Mauser 308 te koop

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
User avatar
DeonvTonder
Full Member
Full Member
Posts: 142
Joined: Sun May 31, 2015 11:12 am

Mauser 308 te koop

Post by DeonvTonder »

Goeie dag menere. Ek plaas die advertensie namens 'n vriend. Hy wil graag sy geweer verkoop.
308 Mauser (semi bull barrel)
Lynx 2.5-10x56 (Gewone kruishaar met Illuminated dot)
Silencer en RCBS dies

Hy soek graag R 25 000 vir die pakkie
Konatak hom gerus met enige navrae: Emile 084 614 8467
Hy is in Stilbaai.

Groete
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Glock 19 Gen 3
Howa 308
Howa 6mm Creedmoor
Voere 22LR
Baikal 12GA SS
Lee Enfield 303
Rossi .38 SPL
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1841
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: Mauser 308 te koop

Post by LoopSoosStroop »

Sover ek kan sien is daardie net die gewone militere loop wat net gesport is.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3527
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Mauser 308 te koop

Post by Armand Steenkamp »

Met alle respek gese, daai pakkie is nie meer as 10k werd nie..
User avatar
DeonvTonder
Full Member
Full Member
Posts: 142
Joined: Sun May 31, 2015 11:12 am

Re: Mauser 308 te koop

Post by DeonvTonder »

@LoopsoosStroop ek gaan nie stry nie het nie die geweer gesien nie. Kan dalk so wees ek maar opgesit soos ek dit ontvang het.
@Armand ja 25 000 was vir my ook rof maar as hy dit soek en dink hy kan dit kry gaan ek nie stry nie alhoewel ek gedink het dis te veel vir die pakkie.

P.s. Don't shoot the messanger ;D
Glock 19 Gen 3
Howa 308
Howa 6mm Creedmoor
Voere 22LR
Baikal 12GA SS
Lee Enfield 303
Rossi .38 SPL
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3612
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Mauser 308 te koop

Post by Fanta300 »

Ek sal belangstel in die scope as hy appart beskikbaar raak
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
snakker
Hero Member
Hero Member
Posts: 1382
Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am

Re: Mauser 308 te koop

Post by snakker »

Fanta300 wrote:Ek sal belangstel in die scope as hy appart beskikbaar raak
Scope is seker so R20k ;)
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3612
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Mauser 308 te koop

Post by Fanta300 »

Kan nie wees nie. Daai geweer is ten minste R24000 werd ;D
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Mauser 308 te koop

Post by Hein M. »

Wat op deeske aarde het hulle met die snellerbeul aangevang - of was dit Hulk se geweer? :o Beslis 'n aangepaste militere kolf / aksie / loop?

Mooi aand!
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: Mauser 308 te koop

Post by Frikkie Coetzee »

Hein M. wrote:Wat op deeske aarde het hulle met die snellerbeul aangevang - of was dit Hulk se geweer? :o Beslis 'n aangepaste militere kolf / aksie / loop?

Mooi aand!
Hein. Dit is n wintersnellerbeul. Dit was op sommige militere Mausers gesit. Was om te kan skiet met dik handskoene.

Hier het ons n gewone militere Mauser en is die loop waarskynlik n Isrealise vervanging van die 1950s. Die gewere is nie veel werd nie.
Carlc
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 271
Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am

Re: Mauser 308 te koop

Post by Carlc »

Net ter inligting. Het net so een gekoop in 1984. Self gesporterize. Het toe maar R215 gekos. Was my eerste geweer, dis hoekom ek nog die kwitansie het.

Carl
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Mauser 308 te koop

Post by Hein M. »

Frikkie Coetzee wrote:
Hein M. wrote:Wat op deeske aarde het hulle met die snellerbeul aangevang - of was dit Hulk se geweer? :o Beslis 'n aangepaste militere kolf / aksie / loop?

Mooi aand!
Hein. Dit is n wintersnellerbeul. Dit was op sommige militere Mausers gesit. Was om te kan skiet met dik handskoene.

Hier het ons n gewone militere Mauser en is die loop waarskynlik n Isrealise vervanging van die 1950s. Die gewere is nie veel werd nie.
Dankie Frikkie! Leer ek ook iets ><)

Groetnis!
Post Reply