Hallo

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
B Five
Full Member
Full Member
Posts: 211
Joined: Mon Jan 22, 2018 7:34 am

Hallo

Post by B Five »

Ek het rukkie hier op site rondgekyk en besef ek hou van wat ek hier sien en lees, so ek sal maar net moet aansluit.
Ek boer in Postmasburg omgewing met bees en skaap en soos ons almal hier, lief vir Afrika.

Ek skiet so paar roere, net hopeloos te min na my sin....

Kort baie inligting rondom veral scopes, ... ek skiet sommer nog met my 4x40 scopie.

Darem raak, maar glo ek kan nog baie leer.

Sien julle op die forum en dalk die jagveld of baan.

Graham
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2126
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Hallo

Post by Malan123 »

Baie welkom. Vertel ons bietjie meer oor daai arsenaal van jou! Geniet die forum
User avatar
JuanVE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am

Re: Hallo

Post by JuanVE »

Baie welkom Graham, dis verseker die plek vir enige inligting!
Post Reply