Mauser 308 te koop
- DeonvTonder
- Full Member

- Posts: 142
- Joined: Sun May 31, 2015 11:12 am
Mauser 308 te koop
Goeie dag menere. Ek plaas die advertensie namens 'n vriend. Hy wil graag sy geweer verkoop.
308 Mauser (semi bull barrel)
Lynx 2.5-10x56 (Gewone kruishaar met Illuminated dot)
Silencer en RCBS dies
Hy soek graag R 25 000 vir die pakkie
Konatak hom gerus met enige navrae: Emile 084 614 8467
Hy is in Stilbaai.
Groete
308 Mauser (semi bull barrel)
Lynx 2.5-10x56 (Gewone kruishaar met Illuminated dot)
Silencer en RCBS dies
Hy soek graag R 25 000 vir die pakkie
Konatak hom gerus met enige navrae: Emile 084 614 8467
Hy is in Stilbaai.
Groete
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Glock 19 Gen 3
Howa 308
Howa 6mm Creedmoor
Voere 22LR
Baikal 12GA SS
Lee Enfield 303
Rossi .38 SPL
Howa 308
Howa 6mm Creedmoor
Voere 22LR
Baikal 12GA SS
Lee Enfield 303
Rossi .38 SPL
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Mauser 308 te koop
Sover ek kan sien is daardie net die gewone militere loop wat net gesport is.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Mauser 308 te koop
Met alle respek gese, daai pakkie is nie meer as 10k werd nie..
- DeonvTonder
- Full Member

- Posts: 142
- Joined: Sun May 31, 2015 11:12 am
Re: Mauser 308 te koop
@LoopsoosStroop ek gaan nie stry nie het nie die geweer gesien nie. Kan dalk so wees ek maar opgesit soos ek dit ontvang het.
@Armand ja 25 000 was vir my ook rof maar as hy dit soek en dink hy kan dit kry gaan ek nie stry nie alhoewel ek gedink het dis te veel vir die pakkie.
P.s. Don't shoot the messanger
@Armand ja 25 000 was vir my ook rof maar as hy dit soek en dink hy kan dit kry gaan ek nie stry nie alhoewel ek gedink het dis te veel vir die pakkie.
P.s. Don't shoot the messanger
Glock 19 Gen 3
Howa 308
Howa 6mm Creedmoor
Voere 22LR
Baikal 12GA SS
Lee Enfield 303
Rossi .38 SPL
Howa 308
Howa 6mm Creedmoor
Voere 22LR
Baikal 12GA SS
Lee Enfield 303
Rossi .38 SPL
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3613
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Mauser 308 te koop
Ek sal belangstel in die scope as hy appart beskikbaar raak
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1382
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Mauser 308 te koop
Scope is seker so R20kFanta300 wrote:Ek sal belangstel in die scope as hy appart beskikbaar raak
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3613
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Mauser 308 te koop
Kan nie wees nie. Daai geweer is ten minste R24000 werd 
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Mauser 308 te koop
Wat op deeske aarde het hulle met die snellerbeul aangevang - of was dit Hulk se geweer?
Beslis 'n aangepaste militere kolf / aksie / loop?
Mooi aand!
Mooi aand!
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Mauser 308 te koop
Hein. Dit is n wintersnellerbeul. Dit was op sommige militere Mausers gesit. Was om te kan skiet met dik handskoene.Hein M. wrote:Wat op deeske aarde het hulle met die snellerbeul aangevang - of was dit Hulk se geweer?Beslis 'n aangepaste militere kolf / aksie / loop?
Mooi aand!
Hier het ons n gewone militere Mauser en is die loop waarskynlik n Isrealise vervanging van die 1950s. Die gewere is nie veel werd nie.
-
Carlc
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am
Re: Mauser 308 te koop
Net ter inligting. Het net so een gekoop in 1984. Self gesporterize. Het toe maar R215 gekos. Was my eerste geweer, dis hoekom ek nog die kwitansie het.
Carl
Carl
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Mauser 308 te koop
Dankie Frikkie! Leer ek ook ietsFrikkie Coetzee wrote:Hein. Dit is n wintersnellerbeul. Dit was op sommige militere Mausers gesit. Was om te kan skiet met dik handskoene.Hein M. wrote:Wat op deeske aarde het hulle met die snellerbeul aangevang - of was dit Hulk se geweer?Beslis 'n aangepaste militere kolf / aksie / loop?
Mooi aand!
Hier het ons n gewone militere Mauser en is die loop waarskynlik n Isrealise vervanging van die 1950s. Die gewere is nie veel werd nie.
Groetnis!
