor dan verloor hy SD, so tegnies kan SD net vergelyk word met koeels wat al hul gewig behou, mono's of solids, of cup en core wat baie stadig geskiet word.

As mens hierdie reels volg, dan kan die lesers baat daaruit, anders is dit maar net soos government statistieke, gemaak om die skrywer se eie storie te staaf. Nee ek hou van tech talk, net soos 'n ander man, maar dan moet dit regverdig en sinvol gedoen word, anders baat die lesers niks, dan is ons net terug op die 6.5 langafstand bandwagon.
User avatar
Ben
Hero Member
Hero Member
Posts: 908
Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am

Re: 30-06 vs 6.5

Post by Ben »

Messor wrote:
Ben wrote:
Messor wrote:@Ben

Met watter kombinasie sal jy wil jag, 'n 270 met 'n 150gr Interbond, of 'n 6.5 met 'n 143gr ELD-X ?
6.5 ELD-X
Rede
A - Minder Recoil
B - Komponente meer vrylik beskikbaar
C - Minder Kruit
D - Ek het een en het al baie met hom ge jag op alle afstande
E - Ek hou nie daarvan om enige dier op Kort Afstand (tussen 30 tot 100 meter) te skiet met n Lood koel wat vinniger as 2800 hardloop persoonlik nie (hulle het al op my opgebreuk, ja selfs nou die dag n vriend van my se Accubonds), dan sal ek eerder iets soos Barnes vat vir bos. Maar weereens daai is n storie vir n ander dag.
Nee ek vra maar net want niemand wil appels met appels vergelyk nie, en beslis nie met jag nie, net soos ek in 'n vorige post gesê het.

Almal begin deur die hoogste BC koeel in die 6.5 te vat, en dan vergelyk hulle dit met iets heel anders in 'n ander kaliber, soos in die geval 'n bonded in 'n 270. Die interbond is 'n VêR beter koeel is die eld-x as dit by jag kom, sy penetrasie en vleisskade sal minder wees, dit is 'n baie veligier opsie om te gebruik in basies enige medium grote bok, selds groter bokke. Maar as die vergelykings gemaak word dan wil niemand appels met appels vergelyk nie, why? Hulle sê eerder hulle gebruik dit slegs vir vêr skiet, want almal jag mos net doer vêr.
Maar jy breek nou jou eie reel want jy tik en verklaar stellings soos,
vleisskade sal minder wees
Het jy dit al getoets? Indien wel hoe en wat was die kondisies?

Jy het gevra watse koel ek sal verkies en ek het jou n antwoord gegee. My opinie en n antwoord gebaseer nie op BC nie maar uit ervaring. Soos ek se ek kan vir jou n Accubond se Core wys waar hy van Jacket "Seperate" het.
"Failure is NOT an Option"
Hercules Louw
Hero Member
Hero Member
Posts: 889
Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm

Re: 30-06 vs 6.5

Post by Hercules Louw »

Johan, jy kan maar die 30-06 koop, maar koop net die regte geweer om by jou jag en baan vereistes te pas.
Ek hoor wat die manne van die 300WSM sê, ek besit self een, maar 'n ligte tot medium gewig 300WSM geweer wat geskik vir (bos) jag is, raak ongeskik op die baan na 'n paar skote.

Hierdie is na my mening 'n baie goeie opsie vir jou. R18 153.00
https://www.safarioutdoor.co.za/collect ... r3006tvgrs
https://cdn.shopify.com/s/files/1/1517/7676/products/r3006tvgrs_036a8ac4-5f1e-4066-af6e-fa132be25b03_2000x.jpg?v=1528360556

Die geweer is kort en lig genoeg (onder 5kg met 'n scope) om te voet mee te jag, maar die pakkie sal ook 100% geskik wees om na ghongs verby 700m te skiet, en die GRS kolf maak die geweer baie aanpasbaar.
Ek het ook die week 'n advertensie gesien vir standaard Tikka Varmints in 30-06 vir R11 500.00 (Dink die winkel is in Delmas, tel 013 6651505)

Ek het ook een van daai goedkoop 30-06 Tikka Super Varmints 'n tyd gelede gekoop en dit twee weke gelede vir die eerste keer geskiet. Met 'n 5-20x50 scope weeg my geweer slegs 4.8kg. Om die nuwe doppe te vorm en om sommer te sien waarvan die geweer hou het ek die 50 nuwe doppe met 55gr S365 lot 88 gelaai. Ek het 155gr Lapua Scenar, 168 Nosler CC, 168gr Hor A-Max en 168gr Hornady ELD-M koeëls gebruik. Al die koeëls het redelik goed gegroepeer, veral die Lapua en die ELD-M. Skote 11 tot 15 was met die 168 ELD-M koeëls gewees. Die betrokke 5-skoot groep het 15mm gemeet en die trompsnelheid was net onder 2800ft/s, die 168gr ELD-M is die koeëls wat ek in elk geval in die geweer wou skiet. Met 'n BC van .523 en 'n trompsnelheid van 2800ft/s is dit ballisties nie vêr agter die 6.5 Creedmoor nie en sal dit beslis lekker gonge skiet. Maar dan kan jy bv. 165gr of 180gr Interbonds of iets soortgelyks gebruik vir jag wat baie meer doeltreffend op groter bokke en veral Eland sal wees as die 6.5 kalibers.
Last edited by Hercules Louw on Thu Jun 14, 2018 10:02 am, edited 1 time in total.
User avatar
Ben
Hero Member
Hero Member
Posts: 908
Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am

Re: 30-06 vs 6.5

Post by Ben »

anders baat die lesers niks, dan is ons net terug op die 6.5 langafstand bandwagon.

[/quote]

Duidelik is jy nie n Fan nie....Maar dis ook ok!
"Failure is NOT an Option"
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13527
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 30-06 vs 6.5

Post by Capt. Yoda »

Sal op my kop staan as n.270 130gr TTSX n hoer SD waarde het as n 120/130gr TTSX in .264
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: 30-06 vs 6.5

Post by ruaanb »

Hercules Louw wrote: Ek hoor wat die manne van die 300WSM sê, ek besit self een, maar 'n ligte tot medium gewig 300WSM geweer wat geskik vir (bos) jag is, raak ongeskik op die baan na 'n paar skote.
Feite veral die Lite/Sporter modelle.
User avatar
Messor
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 284
Joined: Mon Sep 18, 2017 8:22 am

Re: 30-06 vs 6.5

Post by Messor »

Ben wrote:
anders baat die lesers niks, dan is ons net terug op die 6.5 langafstand bandwagon.

Duidelik is jy nie n Fan nie....Maar dis ook ok![/quote]

Ek is 'n fan van regverdige vergelykings en sinvolle debatte.
Sodra jy dit durf waag met die 6.5 dan skiet hulle jou al van vêr af, net mooi waarvoor die kaliber gebou was.
User avatar
Ben
Hero Member
Hero Member
Posts: 908
Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am

Re: 30-06 vs 6.5

Post by Ben »

Ek is 'n fan van regverdige vergelykings en sinvolle debatte.

Nou Ja....
Die interbond is 'n VêR beter koeel is die eld-x as dit by jag kom, sy penetrasie en vleisskade sal minder wees
Nou hoe regverdig is daai, as jy beide al op n wetpack ge toets het deel dit asb dan kan ons almal deel daarin en dalk iets leer!
@Ben

Met watter kombinasie sal jy wil jag, 'n 270 met 'n 150gr Interbond, of 'n 6.5 met 'n 143gr ELD-X ?
Lees wat ek se daai was My opinie. Jy het My n vraag gevra. Ek het Jou geantwoord.
"Failure is NOT an Option"
User avatar
Messor
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 284
Joined: Mon Sep 18, 2017 8:22 am

Re: 30-06 vs 6.5

Post by Messor »

Nee wat Ben, net soos ek gesê het, ek kan myself nie in die scenario verdedig as jy so wil wees nie.
Die makers van daai spesifieke koeels sê duidelik een is gemaak om 50-60% van sy gewig te behou, die ander 90%.

Ek se bloot een kan dieper penetreer en minder vleis skade maak as gevolg daarvan, maar dadelik wil jy my wetpack toetse sien.
Nee wat ek gee op, as ek en die vervaardigers dan verkeerd is, gee jy maar die raad.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13527
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 30-06 vs 6.5

Post by Capt. Yoda »

Ag ons verstaan seker maar nie goed soos SD en al die tegniese goed nie Ben, ons moet dalk minder skiet en meer boek lees.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Ben
Hero Member
Hero Member
Posts: 908
Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am

Re: 30-06 vs 6.5

Post by Ben »

Capt. Oblivious wrote:Ag ons verstaan seker maar nie goed soos SD en al die tegniese goed nie Ben, ons moet dalk minder skiet en meer boek lees.
Ag Nee wat Sieb.....Ek Like van skiet!
Sal mar Die Boek Goed Los

Sent from my iPhone using Tapatalk
"Failure is NOT an Option"
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3071
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

30-06 vs 6.5

Post by Apie »

Terug by watter kaliber beter geskik is vir wild tot by eland tussen n 6.5 en 30-06

30-06.

Ek skiet tans
6x45
6.5x55
6.5x47
308
30-06
9.3x62

En sal nie my 6.5e op Eland of Bwb gebruik nie.

Maar elkeen betaal julle eie bokke so skiet maar waarmee jy wil.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3071
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: 30-06 vs 6.5

Post by Apie »

Ben wrote:Wat is daai "Meer doen" waarvan jy praat?
n 270 win kan n 150 gr kooel teen 2900 fps skiet. N 6.5 Creed skiet n 140 gr kooel teen 2700 fps.[/quote]

Gary kom ek help jou gou....Nou ek weet Sommige mense hou nie van die woord BC nie, maar kom ons aanvaar en se ons lewe in die jaar 2018 en al die informasie is vrylik beskikbaar, so kom ons gebruik dit. Nou as ek jou Quote hier bo vat.
Kom ons vat n 270 en Creedmoor albei met 24" loop.
Ons vat vir jou 270 n 150gn Koel (soos jy dit voorstel, in die geval n Hornady 150gn Interbond met G1 van 0.525
Vir die Creedmoor vat ons n 143gn Hornady ELD-X met n G1 van 0.625
270 Win Muzzle Velocity - 2873ft/s
6.5 Creedmoor Muzzle Velocity - 2780ft/s
(Albel is volgens QL op n node, en Nee die Creedmoor se Primer Pockets gaan nie daar rek nie)

So kom ons kyk:

Energie Wind Skuif - Duim
Afstand 270Win 6,5 CM 270Win 6,5 CM

100Yds 2428 ft/lbs 2272 ft/lbs 0,0 0,0
200Yds 2214 ft/lbs 2101 ft/lbs 1,7 1,5
300Yds 2014 ft/lbs 1940 ft/lbs 4,0 3,5
400Yds 1828 ft/lbs 1788 ft/lbs 7,2 6,3
500Yds 1656 ft/lbs 1645 ft/lbs 11,5 10,0
600Yds 1495 ft/lbs 1511 ft/lbs 17,0 14,7

Ben

Volgens jou wiskunde is daar dan op 400yds net 0.9 duim of 22.86mm verskil in windskuif tussen 'n 150 Grein Interbond en 143 ELD X.

Dan is dit na my mening redelik logies om die Interbond te gebruik veral op groter wild.

Veral in die jagveld waar skootplasing nie altyd na wense is nie agv bokkoors, goeie rus ens,ens nie

As julle teruggaan na die oorspronklike plasing sal jy sien dat die n LA jag/baanskiet debat is nie.
User avatar
Ben
Hero Member
Hero Member
Posts: 908
Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am

Re: 30-06 vs 6.5

Post by Ben »

Korrek Apie,
Ek het dit Ook so genoem onder aan My Post! Die 6.5 en 30-06 kan nie In selde Sin genoem word hier nie.
Ek het bloot reageer op n stelling wat gemaak was.
Gary Het gese n 270 kan alles doen wat n 6.5 kan doen. My reaksie was op Daai stelling en Ek staan by my antwoord.
Ek Sal in elkgeval nie Met my 6.5 In Die Bos Loop nie. Selfs (dare I say it) 270 is riskant. Daarvoor gebruik Ek n grooter Kaliber.

Sent from my iPhone using Tapatalk
"Failure is NOT an Option"
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: 30-06 vs 6.5

Post by johans »

jankraay wrote:
johans wrote:manne ek vra bietjie opinies.
ek het reeds my hart op n 3006 gesit(gaan n 270 ook kry).ek wil intussen die 3006 met 165gr nosler bt skiet tot ek die die 270 ook kry waarna ek dalk die 3006 sal vat na 180gr om die verskil na die 270 die moeite werd te maak.

nou vertel paar manne my hulle sal eerder n 6.5 creedmore vat as n 3006.hy skop glo n 3006 se gat met alle aspekte.

ek wil die geweer gebruik vir medium wild tot eland.nou en dan bietjie ghong skiet op 700m maks.nou vir my is n 3006 met n 180gr koel @2600fps op n eland of koedoe beter as n 6.5 met 123gr @3000fps.die vinnige koel gaan mos vinniger opbreek as hy groot been vang?ek is maar gewoond groter wild groter kaliber,of mis ek iets hier?

die geweer gaan 70% vir jag gebruik word,ek weet op lang afstande gaan die 6.5 beter wees,maar in my dommigheid kan jy nie die 2 kalibers met mekaar vergelyk nie.as ek op n jagplaas sou kom wat n 30kal n vereiste is sit ek nogsteeds met n 270 en 6.5
help my reg asb
Ek gaan jou probeer help...ek besit altwee en hier is my opsomming.

30-06

Lekker jag kaliber tot op 400m(my gevoel en ander kan verskil). Kan hom lekker laai met swaar punte om in die bos te gaan jag

Gaan ek n skoot op n groot bok bo die afstand met hom vat? Nee ek sal nie.
Gaan ek gemaklik gonge tot op 700m kan skiet? Miskien maar dit is nie die gewensde kaliber nie.

6.5 Creedmoor

Lekker gong geweer en jag op klein wild tot op 800m(nog genoeg energie om die bok te dood) kan lekker gemaklik n 140/143gr punt laai en goeie spoed uit hom kry om die BC te benut vir die gong skiet.

Gaan ek n Eland met hom blad skoot probeer skiet op 350m? Nee ek gaan nie...
Gaan ek gemaklik gonge tot op 700m kan skiet? Verseker en selfs gemaklik tot op 1200m.

Nou ja hier sit ek en jy met dieselfde probleem(vergeet van die .270 vir eers)...ons altwee kort n Medium(Nico Harris roep hom soImage) kaliber om aan altwee behoeftes te voldoen. As ek vandag my 1ste geweer moes koop het ek vasgetrap en n .300WSM gekoop.

Gaan jy met die 300 WSM n Eland op 400m n bladskoot kan skiet? Verseker ja....
Gaan jy lekker gonge tot op 700m kan skiet? Maar natuurlik en jy kan bene rek tot op 1600m.

As jy klaar op die 30-06 besluit het moet jy hom koop en geniet want ek geniet myne maar jy moet weet jy gaan erens op n stadium meer wil he en hy gaan dit nie soos die WSM kan doen nie.

Hoop jy kry jou antwoord...

Sent from my iPhone using Tapatalk
dankie jan,ekt reeds toe n tikka varmint in 3006 gekoop vir n baie goeie prys dink ek.
as ek n bok op 400m kan skiet is ek meer as tevrede,ek glo die 165gr nosler bt sal dit doen.
wat die ghonge betref,dit gaan maar baie min wees wat ek ghonge verder as 500m sal skiet.
ekt die 300wsm oorweeg,maar vir die afstand waar ek 90% van my bokke skiet(200m) en die 300wsm se loop leeftyd het die nul kwes vir my meer sin gemaak
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: 30-06 vs 6.5

Post by jankraay »

johans wrote:

Goeie keuse vir wat jy wil doen.

Baie geluk!!!

Sent from my iPhone using Tapatalk
Hercules Louw
Hero Member
Hero Member
Posts: 889
Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm

Re: 30-06 vs 6.5

Post by Hercules Louw »

Geluk Johan
Ek sien jy het presies my voorstel gevolg nog voor ek dit gepaas het, dit is 'n goeie keuse wat jy gemaak het en die Tikka Varmint in 30-06 sal beslis aan al jou gestelde behoeftes voldoen. Ek hoop jou geweer sal ook so maklik mooi groepeer soos myne.
User avatar
Ben
Hero Member
Hero Member
Posts: 908
Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am

Re: 30-06 vs 6.5

Post by Ben »

Baie Geluk Johan! Smart roer Daai

Sent from my iPhone using Tapatalk
"Failure is NOT an Option"
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: 30-06 vs 6.5

Post by johans »

Hercules Louw wrote:Johan, jy kan maar die 30-06 koop, maar koop net die regte geweer om by jou jag en baan vereistes te pas.
Ek hoor wat die manne van die 300WSM sê, ek besit self een, maar 'n ligte tot medium gewig 300WSM geweer wat geskik vir (bos) jag is, raak ongeskik op die baan na 'n paar skote.

Hierdie is na my mening 'n baie goeie opsie vir jou. R18 153.00
https://www.safarioutdoor.co.za/collect ... r3006tvgrs
https://cdn.shopify.com/s/files/1/1517/7676/products/r3006tvgrs_036a8ac4-5f1e-4066-af6e-fa132be25b03_2000x.jpg?v=1528360556

Die geweer is kort en lig genoeg (onder 5kg met 'n scope) om te voet mee te jag, maar die pakkie sal ook 100% geskik wees om na ghongs verby 700m te skiet, en die GRS kolf maak die geweer baie aanpasbaar.
Ek het ook die week 'n advertensie gesien vir standaard Tikka Varmints in 30-06 vir R11 500.00 (Dink die winkel is in Delmas, tel 013 6651505)

Ek het ook een van daai goedkoop 30-06 Tikka Super Varmints 'n tyd gelede gekoop en dit twee weke gelede vir die eerste keer geskiet. Met 'n 5-20x50 scope weeg my geweer slegs 4.8kg. Om die nuwe doppe te vorm en om sommer te sien waarvan die geweer hou het ek die 50 nuwe doppe met 55gr S365 lot 88 gelaai. Ek het 155gr Lapua Scenar, 168 Nosler CC, 168gr Hor A-Max en 168gr Hornady ELD-M koeëls gebruik. Al die koeëls het redelik goed gegroepeer, veral die Lapua en die ELD-M. Skote 11 tot 15 was met die 168 ELD-M koeëls gewees. Die betrokke 5-skoot groep het 15mm gemeet en die trompsnelheid was net onder 2800ft/s, die 168gr ELD-M is die koeëls wat ek in elk geval in die geweer wou skiet. Met 'n BC van .523 en 'n trompsnelheid van 2800ft/s is dit ballisties nie vêr agter die 6.5 Creedmoor nie en sal dit beslis lekker gonge skiet. Maar dan kan jy bv. 165gr of 180gr Interbonds of iets soortgelyks gebruik vir jag wat baie meer doeltreffend op groter bokke en veral Eland sal wees as die 6.5 kalibers.
dankie hercules,ek gaan verseker weer met jou praat
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: 30-06 vs 6.5

Post by johans »

Ben wrote:Baie Geluk Johan! Smart roer Daai

Sent from my iPhone using Tapatalk
dankie ben,ek ken nie eers al die termes waaroor julle redekabel nie,maar ek glo die gun gaan mooi skiet.
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: 30-06 vs 6.5

Post by Swede »

Baie geluk! Laat hom Ackley daai Tikka's skiet verskilik mooi!

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: 30-06 vs 6.5

Post by jankraay »

Swede wrote:Baie geluk! Laat hom Ackley daai Tikka's skiet verskilik mooi!

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Nog n man wat soos ek baie van Ackley’s hou.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply