Almal oppad Middelburg toe moet asb veilig op die paaie wees. Dit blyk of dit n great dag agter die gunne mag wees en sien self uit daarna..
Sien julle binnekort
Sent from my BLA-L09 using Tapatalk
2018 MP Longrange Gong Challenge
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge
Sabatti Rover Tactical Gen2 7RSAUM
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge
En? Wie het toe gewen?Sangoma (IAN) wrote:Schalk, julle sal mar julle A game moet bring! Daar is 3 ouens in die span wat kan skiet.
Ek kan nie goed skiet nie, mar ek weet hoe om n span bymekaar te kry....
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge
Span: 7 SAAM 6.5
Van links na regs:
Jaco van Gass - Sabatti 7mm SAUM
Francois de Villiers - Howa 6.5 Creedmoor
Ernst Zielie - Tikka 260 Rem (Individuele wenner)
Domien von Beinder - Sabatti 7mm SAUM
Van links na regs:
Jaco van Gass - Sabatti 7mm SAUM
Francois de Villiers - Howa 6.5 Creedmoor
Ernst Zielie - Tikka 260 Rem (Individuele wenner)
Domien von Beinder - Sabatti 7mm SAUM
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge
Daai manne het bitter goed gedoen tydens n moeilike dag daarso op Doorkop skietbaan.
Dankie aan almal wat deel van n leersame dag uitgemaak het
Sent from my BLA-L09 using Tapatalk
Dankie aan almal wat deel van n leersame dag uitgemaak het
Sent from my BLA-L09 using Tapatalk
Sabatti Rover Tactical Gen2 7RSAUM
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge
Bitter goed geskiet manne. Die 300 en 500m het almal mak gehad. Daarna het die wind kondisies van Doornkop almal weer vinnig nederig gemaak op 6 en 700m
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge
Ons span het 2de gekom vir die dag. Was n great dag en ons almal het dit vreeslik baie geniet.Hein22 wrote:En? Wie het toe gewen?Sangoma (IAN) wrote:Schalk, julle sal mar julle A game moet bring! Daar is 3 ouens in die span wat kan skiet.
Ek kan nie goed skiet nie, mar ek weet hoe om n span bymekaar te kry....
Ian de Jongh 6XC
Julius Hartmann .308
Chrisjan Diederiks 7mm
Terven Venter .284
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge
Wel gedaan, baie geluk!
Sent from my SM-A300F using Tapatalk
Sent from my SM-A300F using Tapatalk
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge
Namens die organiseerdes, hier is die uitslae.
Baie dankie aan almal wat deelgeneem het, was baie aangenaam gewees.
Baie dankie aan almal wat deelgeneem het, was baie aangenaam gewees.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
