Jagkaartjies: 5 Jag-pakette Namibia (2018) >>>UITSLAG!<<<

User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Jagkaartjies: 5 Jag-pakette Namibia (2018) >>>UITVERKOOP

Post by FHM »

Ek wil net vir die manne laat weet wat kaartjies gekoop het - die trekking is blykbaar vanaand 19h00 en ek hou duimvas dat die pryse deur julle gevat word manne! ;)

Die wenners sal deur die skool self gekontak word telefonies of per e-pos.

Aangesien die skole nou gesluit is sal ons seker eers met skool-opening 11 September n e-pos van die skool ontvnag met al die wenners se name.

Dus, as daar van julle is wat n prys gewen het en gekontak is, kom se ons hierso asseblief man.

Sterkte!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Jagkaartjies: 5 Jag-pakette Namibia (2018) >>>UITVERKOOP

Post by FHM »

Ok manne die draw was blykbaar vanoggend 10:00 am.
Hiermee uittreksel soos vanaf vuisbroek ontvang:

Die jagkaartjiewenners is vandag getrek onder die wakende oog van Ben Mouton Ouditeure.
En die WENNERS is....
1Ste plek gaan aan Mnr Stanley Kotze,
2de plek aan Mnr Schalk Engelbreght,
3de plek aan Me Annemarie Cornelissan,
4de plek aan Mnr Brian Chaka
en 5de plek aan mnr Max Nübel.

Ek het regtig hard gehoop een van ons 70 kaartjies hierso of een van my 10 ;) vat n prys, maar nou-ja!
PS, een van ons dames hier by die werk het die 3 de prys gewen - nie sy of haar man jag of eet wildsvleis nie - MURPHY is n wetter!

Daar was 2846 kaartjies in totaal verkoop!

Dankie weereens aan al die ondersteuning. ;)
Last edited by FHM on Wed Sep 13, 2017 9:39 am, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Jagkaartjies: 5 Jag-pakette Namibia (2018) >>>UITSLAG!<<

Post by ruaanb »

se vir haar jy sal gaan jag vir hulle part

Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Post Reply