Naand manne
Dankie vir die voorreg...
Het begin met die kort kettie en 308, toe verslaaf geraak aan die 12br. Die verslawing seevier...skiet/herlaai/lees/oplees/kolwe/aksies/scopes....dit hou nie op nie. Herpig is bereik met my 22-250 wat nou gebou word.
Besit die volgende:
9mm S&W
Howa 308
.22 Anschutz
12br Beretta Musgrave
22-250 in wording
Leer graag by julle. Moerse lekker forum!
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Nuwe lid
- cecilgreeff
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Fri Feb 05, 2016 4:35 pm
Re: Nuwe lid
Welkom. Skiet self Anshütz in 22lr. Geniet.
Sent from my SM-J320F using Tapatalk
Sent from my SM-J320F using Tapatalk
Groetnis,
.177
.22lr
.243
30-06
9mm
.177
.22lr
.243
30-06
9mm
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Nuwe lid
Baie Welkom
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1184
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Nuwe lid
Welkom hier
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Nuwe lid
Welkom Smurfie. Sit sommer op jou proefiel waar jy woon dan skop ons hom reg af!
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Smurfie
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Sun Jul 16, 2017 7:30 pm
Re: Nuwe lid
Andre007 - sê my hoe dan doen ek dit!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Nuwe lid
Klik User control regs bo aan die tuisblad, klik profile, dit maak n edit profile bladsy oop, sit jou blyplek by Location in en klik submit en siedaar.Smurfie wrote:Andre007 - sê my hoe dan doen ek dit!
Sent from my iPhone using Tapatalk
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Smurfie
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Sun Jul 16, 2017 7:30 pm
Re: Nuwe lid
Dankie.Is gedoen!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Nuwe lid
Welkom om ons Kampvuur.
Ook namens Boesman10. Die man skeep bietjie die nuwe lede af deesdae
Ook namens Boesman10. Die man skeep bietjie die nuwe lede af deesdae
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
