Daai ekstra 2 duim.....

Post Reply
User avatar
Jaco V
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 292
Joined: Thu Jan 08, 2015 6:38 pm

Daai ekstra 2 duim.....

Post by Jaco V »

Gestraand uitgevind die groot winkel het hulle eerste Howa 6.5 Creeds met 26" lope ontvang.....

Kan jy nou glo hoe spook daai ekstra 2" by my, ek is soos 'n hoërskool seun wat als glo wat sy pelle hom vertel en wil dit ten alle koste hê... ??? ::)

Is daar meriete daarin vir die odd 50fps by jou nodespoed? Ek is nie nou naby QL nie so kan nie speel nie, sal die node sodanig skuif dat daai ekstra 2" 'n noemenswaardige verskil in die performance van die projektiel op afstand gaan maak?

Ek luister graag
Groete
Jaco

CZ 416 Rigby, Vektor 300H&H, Sako 222 Rem, Howa 6.5Creed, Walther KKM .22, Walther KK300 .22, Mauser Obendorf .22, Anschutz Mod54 .22, Beretta SV10 and Ruger Speedsix.357
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 902
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: Daai ekstra 2 duim.....

Post by Andre308 »

As ek dit nie mis het nie, dan bring die 26 duim loop wel jou druk af op node spoed, maar die 6.5 Creedmoor doen die beste spoed met n 140gr koel, en n 24duim loop.

Die ql manne sal kan confirm.
User avatar
Jaco V
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 292
Joined: Thu Jan 08, 2015 6:38 pm

Re: Daai ekstra 2 duim.....

Post by Jaco V »

Ek skiet self lekker met die 140 NCC uit my geweer teen 2700fps maar ek het S365 Lot 76 wat lekker stadig brand, so ek kan by 'n hoër node uitkom, dis net bietjie naby aan maks vir my smaak, toe dink ek nou maar net as daai hoër node net so bietjie van maks af kan wegskuif met die ekstra 2" sal ek darem baie tempted wees om hom te probeer. Veral met RDFs
Groete
Jaco

CZ 416 Rigby, Vektor 300H&H, Sako 222 Rem, Howa 6.5Creed, Walther KKM .22, Walther KK300 .22, Mauser Obendorf .22, Anschutz Mod54 .22, Beretta SV10 and Ruger Speedsix.357
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Daai ekstra 2 duim.....

Post by Swede »

Jaco V wrote:Gestraand uitgevind die groot winkel het hulle eerste Howa 6.5 Creeds met 26" lope ontvang.....

Kan jy nou glo hoe spook daai ekstra 2" by my, ek is soos 'n hoërskool seun wat als glo wat sy pelle hom vertel en wil dit ten alle koste hê... ??? ::)

Is daar meriete daarin vir die odd 50fps by jou nodespoed? Ek is nie nou naby QL nie so kan nie speel nie, sal die node sodanig skuif dat daai ekstra 2" 'n noemenswaardige verskil in die performance van die projektiel op afstand gaan maak?

Ek luister graag
......... met die Bell & Carlson?
And as thy days, so shall thy strength be
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Daai ekstra 2 duim.....

Post by JPS »

Jaco,

Dit gaan nie veel doen vir afstande tot 600m nie.

Maar as dit jou veilig in die volgende node plaas sal dit verseker help vir die 1000m gonge.

Ons het fun shoot die 2de December 2017 in Parys. Gaan jy bietjie join?
User avatar
Jaco V
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 292
Joined: Thu Jan 08, 2015 6:38 pm

Re: Daai ekstra 2 duim.....

Post by Jaco V »

Hello Jan
Ja ek het vandag bietjie kans gehad om met QL te speel en dis verbasend, met die lot S365 wat ek het behoort ek in die omgewing van 2810fps te kry by druk van so 53k psi en dopvulling van 102.5%

Maar sal maar bly by my 24"

Daai funshoot klink lekker ek gaan plan maak. Laat weet die detail asb nader aan die tyd, solank julle manne nie lag nie ++>:
Groete
Jaco

CZ 416 Rigby, Vektor 300H&H, Sako 222 Rem, Howa 6.5Creed, Walther KKM .22, Walther KK300 .22, Mauser Obendorf .22, Anschutz Mod54 .22, Beretta SV10 and Ruger Speedsix.357
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Daai ekstra 2 duim.....

Post by JPS »

++>:

Nee wat niemand sal lag nie.almal geniet dit te veel. Ek laat weet weer nader aan die tyd.

Wanneer daai loop op geskiet is, skroef dan vir hom langer pyp op. Vir nou is hy 100%
Post Reply