Nuwe lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
Smurfie
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Sun Jul 16, 2017 7:30 pm

Nuwe lid

Post by Smurfie »

Naand manne

Dankie vir die voorreg...

Het begin met die kort kettie en 308, toe verslaaf geraak aan die 12br. Die verslawing seevier...skiet/herlaai/lees/oplees/kolwe/aksies/scopes....dit hou nie op nie. Herpig is bereik met my 22-250 wat nou gebou word.

Besit die volgende:
9mm S&W
Howa 308
.22 Anschutz
12br Beretta Musgrave
22-250 in wording

Leer graag by julle. Moerse lekker forum!


Groete



Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
cecilgreeff
Newbie
Newbie
Posts: 23
Joined: Fri Feb 05, 2016 4:35 pm

Re: Nuwe lid

Post by cecilgreeff »

Welkom. Skiet self Anshütz in 22lr. Geniet.

Sent from my SM-J320F using Tapatalk
Groetnis,

.177
.22lr
.243
30-06
9mm
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Nuwe lid

Post by jankraay »

Baie Welkom


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1184
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: Nuwe lid

Post by heywillie »

Welkom hier
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: Nuwe lid

Post by andre007 »

Welkom Smurfie. Sit sommer op jou proefiel waar jy woon dan skop ons hom reg af!
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
User avatar
Smurfie
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Sun Jul 16, 2017 7:30 pm

Re: Nuwe lid

Post by Smurfie »

Andre007 - sê my hoe dan doen ek dit!


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: Nuwe lid

Post by andre007 »

Smurfie wrote:Andre007 - sê my hoe dan doen ek dit!


Sent from my iPhone using Tapatalk
Klik User control regs bo aan die tuisblad, klik profile, dit maak n edit profile bladsy oop, sit jou blyplek by Location in en klik submit en siedaar.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
User avatar
Smurfie
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Sun Jul 16, 2017 7:30 pm

Re: Nuwe lid

Post by Smurfie »

Dankie.Is gedoen!


Sent from my iPhone using Tapatalk
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Nuwe lid

Post by Supacow »

Welkom om ons Kampvuur.
Ook namens Boesman10. Die man skeep bietjie die nuwe lede af deesdae >:D
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
Post Reply