Jagkaartjies: 5 Jag-pakette Namibia (2018) >>>UITSLAG!<<<
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Jagkaartjies: 5 Jag-pakette Namibia (2018) >>>UITSLAG!<<<
Dagse manne,
ek het toestemming van Heinrich om die kaartjies hier op die werf te verkoop as iemand belangstel
Tsumeb Gimnasium Privaat Skool verkoop jag-pakket kaartjies vir 5 jag-pakette wat op 1 September 2017 getrek sal word, en die pakkette is geldig / beskikbaar tot Augustus 2018. Die geld wat gemaak word is ten bate van die skool self en vir verbeterings wat aangebring sal word.
Al 5 jagpakette is saam op 1 kaartjie.
Die kaartjies kos R 100 (N$ 100) elk
Indien jy n kaartjie of meer as een wil he, kontak my gerus op transport@rubiconsecdotcom of pm my.
Ek sal jou naam, tel nommer en e-pos nodig he sodat jy verwittig kan word indien jy n trek-wenner is van een van die pryse.
Die geld vir die kaartjie(s) word in my rekening ge deponeer (eft) en sodra ek betalingsbewys het, scan en e-pos ek jou kaartjie vir jou.
Die pryse is as volg:
Prys 1
7 dae jag - Gemsbok - Blou Wildebees - Kameelperd - Rooibok - Berg Zebra
Prys 2
7 dae jag - Gemsbok - Blou Wildebees - Kameelperd - Eland
Prys 3
5 dae jag - Gemsbok - Blou Wildebees - Hartebees - Rooibok
Prys 4
5 dae jag - Gemsbok - Blou Wildebees - "Antelope" (nie gespesifiseer wat) - Rooibok
Prys 5
7 dae Jag en visvang - Gemsbok - Blou Wildebees - Rooibok - Tiervis te Kavango
TERME EN KONDISSIES)
Ingesluit by die pakket:
*** 7 of 5 dae se akomodasie, etes, koeldrank, en wasgoed (dis vir 1 jagter)
*** Elke jag sluit in die begeleiding van n gelisensieerde professionele jag gids.
*** Die vleis van enige 2 diere op jou pakket
*** Indien jy meer persone sou wou saambring op die jagtrip kan jy, maar hulle sal volprys betaal waar die jag en verblyf plaasvind - besonderhede hiervan kan mettertyd by die betrokke plaas / plase waar gejag gaan word uitgevind word.
Uitgesluit by die pakket:
***Taxidermi en enige transport na en van die lughawe
*** Addissionele trofees
NOTE: The raffled trophies cannot be exchanged.
Dis wat op die kaartjies staan, enige verdere navrae en duidelikheid omtrent die Terme en Kondissies kan met die organiseerders self opgeneem word - ek sal n kontak persoon en nommer / e-pos adres kry wat verdere vra kan antwoord / duidelikheid gee. Die Hunting Outfitters wat die sponsors is van die jagpakket-pryse - is ook gelys op die kaartjies met hulle web-werwe se adresse.
Ek het huidiglik net 10 kaartjies op my, indien nodig is ek seker ek sal nog kan kry aangesien dit gister eers uitgegee is aan die kinders en dus is daar maar weinig kaartjies verkoop tot en met hede.
Stuur my n boodskap per pm of e-pos as jy belangstel.
Dit gaan woes by my met die werk so gee n dag kans vir terugvoer van my kant af, asb manne. *****************************************
Kaartjies geneem:
(1) Gillie x 10
(2) Petrie x 2
(3) honda2 x 1
(4) Spanner x 1
(5) JacquesT(Stompe) x 2
(6) Thunderhead x 2
(7) Henna308 x 2
(8) Fanta300 x 2
(9) Chevvy SS x 2
(10) Dennis Smith x 1
(11) skollie x 5
(12) Cecil Greeff x 2
(13) PierrieT en pa x 15
(14) Malan 123 x 1
(15) junglejulian x 4
(16) Friedland x 2
(17) Kallie404 x 5
(18) Gawie(13mm) x 2
(19) Jaco Wolmarans x 5
(20) Marius van Tonder x 3
(21) DWsmit x 1

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by FHM on Fri Sep 01, 2017 12:05 pm, edited 34 times in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Kallie404
- Sr. Member

- Posts: 424
- Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Re: Jagkaartjies: 5 Jag-pakette Namibia
Hi FHM,
Is dit dieselfde kompetisie wat laas jaar ook kaartjies verkoop het by Huntex?
Is dit dieselfde kompetisie wat laas jaar ook kaartjies verkoop het by Huntex?
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Jagkaartjies: 5 Jag-pakette Namibia
Ek twyfel of Tsumeb Gimnasium Privaat Skool by Huntex in RSA sal kaartjies verkoop, maar ek kan dit nie bevestig nie - my dogter is die jaar eers in die skool hierso so ek het geen kennis van vorige kaartjie verkope nie.
Die is n skool-kompetisie/raffel en die kaartjies is net aan die leerlinge plaaslik uitgereik volgens my kennis en die info van die skoolhoof.
Ek plaas n prent van die kaartjies dan kan julle dalk bevestig.
Die is n skool-kompetisie/raffel en die kaartjies is net aan die leerlinge plaaslik uitgereik volgens my kennis en die info van die skoolhoof.
Ek plaas n prent van die kaartjies dan kan julle dalk bevestig.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Kallie404
- Sr. Member

- Posts: 424
- Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Re: Jagkaartjies: 5 Jag-pakette Namibia
FHM, ek vra net vir interesantheid. Daar was laas jaar ook moerse lekker pryse vir jag in Namibie op Huntex . Nou dat ek mooi onthou was dit ek dink vir NG Kerk van Henties gewees. Ek PM jou vir kaartjies.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Jagkaartjies: 5 Jag-pakette Namibia
Manne ek "bump" net weer die kaartjie-geleenthede vir jagte in Namibia in 2018, aangesien die jaar se jag-seisoen nou begin einde se kant toe staan en daar so bietjie minder as 2 maande oor is voor die sluitingsdatum vir inskrywings.
Sover is al 14 kaartjies geneem deur 4 manne, (dankie julle 4) ek het nog n klomp kaartjies oor.
Die sluitingsdatum is Maandag 28 Augustus '17 en die trek van die kaartjies is op Vrydag 01 September '17
Sover is al 14 kaartjies geneem deur 4 manne, (dankie julle 4) ek het nog n klomp kaartjies oor.
Die sluitingsdatum is Maandag 28 Augustus '17 en die trek van die kaartjies is op Vrydag 01 September '17
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Jagkaartjies: 5 Jag-pakette Namibia (2018)
Die vleis van enig 2 diere op jou pakket. Beteken dit dat ek slegs 2 van die 5 diere wat ek gewen het om te jag se vleis kry?
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Jagkaartjies: 5 Jag-pakette Namibia (2018)
Dis ongelukkig die reels van die organiseerders Chev, daaraan kan ek sweetie doen.Chevvy SS wrote:Die vleis van enig 2 diere op jou pakket. Beteken dit dat ek slegs 2 van die 5 diere wat ek gewen het om te jag se vleis kry?
Dink jy nie n Eland en Kameelperd sal genoeg biltong vir jou wees vir n paar maande nie...?
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Jagkaartjies: 5 Jag-pakette Namibia (2018)
Ek lees nooit die fynskrif nie, selfs nie as ek wen nie... 
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Jagkaartjies: 5 Jag-pakette Namibia (2018)
Dankie Jacques en Pieter vir julle ondersteuning!
Last edited by FHM on Fri Jul 07, 2017 11:27 am, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Jagkaartjies: 5 Jag-pakette Namibia (2018)
Ek is net oppad jagveld toe.sal maandag met jou regmaak
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Jagkaartjies: 5 Jag-pakette Namibia (2018)
[quote="junglejulian"]Ek is net oppad jagveld toe.sal maandag met jou regmaak[/quot
Voorspoed maat!
Mooiloop
Voorspoed maat!
Mooiloop
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Jagkaartjies: 5 Jag-pakette Namibia (2018)
Ek het jou 'n PM gestuur.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Jagkaartjies: 5 Jag-pakette Namibia (2018)
Dankie vir die manne se ondersteuning sover - waardeer dit regtig!
Gawie / Chev - julle het PM's.
Henna308 en Fanta300 is in die kaartjie pot
Gawie / Chev - julle het PM's.
Henna308 en Fanta300 is in die kaartjie pot
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Jagkaartjies: 5 Jag-pakette Namibia (2018)
Ek het 32 kaartjies verkoop sover - baie dankie aan die manne wat n kans gevat het!
Daar is nou minder as n maand oor voor sluiting (28ste Aug) en trekking 01 Sept.
As daar nog manne is wat n kans wil vat - ek het nog 18 kaartjies beskikbaar.
PM my as jy belangstel
Daar is nou minder as n maand oor voor sluiting (28ste Aug) en trekking 01 Sept.
As daar nog manne is wat n kans wil vat - ek het nog 18 kaartjies beskikbaar.
PM my as jy belangstel
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Jagkaartjies: 5 Jag-pakette Namibia (2018)
Manne baie dankie aan die ondersteuning sover - word opreg wardeer.
Net n herinnering dat daar slegs 19 dae oor is voordat die jag-kans in Namibia se inskrywings sluit.
Ek sal by die skool die wenners se name en nommers kry en dit hier plaas na die trekkingsdatum.
Daar is nog redelik baie kaartjies oor as daar nog mane is wat n kans wil vat hierop.
Net n herinnering dat daar slegs 19 dae oor is voordat die jag-kans in Namibia se inskrywings sluit.
Ek sal by die skool die wenners se name en nommers kry en dit hier plaas na die trekkingsdatum.
Daar is nog redelik baie kaartjies oor as daar nog mane is wat n kans wil vat hierop.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Jagkaartjies: 5 Jag-pakette Namibia (2018)
Oom, sttur asb vir my pm met Oom se besonderhede. Ek sal 1 neem
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Jagkaartjies: 5 Jag-pakette Namibia (2018)
Reminder vir die agterosse
Daar is slegs 6 dae oor voordat die kaartjie verkope op die 5 pakette stop.
Ek kan slegs tot Dinsdag die 22ste kaartjie verkoop om kans te gee vir EFT's om deur te gaan.
Donderdag die 24ste moet ek die geld oorbetaal skool toe.
Daar is slegs 6 dae oor voordat die kaartjie verkope op die 5 pakette stop.
Ek kan slegs tot Dinsdag die 22ste kaartjie verkoop om kans te gee vir EFT's om deur te gaan.
Donderdag die 24ste moet ek die geld oorbetaal skool toe.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Jagkaartjies: 5 Jag-pakette Namibia (2018)
More manne, ek het nog net 4 kaartjies oor...wie is eerste... 
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
mariusvt
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Sun Jan 29, 2017 8:53 am
Re: Jagkaartjies: 5 Jag-pakette Namibia (2018)
Ek sal 2 neem. Stuur asb pm met details.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Jagkaartjies: 5 Jag-pakette Namibia (2018)
Maak so Marius - dankiemariusvt wrote:Ek sal 2 neem. Stuur asb pm met details.
Sent from my iPhone using Tapatalk
2 kaartjie oor !
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Jagkaartjies: 5 Jag-pakette Namibia (2018)
Dankie manne - 1 kaartjie oor!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
mariusvt
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Sun Jan 29, 2017 8:53 am
Re: Jagkaartjies: 5 Jag-pakette Namibia (2018)
Ek sal hom ook neem. Ek vat dus 3
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Jagkaartjies: 5 Jag-pakette Namibia (2018) - UITVERKOOP!
Manne die jagkaartjies is nou almal uitverkoop.
Ek wil besonderse dank rig aan Heinrich vir die vrymoedigheid wat hy my gegee het om die kaartjies hier "onder die boom" te smous.
'N groot dankie aan julle bere ook wat hand oopgemaak het en kaartjies gekoop het - dit sal ons skooltjie vreeslik baie help met die planne wat ons het. Ek alleen het 10 boekies verkoop (100 kaartjies) - dis R 10 K wat ek ingesamel het. Hoop net die flippen ander ouers was ook so fluks
Ek moet julle dit se, 70 van die 100 kaartjies wat ek verkoop het is deur julle hier op die werf gekoop - wardeer manne!
Ek hou regtig hard duime vas dat ten minste een van die pryse deur n Jaracal-lid gewen gaan word - anders kan hulle volgende jaar hulle eie verdomde kaartjies verkoop!!!
Ek sal 01 of 02 Sept die lys van wenners by die skool kry en dit hier kom plaas.
Weereens baie dankie!

Last edited by FHM on Fri Aug 18, 2017 12:28 pm, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Jagkaartjies: 5 Jag-pakette Namibia (2018) >>>UITVERKOOP
Nee wat maat. Dan koop ons maar dubbel die hoeveelheid. 
Dont make expensive noise! Make the first shot count!