Grondeekhorings
- Antondup
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Mon Oct 10, 2016 7:58 am
Grondeekhorings
Is hier enige iemand wat kennis het rakende grondeekhorings? Wat kan mens gebruik om hulle uit hulle gate uit te lok of hoe maak
meeste manne met hulle?
Groete
meeste manne met hulle?
Groete
Anton du Plessis
Tikka T3 .300WSM
Sig Sauer P320 9mm
Slazenger .22LR
Tikka T3 .300WSM
Sig Sauer P320 9mm
Slazenger .22LR
- finch
- Sr. Member

- Posts: 459
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Re: Grondeekhorings
Ek het destyds altyd maar net wind af gaan le agter n klip en rustig gewag. Hulle is soos n vroumens baie nuuskierig so die wag was nooit onmenslik lank nie.
Jammer ek hi-jack gou:
Ek en n kollega het nou die dag baie lank gestry oor wanneer is iets n grondeekhoring, erdman, n stokstert meerkat en n waaierstert meerkat.
Die internet het ons nie gehelp nie en op die uiteinde het ons besluit dat die enigste ding waaroor ons saam stem is dat ons verskil van mekaar. Is daar iemand wat vir my duidelikheid kan gee? My leuke verstaan is waaierstert meerkat = grondeekhoring en stokstert meerkat = erdman.
Jammer ek hi-jack gou:
Ek en n kollega het nou die dag baie lank gestry oor wanneer is iets n grondeekhoring, erdman, n stokstert meerkat en n waaierstert meerkat.
Die internet het ons nie gehelp nie en op die uiteinde het ons besluit dat die enigste ding waaroor ons saam stem is dat ons verskil van mekaar. Is daar iemand wat vir my duidelikheid kan gee? My leuke verstaan is waaierstert meerkat = grondeekhoring en stokstert meerkat = erdman.
- Antondup
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Mon Oct 10, 2016 7:58 am
Re: Grondeekhorings
Dankie finch
Jy het nie dalk iets gebruik om hulle uit te lok wat hulle eet wat hulle dalk baie lief voor is nie? Ek weet nie rerig wat hulle van sal hou nie.
Die naam weet ek self nie, ek het maar die naam gebruik wat "Google" gegee het!
Jy het nie dalk iets gebruik om hulle uit te lok wat hulle eet wat hulle dalk baie lief voor is nie? Ek weet nie rerig wat hulle van sal hou nie.
Die naam weet ek self nie, ek het maar die naam gebruik wat "Google" gegee het!
Anton du Plessis
Tikka T3 .300WSM
Sig Sauer P320 9mm
Slazenger .22LR
Tikka T3 .300WSM
Sig Sauer P320 9mm
Slazenger .22LR
-
Yogi
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Wed Feb 08, 2012 8:59 am
Re: Grondeekhorings
Daar by ons gaan haal hulle die mielies uit die stoor uit, kan dit dalk probeer.
-
Stefan Fourie
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am
Re: Grondeekhorings
Gebruik rattax of soortgelyke muis-/rotgif. Gooi dit net naby hulle gate.
Last edited by Stefan Fourie on Mon Jan 22, 2018 10:33 am, edited 1 time in total.
-
Stefan Fourie
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am
Re: Grondeekhorings
Ons noem 'n waaierstert of grondeekhoring 'n erdman. Stokstert meerkat is stoksterk. Tydjie gelede se vraag oor wanneer wat 'n "mongoose" is, al daai goed noem ons witkwas muishund, geel muishond of rooi muishond.finch wrote:Ek het destyds altyd maar net wind af gaan le agter n klip en rustig gewag. Hulle is soos n vroumens baie nuuskierig so die wag was nooit onmenslik lank nie.
Jammer ek hi-jack gou:
Ek en n kollega het nou die dag baie lank gestry oor wanneer is iets n grondeekhoring, erdman, n stokstert meerkat en n waaierstert meerkat.
Die internet het ons nie gehelp nie en op die uiteinde het ons besluit dat die enigste ding waaroor ons saam stem is dat ons verskil van mekaar. Is daar iemand wat vir my duidelikheid kan gee? My leuke verstaan is waaierstert meerkat = grondeekhoring en stokstert meerkat = erdman.
- Dawid S
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Sat Nov 21, 2015 4:44 pm
Re: Grondeekhorings
https://en.wikipedia.org/wiki/African_ground_squirrel
Is dieselfde as: https://af.wikipedia.org/wiki/Waaierstertmeerkat
'n Planteter want graan gewsse se saad uit grawe.
https://en.wikipedia.org/wiki/Meerkat
'n Vleis eter wat goggas vang.
Is dieselfde as: https://af.wikipedia.org/wiki/Waaierstertmeerkat
'n Planteter want graan gewsse se saad uit grawe.
https://en.wikipedia.org/wiki/Meerkat
'n Vleis eter wat goggas vang.
- JacoJ
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Re: Grondeekhorings
Naand mense
Ek sien nou die draad raak en dis iets wat ek ook al oor gedink het...
Ek het opgemerk dat as jy n waaierstert n swak skoot skiet dan skree die ding verwoed. Nou as dit naby die gat is dan peul die res gewoonlik uit en byt daardie gewonde een of kom stel ondersoek in.
Ek kon nog nie gelukkig genoeg wees om die klank opgeneem te kon kry nie, maar dink dit sal dalk werk as mens die betrokke skree klank kan opneem en dan naby die gate speel.
Enige iemand anders dit al opgemerk?
Groete
Jaco
Sent from my SM-A320F using Tapatalk

Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Grondeekhorings
Hoekom skiet julle die goed? Is dit 'n plaag?
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- JacoJ
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Re: Grondeekhorings
Jake die goed rig erg verswoesting in die mielie lande aan. So ja dit is beslis n plaag in die mielie produseerende streke.
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: Grondeekhorings
Korrek ja... Hulle grawe pitte uit die grond waar daar geplant is.
Ek Skiet nogal redelik van hulle om die lande met die 222tjie en ekt al daai skree geluide ook gehoor en dit trek verseker aandag.
Daar het selfs eenkeer 'n Rooimeerkat (soos ons hom noem ) 'n stuk van een se agterlyf kom optel en 'n lyn gesny na sy gat toe met sy take-away. Ek was baie verbaas om dit te sien en het getuies.
Groete
Frans

Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
- JacoJ
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Re: Grondeekhorings
Eks bly daar is darm nog een wat al gesien het van die skree geluide. Ek gaan bietjie die stroop seisoen n punt probeer maak om klanke van hulle opgeneem te kry. Sal sommer hier terugvoering gee as ek gevorder kry.SakoTrippel2 wrote:Korrek ja... Hulle grawe pitte uit die grond waar daar geplant is.
Ek Skiet nogal redelik van hulle om die lande met die 222tjie en ekt al daai skree geluide ook gehoor en dit trek verseker aandag.
Daar het selfs eenkeer 'n Rooimeerkat (soos ons hom noem ) 'n stuk van een se agterlyf kom optel en 'n lyn gesny na sy gat toe met sy take-away. Ek was baie verbaas om dit te sien en het getuies.
Groete
Frans
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3073
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Grondeekhorings
Onthou 'n witkwasmuishond alias rooimeerkat is meer n roofdier en eet vleis, insekte en eiers.SakoTrippel2 wrote:Korrek ja... Hulle grawe pitte uit die grond waar daar geplant is.
Ek Skiet nogal redelik van hulle om die lande met die 222tjie en ekt al daai skree geluide ook gehoor en dit trek verseker aandag.
Daar het selfs eenkeer 'n Rooimeerkat (soos ons hom noem ) 'n stuk van een se agterlyf kom optel en 'n lyn gesny na sy gat toe met sy take-away. Ek was baie verbaas om dit te sien en het getuies.
Groete
Frans
Stokstert is ook meer op die insekte en dan jou waaierstert(grondeekhoring) is liewer vir graan en sade
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 880
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: Grondeekhorings
Oom, ons wat ons altyd gedoen het (nou nog met nagmuise), is om 'n pyp oor 'n motorfiets se uitlaat pyp te dit en dan die pyp in 'n gat sit en styf toe maak met grond. Ref die fiets so biertjie en gooi dan al die ander gate toe. Los een oop waar by mens met 'n haelgeweer of iets staan. Die motorfiets kan maar net heeltyd staan en idle.
Groete Ben
Groete Ben
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: Grondeekhorings
Stuur vir my n whatsapp na nul83 sewe04 twee961 dan stuur ek hom vir jou of as iemand weet hoe om n geluid hier te plaas, stuur my n whatsapp dan stuur ek dit aan.JacoJ wrote:Naand mense
Ek sien nou die draad raak en dis iets wat ek ook al oor gedink het...
Ek het opgemerk dat as jy n waaierstert n swak skoot skiet dan skree die ding verwoed. Nou as dit naby die gat is dan peul die res gewoonlik uit en byt daardie gewonde een of kom stel ondersoek in.
Ek kon nog nie gelukkig genoeg wees om die klank opgeneem te kon kry nie, maar dink dit sal dalk werk as mens die betrokke skree klank kan opneem en dan naby die gate speel.
Enige iemand anders dit al opgemerk?
Groete
Jaco
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Groetnis
Philip
Philip
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Grondeekhorings
Ja hulle maak lelik met die mielie sade, ons skiet hulle ook maar teel kwaai aan. Die waar ek skiet deel gate met mongoose, vreemd.
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Grondeekhorings
k gaan in my klere dinges.. het nou die file in mp3 kry hom nie gelaai nie.. iemand help
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie