Mugrave model 80 tekoop
-
Jaktrap
- Sr. Member

- Posts: 294
- Joined: Tue Nov 02, 2010 8:59 pm
Mugrave model 80 tekoop
Ek wil net graag die volgende geweer adverteer namens n vriend van my.
Ek sal maar navrae namens hom hanteer.
Dit is n Musgrave Model 80 Presidents model in 30 06 volgens n ingeligte vriend van fotos kan aflei.
Ek glo die geweer het bitter min geskiet en ons kan hom met n borescope deurkyk vir belangstellendes.
Hy wil graag R12000 he vir die geweer en as ek nog plek gehad het het ek hom self gekoop.
Julle kan my kontak op 0ag2 421 92nul1
Groete
Albe
Ps Jason sal my fotos kom byvoeg binnekort.

- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Mugrave model 80 tekoop
Fotos
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Mugrave model 80 tekoop
Nog fotos

- Tikka_25-06
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Sat Apr 25, 2015 3:12 pm
Re: Mugrave model 80 tekoop
Baie netjies, maar dit is nie die Mod 80.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Jaktrap
- Sr. Member

- Posts: 294
- Joined: Tue Nov 02, 2010 8:59 pm
Re: Mugrave model 80 tekoop
Vertel asb meer dan weet ek ook asb.
Ek ken glad nie die Musgraves nie.
Ek ken glad nie die Musgraves nie.
-
Christo243
- Jr. Member

- Posts: 63
- Joined: Tue Feb 11, 2014 8:43 pm
Re: Mugrave model 80 tekoop
Lyk vir my baie na n RSA 2000
Groete
Groete
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: Mugrave model 80 tekoop
Van wat ek op die fotos van die slot kan sien, lyk dit vir my soos n RSA Vrystaat aksie. Die feit dat jy na n Presidents model verwys, versterk ook my vermoede.Tikka_25-06 wrote:Baie netjies, maar dit is nie die Mod 80.
Sent from my iPhone using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Philip J on Mon Aug 28, 2017 1:54 pm, edited 1 time in total.
Groetnis
Philip
Philip
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: Mugrave model 80 tekoop
Maaaaar, daai 30-06, het wel n Mod80 se "bolt stop" op. Kyk na die linkerkant van die slot. Die knippie wat keer dat die slot nie heeltemal uittrek nie. Dit lyk soos n Mod80 s'n, maar die slot is definitief NIE n Mod80 nie. Soos wat ek verstaan uit die boek oor Suid Afrikaans vervaardigde Vuurwapens, deur PAAA, het Musgrave soms gewere gebou met wat beskikbaar was en daarom dan die soms vreemde kombinasies van parte. Maak hom nie minder van n Musgrave nie, net uniek. Baie mooi geweer. Hoop hy kry sommer gou n goeie huis.
Groetnis
Philip
Philip
-
Basie2
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm
Re: Mugrave model 80 tekoop
2c.... Die slot met veiligheidsknip lyk soos my mod90. Die nommers is nie verteenwoordigend van die 90 nie. R12000 is goeie prys, glo hy sal vinnig gaan. (Het myne vir my skoonseun gegee
)
Sent from my iPad using Tapatalk
)Sent from my iPad using Tapatalk
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: Mugrave model 80 tekoop
As jy kan, neem n naby foto van die slot. Dan kan ons dalk vir jou presies sê watter model dit is.
Groetnis
Philip
Philip
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3613
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Mugrave model 80 tekoop
Kan ek 'n opsie kry tot 5uur vanmiddag asb.
Waar is die geweer?
Waar is die geweer?
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Jaktrap
- Sr. Member

- Posts: 294
- Joined: Tue Nov 02, 2010 8:59 pm
Re: Mugrave model 80 tekoop
Die geweer is hier in die Kaap. Ek sal ongelukkig eers more weer by hom kan kom om beter
fotos te kan neem.
Ek glo dit sal n goeie koop wees ongeag maar ek sal ook graag wil weet wat dit is.
fotos te kan neem.
Ek glo dit sal n goeie koop wees ongeag maar ek sal ook graag wil weet wat dit is.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Mugrave model 80 tekoop
Een van daardie hoendertanne aksies. Pragtige geweer
Mooiloop!
Mooiloop!
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: Mugrave model 80 tekoop
Die Model 80 en die Model 90 is "push feed" aksies.
Daai is n "controled feed".
My geld is op n RSA
Daai is n "controled feed".
My geld is op n RSA
Groetnis
Philip
Philip
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: Mugrave model 80 tekoop
Daaidie is die m98 aksie wat "controled feed" is. Ek het die Lytelton weergawe. Ek dink iemand het al hier die verskil verduidelik tussen die Lytelton en Bloemfontein . MAAR dit is 'n BAIE lekker geweer
-
Reloader270
- Hero Member

- Posts: 1051
- Joined: Wed Nov 06, 2013 8:44 pm
Re: Mugrave model 80 tekoop
Sal iemand nou maar die geweer koop - dit bly 'n bargain!!
- LRLaubscher
- Hero Member

- Posts: 568
- Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm
Re: Mugrave model 80 tekoop
Boys, hierdie is RepSa aksie, selfde as die lyttketon En RSA. Dis wel die sporter weergawe met magesyn kas. En volgens die hout afwerking, met ligte hout op greep onder en voor by fore end, en checkering, moontlik n president model. Die goed is skaars, en skiet n borslys van n vark se tiet af!!
As die loop mooi is, is die n absolute winskoop!!!
My swak hart!!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
As die loop mooi is, is die n absolute winskoop!!!
My swak hart!!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3613
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Mugrave model 80 tekoop
Ek is besig met onderhandelingsReloader270 wrote:Sal iemand nou maar die geweer koop - dit bly 'n bargain!!
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Mugrave model 80 tekoop
Slot
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by joe rocket on Tue Aug 29, 2017 12:52 pm, edited 1 time in total.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Mugrave model 80 tekoop
Behalwe vir die effe gebuigde grendel lyk die slot presies dieselfde as my RSA s'n.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3613
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Mugrave model 80 tekoop
Net ter inligting, my skoonseun het toe die geweer gekoop op my aanbeveling. (Hy het 'n groter kluis) Ek self besit die identiese geweer in .308 en hy het die .243. Nou kort ons net die .270 dan het ons een van elke kaliber wat Musgrave in hierdie reeks gemaak het. As iemand weet van een laat weet my asb.
Hierdie is die sg. Vrystaat Mk II geweer en dit is 'n M98 aksie "controlled feed".
Hierdie is die sg. Vrystaat Mk II geweer en dit is 'n M98 aksie "controlled feed".
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Basjan123
- Sr. Member

- Posts: 448
- Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Re: Mugrave model 80 tekoop
Fanta wil jy nie asb foto's van jou 308 en sy reeks no. plaas nie. Ek mag dalk sy broer ,ook in 308, besit. Ek sal ook later fotos van myne plaas? Ontspoor ons die draad moet ons eerder iewers anders praat?Fanta300 wrote:Net ter inligting, my skoonseun het toe die geweer gekoop op my aanbeveling. (Hy het 'n groter kluis) Ek self besit die identiese geweer in .308 en hy het die .243. Nou kort ons net die .270 dan het ons een van elke kaliber wat Musgrave in hierdie reeks gemaak het. As iemand weet van een laat weet my asb.
Hierdie is die sg. Vrystaat Mk II geweer en dit is 'n M98 aksie "controlled feed".
-
Jaktrap
- Sr. Member

- Posts: 294
- Joined: Tue Nov 02, 2010 8:59 pm
Re: Mugrave model 80 tekoop
Dit lyk my die geweer is verkoop so julle kan maar gesels.
Mooiloop
Mooiloop