Nuut by forum

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Whoha69

Nuut by forum

Post by Whoha69 »

Hi daar

Snaaks hoe ek op die forum afgekom het.. Google net skootplasing SWB dan gooi hy jou hier uit. Darm eers biekie "geroofkyk" by GERHARD se skootplasings en dit gaan my baie help.

Juis oppad om een te gaan plattrek, wou nie my naam toffie maak nie, mamma gaan saam... :)

Lekker dag almal


Jaco
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Nuut by forum

Post by Jagtersdok »

Welkom Jaco

Hoop jy score met die bees en dan by mamma later hehehehe ;D

Geniet dit hier saam met ons
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Whoha69

Re: Nuut by forum

Post by Whoha69 »

Dankie man.

Sit nou net en wag vir haar sodat ek kan ry... :-\  As ek die aanmoediging so kyk dan klink 'n "double up" baie goed! :P

lekker dag
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Nuut by forum

Post by Monrique (SJ) »

Jaco

Baie welkom en hoop jy geniet dit!!!

Groetnis
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Nuut by forum

Post by Gerhard »

Welkom Jaco...

Hier gaan jy nog lekke om die kamp vuur sit.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Nuut by forum

Post by Pvdw »

welkom Jaco. Geniet die jag en bring foto's vir ons.

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: Nuut by forum

Post by Jaco Swart »

Jaco

Welkom, weet sommer dat jy dit sal geniet.

Groetnis
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Nuut by forum

Post by Francois Marais »

Jaco (julle is nu al n paar)

Welkom, hoop jy like......

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Re: Nuut by forum

Post by C.J. »

Welkom Jaco,

Jy gaan Jaracal baie geniet!

Groete
C.J
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
grumpy

Re: Nuut by forum

Post by grumpy »

Hoop die skoot plasing is goed op die WB en by mamma! 9 maande later is nog n jagter gebore.

Baie welkom en enjoy!
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Nuut by forum

Post by .::Alwyn-U::. »

Baie welkom geniet dit hier!
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Nuut by forum

Post by theedge »

Dag Baie WELKOM
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Nuut by forum

Post by PITSMIT »

welkom jaco

geniet daai twee "goed" wat jy moet gaan skiet.  skiet net raak ;D ;D

geniet dit hier
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
Wiehan111
Full Member
Full Member
Posts: 147
Joined: Sun Sep 12, 2010 6:26 pm

Re: Nuut by forum

Post by Wiehan111 »

Jaco

Welkom hier en geniet dit kwaai
25-06 Savage Tactical
User avatar
james 303
Full Member
Full Member
Posts: 192
Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am

Re: Nuut by forum

Post by james 303 »

Welkom en geniet dit ;D
Whoha69

Re: Nuut by forum

Post by Whoha69 »

Hi daar, Wil net laat weet, Mamma is toe gejag daai dag, die trofee kom op 10 Januarie 2012.. sien foto
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Nuweseun
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm

Re: Nuut by forum

Post by Nuweseun »

grumpy wrote: Hoop die skoot plasing is goed op die WB en by mamma! 9 maande later is nog n jagter gebore.

Baie welkom en enjoy!
Aaaaa baie geluk man!!!

Lyk my grumpy lees die teeblare mooi!!

Groete
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Nuut by forum

Post by douw »

Baie geluk :)

Geniet die afwagting!! :-\ :-\ Party dae gaan dit nog ver voel, ander dae kan jy nie glo dit is al so naby nie.

Ons kleinding kom Maandag die 21ste Nov. Klien meisiekind wat pappa om haar pinkie gaan draai.

Groetnis
Douw
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Nuut by forum

Post by Monrique (SJ) »

Jaco

Baie geluk man!!


Groetnis
Whoha69

Re: Nuut by forum

Post by Whoha69 »

Dankie man, nou kan sy sussie hom leer visvang en duiwe skiet(solank)!
Post Reply