Eland en Slick Tricks
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Eland en Slick Tricks
Hier is n video van n klient van my wat laas jaar by my kom boog jag het.
Hy het met n 2003 Bowtech op 67# geskiet.
450gr pyle (totale gewig) met 125gr Slick Tricks op...
Die bul was op 20 yards en hy het reg deur die bul geskiet.
Kyk waar skiet hy die bul op die lyf mooi in die middel van die vital triangle dubbel long en bokant van die hart.
Kyk hoe vinnig is die bul op die grond
http://static.ak.fbcdn.net/rsrc.php/z4O ... 89984&ev=0

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
henslin
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm
Re: Eland en Slick Tricks
Pragtige skoot - wys net weereens wat 'n 'ligte set-up' kan doen op die regte plek
So bietjie byt - die rokie - bees of kudu ? Het groot geword met daai trick ( skelm trick ! )
So bietjie byt - die rokie - bees of kudu ? Het groot geword met daai trick ( skelm trick ! )
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Eland en Slick Tricks
Ja,henslin wrote: Pragtige skoot - wys net weereens wat 'n 'ligte set-up' kan doen op die regte plek
So bietjie byt - die rokie - bees of kudu ? Het groot geword met daai trick ( skelm trick ! )
Leo het alles mooi gedoen soos hy moes en vir sy PH geluister... he he
daai rokie..
Zebra mis.
Niks anders in die bosveld kom by droe zebra mis nie.
Soos as ek loop in die bosveld is daar plastiek sak in my camelback om op te tel soos ek hulle kry...
Daai rookie gee net n vet hoofpyn as dit binne die hide is maar is beslus die moeite werd.
Daai elande het in gekom met die wind verkeerd vir ons in die hide...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Eland en Slick Tricks
Jho Gerhard dis baie nice!!!
Is daar nie nog video's nie?
Is daar nie nog video's nie?
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Eland en Slick Tricks
Marno,marno wrote: Jho Gerhard dis baie nice!!!
Is daar nie nog video's nie?
Thanks man,
Ja ek het nog so paar video clips op youtube...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Eland en Slick Tricks
Wat is jou username op youtube? Ek sal bietjie gaan kyk.
Ek het nou die dag in 'n hide die video kamera opgestel en afgeneem hoe ek tarentale skiet met die boog, maar dis sommer simpel.
Daai is 'n baie mooi eland bul en die skoot plasing was on the money!
Ek het nou die dag in 'n hide die video kamera opgestel en afgeneem hoe ek tarentale skiet met die boog, maar dis sommer simpel.
Daai is 'n baie mooi eland bul en die skoot plasing was on the money!
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Eland en Slick Tricks
Sal vanaand op sit.
Doen n search vir destroyer 350 vs impala en jy behoort die videos te kry...
Doen n search vir destroyer 350 vs impala en jy behoort die videos te kry...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Eland en Slick Tricks
Thanks my maat! Sal gaan loer!
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Eland en Slick Tricks
Gerhard, kan ons plaaslike ouens met swaarverdiende rande ook by jou kom jag? waar is jy in die werelde en watse boog stel jy voor koop ek vir my vrou en my seun van 10? as ek nou vir my n video kamera moet koop om sulke en ander jagte op te neem wat sal jy aanbeveel? n kamera wat lekker interface met my pc en die web?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Eland en Slick Tricks
Jagbehep,Jagbehep! wrote: Gerhard, kan ons plaaslike ouens met swaarverdiende rande ook by jou kom jag? waar is jy in die werelde en watse boog stel jy voor koop ek vir my vrou en my seun van 10? as ek nou vir my n video kamera moet koop om sulke en ander jagte op te neem wat sal jy aanbeveel? n kamera wat lekker interface met my pc en die web?
Ek jag nie meer met kliente nie...
Die plaas waar ons hier gejag het is in die Dwaalboom omgewing.
Die Bowtech Hartbreaker is nogal n nice boog vir n vrou
http://www.bowtecharchery.com/#/product ... ducts&i=15
Vir n jong man kan jy kyk na die Soldier
http://www.bowtecharchery.com/#/product ... oducts&i=1
Ek het die meeste van my jagte af geneem met n Sony handycam.
Die eland se jag het ek met die klient se kamera af geneem wat HD video clips kan afneem.
Hoop dit help.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Eland en Slick Tricks
Marno,marno wrote: Wat is jou username op youtube? Ek sal bietjie gaan kyk.
Ek het nou die dag in 'n hide die video kamera opgestel en afgeneem hoe ek tarentale skiet met die boog, maar dis sommer simpel.
Daai is 'n baie mooi eland bul en die skoot plasing was on the money!
Hier is my video clips
http://www.youtube.com/user/gerharddelport?feature=mhee
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Eland en Slick Tricks
Gerhard, is die 2 boe beskikbaar in SA?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Eland en Slick Tricks
Gesels gerus met Redge by Archers Edge...
http://www.archersedge.co.za/
Jy kan dan ook beslus na die Diamond reeks kyk ook.
Hulle word ook deur Bowtech gemaak en is regtig waarde vir geld.
Se vir Redge ek stuur groete
http://www.archersedge.co.za/
Jy kan dan ook beslus na die Diamond reeks kyk ook.
Hulle word ook deur Bowtech gemaak en is regtig waarde vir geld.
Se vir Redge ek stuur groete
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Eland en Slick Tricks
ai gerhard dankie vir jou moeite, maar ek is so 500km+ van pta af. daai pryse lyk ook goed. is daar n plek in die Bloem kimberley klerksdorp waar ek vir vroulief en seun n boog sal kry?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Eland en Slick Tricks
Bel hom...Jagbehep! wrote: ai gerhard dankie vir jou moeite, maar ek is so 500km+ van pta af. daai pryse lyk ook goed. is daar n plek in die Bloem kimberley klerksdorp waar ek vir vroulief en seun n boog sal kry?
Hy sal help waar hy kan en as julle besluit dinge is reg dan maak hy vir jou n pakkie op met al die speel goed...
Jy sal nie beter na verkoop diens kry in die land by enige boog winkel nie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Eland en Slick Tricks
dankie ek maak so
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Eland en Slick Tricks
Gerra, net n vinnage vraag, en ja jy weet ek krap net haha, maar hoekom sit die perd n masker op as hy in n hide sit?? ?? ??
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Eland en Slick Tricks
Omdat jy in n redelike donker hide sit en as jy in die skiet gat in kom is jou gesig soos n wit bal wat beweeg teen die donker agter grond.Stefan764 wrote: Gerra, net n vinnage vraag, en ja jy weet ek krap net haha, maar hoekom sit die perd n masker op as hy in n hide sit?? ?? ??
Die amerikaners glo daar aan en as dit hom gemaklik laat voel dan is dit hoe hy jag.
Baie van ons jagters is so ge camo as hy in die hide in klim jy sal dink hy gaan vir 5 dae walk en stalk...
Jy het maar eintlik net lekke donker hemp en baadjie nodig vir die hide om seker te maak jy meng in met die agter grond.
Hoop dit antwoord jou vraag Stefan...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Philip
Re: Eland en Slick Tricks
Gerhard wrote: Hier is n video van n klient van my wat laas jaar by my kom boog jag het.

Great shot !!