2018 MP Longrange Gong Challenge

Enige kompetisie wat die forum mag aanbied/An competitions running at the moment
SeeMoNsteR
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am

Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge

Post by SeeMoNsteR »

Almal oppad Middelburg toe moet asb veilig op die paaie wees. Dit blyk of dit n great dag agter die gunne mag wees en sien self uit daarna..

Sien julle binnekort

Sent from my BLA-L09 using Tapatalk
Sabatti Rover Tactical Gen2 7RSAUM
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1481
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge

Post by Hein22 »

Sangoma (IAN) wrote:Schalk, julle sal mar julle A game moet bring! Daar is 3 ouens in die span wat kan skiet.

Ek kan nie goed skiet nie, mar ek weet hoe om n span bymekaar te kry....
En? Wie het toe gewen?
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
User avatar
Ammion
Hero Member
Hero Member
Posts: 571
Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am

Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge

Post by Ammion »

PEMW4662.JPG
Span: 7 SAAM 6.5
Van links na regs:
Jaco van Gass - Sabatti 7mm SAUM
Francois de Villiers - Howa 6.5 Creedmoor
Ernst Zielie - Tikka 260 Rem (Individuele wenner)
Domien von Beinder - Sabatti 7mm SAUM
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
SeeMoNsteR
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am

Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge

Post by SeeMoNsteR »

Daai manne het bitter goed gedoen tydens n moeilike dag daarso op Doorkop skietbaan.

Dankie aan almal wat deel van n leersame dag uitgemaak het

Sent from my BLA-L09 using Tapatalk
Sabatti Rover Tactical Gen2 7RSAUM
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
User avatar
Rudie
Hero Member
Hero Member
Posts: 971
Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm

Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge

Post by Rudie »

Bitter goed geskiet manne. Die 300 en 500m het almal mak gehad. Daarna het die wind kondisies van Doornkop almal weer vinnig nederig gemaak op 6 en 700m

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge

Post by Sangoma (IAN) »

Hein22 wrote:
Sangoma (IAN) wrote:Schalk, julle sal mar julle A game moet bring! Daar is 3 ouens in die span wat kan skiet.

Ek kan nie goed skiet nie, mar ek weet hoe om n span bymekaar te kry....
En? Wie het toe gewen?
Ons span het 2de gekom vir die dag. Was n great dag en ons almal het dit vreeslik baie geniet.

Ian de Jongh 6XC
Julius Hartmann .308
Chrisjan Diederiks 7mm
Terven Venter .284
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1481
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge

Post by Hein22 »

Wel gedaan, baie geluk!

Sent from my SM-A300F using Tapatalk
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1516
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge

Post by swc-tr »

Namens die organiseerdes, hier is die uitslae.
Baie dankie aan almal wat deelgeneem het, was baie aangenaam gewees.
2018 MP Gong uitslae.pdf
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
Post Reply