Eland en Slick Tricks

Post Reply
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Eland en Slick Tricks

Post by Gerhard »

Hier is n video van n klient van my wat laas jaar by my kom boog jag het.

Hy het met n 2003 Bowtech op 67# geskiet.

450gr pyle (totale gewig) met 125gr Slick Tricks op...

Die bul was op 20 yards en hy het reg deur die bul geskiet.

Kyk waar skiet hy die bul op die lyf mooi in die middel van die vital triangle dubbel long en bokant van die hart.

Kyk hoe vinnig is die bul op die grond

http://static.ak.fbcdn.net/rsrc.php/z4O ... 89984&ev=0
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
henslin
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 401
Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm

Re: Eland en Slick Tricks

Post by henslin »

Pragtige skoot - wys net weereens wat 'n 'ligte set-up' kan doen op die regte plek
So bietjie byt - die rokie - bees of kudu ? Het groot geword met daai trick ( skelm trick ! )
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Eland en Slick Tricks

Post by Gerhard »

henslin wrote: Pragtige skoot - wys net weereens wat 'n 'ligte set-up' kan doen op die regte plek
So bietjie byt - die rokie - bees of kudu ? Het groot geword met daai trick ( skelm trick ! )
Ja,

Leo het alles mooi gedoen soos hy moes en vir sy PH geluister... he he

daai rokie..

Zebra mis.

Niks anders in die bosveld kom by droe zebra mis nie.

Soos as ek loop in die bosveld is daar plastiek sak in my camelback om op te tel soos ek hulle kry...

Daai rookie gee net n vet hoofpyn as dit binne die hide is maar is beslus die moeite werd.

Daai elande het in gekom met die wind verkeerd vir ons in die hide...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: Eland en Slick Tricks

Post by marno »

Jho Gerhard dis baie nice!!!

Is daar nie nog video's nie?
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Eland en Slick Tricks

Post by Gerhard »

marno wrote: Jho Gerhard dis baie nice!!!

Is daar nie nog video's nie?
Marno,

Thanks man,

Ja ek het nog so paar video clips op youtube...  ;)
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: Eland en Slick Tricks

Post by marno »

Wat is jou username op youtube?  Ek sal bietjie gaan kyk.

Ek het nou die dag in 'n hide die video kamera opgestel en afgeneem hoe ek tarentale skiet met die boog, maar dis sommer simpel.

Daai is 'n baie mooi eland bul en die skoot plasing was on the money!
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Eland en Slick Tricks

Post by Gerhard »

Sal vanaand op sit.

Doen n search vir destroyer 350 vs impala en jy behoort die videos te kry...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: Eland en Slick Tricks

Post by marno »

Thanks my maat!  Sal gaan loer!
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Eland en Slick Tricks

Post by James Wilson »

Gerhard, kan ons plaaslike ouens  met swaarverdiende rande ook by jou kom jag? waar is jy in die werelde en watse boog stel jy voor koop ek vir my vrou en my seun van 10? as ek nou vir my n video kamera moet koop om sulke en ander jagte op te neem wat sal jy aanbeveel? n kamera wat lekker interface met my pc en die web?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Eland en Slick Tricks

Post by Gerhard »

Jagbehep! wrote: Gerhard, kan ons plaaslike ouens  met swaarverdiende rande ook by jou kom jag? waar is jy in die werelde en watse boog stel jy voor koop ek vir my vrou en my seun van 10? as ek nou vir my n video kamera moet koop om sulke en ander jagte op te neem wat sal jy aanbeveel? n kamera wat lekker interface met my pc en die web?
Jagbehep,

Ek jag nie meer met kliente nie...

Die plaas waar ons hier gejag het is in die Dwaalboom omgewing.

Die Bowtech Hartbreaker is nogal n nice boog vir n vrou

http://www.bowtecharchery.com/#/product ... ducts&i=15

Vir n jong man kan jy kyk na die Soldier

http://www.bowtecharchery.com/#/product ... oducts&i=1

Ek het die meeste van my jagte af geneem met n Sony handycam.

Die eland se jag het ek met die klient se kamera af geneem wat HD video clips kan afneem.

Hoop dit help.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Eland en Slick Tricks

Post by Gerhard »

marno wrote: Wat is jou username op youtube?  Ek sal bietjie gaan kyk.

Ek het nou die dag in 'n hide die video kamera opgestel en afgeneem hoe ek tarentale skiet met die boog, maar dis sommer simpel.

Daai is 'n baie mooi eland bul en die skoot plasing was on the money!
Marno,

Hier is my  video clips

http://www.youtube.com/user/gerharddelport?feature=mhee
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Eland en Slick Tricks

Post by James Wilson »

Gerhard, is die 2 boe beskikbaar in SA?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Eland en Slick Tricks

Post by Gerhard »

Gesels gerus met Redge by Archers Edge...

http://www.archersedge.co.za/

Jy kan dan ook beslus na die Diamond reeks kyk ook.

Hulle word ook deur Bowtech gemaak en is regtig waarde vir geld.

Se vir Redge ek stuur groete  ;)
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Eland en Slick Tricks

Post by James Wilson »

ai gerhard dankie vir jou moeite, maar ek is so 500km+ van pta af. daai pryse lyk ook goed. is daar n plek in die Bloem kimberley klerksdorp waar ek vir vroulief en seun n boog sal kry?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Eland en Slick Tricks

Post by Gerhard »

Jagbehep! wrote: ai gerhard dankie vir jou moeite, maar ek is so 500km+ van pta af. daai pryse lyk ook goed. is daar n plek in die Bloem kimberley klerksdorp waar ek vir vroulief en seun n boog sal kry?
Bel hom...

Hy sal help waar hy kan en as julle besluit dinge is reg dan maak hy vir jou n pakkie op met al die speel goed...  ;)

Jy sal nie beter na verkoop diens kry in die land by enige boog winkel nie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Eland en Slick Tricks

Post by James Wilson »

dankie ek maak so
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Eland en Slick Tricks

Post by Stefan764 »

Gerra, net n vinnage vraag, en ja jy weet ek krap net haha, maar hoekom sit die perd n masker op as hy in n hide sit?? ?? ??
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Eland en Slick Tricks

Post by Gerhard »

Stefan764 wrote: Gerra, net n vinnage vraag, en ja jy weet ek krap net haha, maar hoekom sit die perd n masker op as hy in n hide sit?? ?? ??
Omdat jy in n redelike donker hide sit en as jy in die skiet gat in kom is jou gesig soos n wit bal wat beweeg teen die donker agter grond.

Die amerikaners glo daar aan en as dit hom gemaklik laat voel dan is dit hoe hy jag.

Baie van ons jagters is so ge camo as hy in die hide in klim jy sal dink hy gaan vir 5 dae walk en stalk...

Jy het maar eintlik net lekke donker hemp en baadjie nodig vir die hide om seker te maak jy meng in met die agter grond.

Hoop dit antwoord jou vraag Stefan...  ;)
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Philip

Re: Eland en Slick Tricks

Post by Philip »

Gerhard wrote: Hier is n video van n klient van my wat laas jaar by my kom boog jag het.

Hy het met n 2003 Bowtech op 67# geskiet.

450gr pyle (totale gewig) met 125gr Slick Tricks op...

Die bul was op 20 yards en hy het reg deur die bul geskiet.

Kyk waar skiet hy die bul op die lyf mooi in die middel van die vital triangle dubbel long en bokant van die hart.

Kyk hoe vinnig is die bul op die grond




http://static.ak.fbcdn.net/rsrc.php/z4O ... 89984&ev=0

Great shot !!
Post Reply