Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Whoha69
Post
by Whoha69 » Tue Jun 07, 2011 3:35 pm
Hi daar
Snaaks hoe ek op die forum afgekom het.. Google net skootplasing SWB dan gooi hy jou hier uit. Darm eers biekie "geroofkyk" by GERHARD se skootplasings en dit gaan my baie help.
Juis oppad om een te gaan plattrek, wou nie my naam toffie maak nie, mamma gaan saam...
Lekker dag almal
Jaco
Jagtersdok
Global Moderator
Posts: 2034 Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Post
by Jagtersdok » Tue Jun 07, 2011 3:47 pm
Welkom Jaco
Hoop jy score met die bees en dan by mamma later hehehehe
Geniet dit hier saam met ons
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Whoha69
Post
by Whoha69 » Tue Jun 07, 2011 3:52 pm
Dankie man.
Sit nou net en wag vir haar sodat ek kan ry...
As ek die aanmoediging so kyk dan klink 'n "double up" baie goed!
lekker dag
Monrique (SJ)
Hero Member
Posts: 2296 Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Post
by Monrique (SJ) » Tue Jun 07, 2011 4:01 pm
Jaco
Baie welkom en hoop jy geniet dit!!!
Groetnis
Gerhard
Hero Member
Posts: 7128 Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Post
by Gerhard » Tue Jun 07, 2011 4:42 pm
Welkom Jaco...
Hier gaan jy nog lekke om die kamp vuur sit.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Pvdw
Hero Member
Posts: 5124 Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Post
by Pvdw » Tue Jun 07, 2011 8:22 pm
welkom Jaco. Geniet die jag en bring foto's vir ons.
Peet
Work to live, don"t live to work
Jaco Swart
Hero Member
Posts: 804 Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Post
by Jaco Swart » Tue Jun 07, 2011 9:19 pm
Jaco
Welkom, weet sommer dat jy dit sal geniet.
Groetnis
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Francois Marais
Administrator
Posts: 4042 Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Post
by Francois Marais » Tue Jun 07, 2011 11:14 pm
Jaco (julle is nu al n paar)
Welkom, hoop jy like......
Mooi loop
Francois
C.J.
Sr. Member
Posts: 396 Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am
Post
by C.J. » Wed Jun 08, 2011 8:26 am
Welkom Jaco,
Jy gaan Jaracal baie geniet!
Groete
C.J
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
grumpy
Post
by grumpy » Wed Jun 08, 2011 8:44 am
Hoop die skoot plasing is goed op die WB en by mamma! 9 maande later is nog n jagter gebore.
Baie welkom en enjoy!
theedge
Hero Member
Posts: 5012 Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Post
by theedge » Wed Jun 22, 2011 7:50 pm
Dag Baie WELKOM
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
PITSMIT
Hero Member
Posts: 989 Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Post
by PITSMIT » Thu Jun 23, 2011 9:23 am
welkom jaco
geniet daai twee "goed" wat jy moet gaan skiet. skiet net raak
geniet dit hier
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
Wiehan111
Full Member
Posts: 147 Joined: Sun Sep 12, 2010 6:26 pm
Post
by Wiehan111 » Sat Jul 02, 2011 8:23 am
Jaco
Welkom hier en geniet dit kwaai
25-06 Savage Tactical
james 303
Full Member
Posts: 192 Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am
Post
by james 303 » Sun Jul 10, 2011 8:35 am
Welkom en geniet dit
Whoha69
Post
by Whoha69 » Tue Nov 15, 2011 6:23 pm
Hi daar, Wil net laat weet, Mamma is toe gejag daai dag, die trofee kom op 10 Januarie 2012.. sien foto
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Nuweseun
Sr. Member
Posts: 334 Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm
Post
by Nuweseun » Tue Nov 15, 2011 8:39 pm
grumpy wrote:
Hoop die skoot plasing is goed op die WB en by mamma! 9 maande later is nog n jagter gebore.
Baie welkom en enjoy!
Aaaaa baie geluk man!!!
Lyk my grumpy lees die teeblare mooi!!
Groete
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
douw
Hero Member
Posts: 1830 Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Post
by douw » Tue Nov 15, 2011 9:33 pm
Baie geluk
Geniet die afwagting!!
Party dae gaan dit nog ver voel, ander dae kan jy nie glo dit is al so naby nie.
Ons kleinding kom Maandag die 21ste Nov. Klien meisiekind wat pappa om haar pinkie gaan draai.
Groetnis
Douw
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
Monrique (SJ)
Hero Member
Posts: 2296 Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Post
by Monrique (SJ) » Tue Nov 15, 2011 10:11 pm
Jaco
Baie geluk man!!
Groetnis
Whoha69
Post
by Whoha69 » Wed Nov 16, 2011 11:59 pm
Dankie man, nou kan sy sussie hom leer visvang en duiwe skiet(solank)!