Mugrave model 80 tekoop

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
Jaktrap
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 294
Joined: Tue Nov 02, 2010 8:59 pm

Mugrave model 80 tekoop

Post by Jaktrap »

Ek wil net graag die volgende geweer adverteer namens n vriend van my.
Ek sal maar navrae namens hom hanteer.
Dit is n Musgrave Model 80 Presidents model in 30 06 volgens n ingeligte vriend van fotos kan aflei.
Ek glo die geweer het bitter min geskiet en ons kan hom met n borescope deurkyk vir belangstellendes.
Hy wil graag R12000 he vir die geweer en as ek nog plek gehad het het ek hom self gekoop.
Julle kan my kontak op 0ag2 421 92nul1

Groete
Albe

Ps Jason sal my fotos kom byvoeg binnekort.
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Mugrave model 80 tekoop

Post by joe rocket »

Fotos
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Mugrave model 80 tekoop

Post by joe rocket »

Nog fotos
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Tikka_25-06
Full Member
Full Member
Posts: 210
Joined: Sat Apr 25, 2015 3:12 pm

Re: Mugrave model 80 tekoop

Post by Tikka_25-06 »

Baie netjies, maar dit is nie die Mod 80.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Jaktrap
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 294
Joined: Tue Nov 02, 2010 8:59 pm

Re: Mugrave model 80 tekoop

Post by Jaktrap »

Vertel asb meer dan weet ek ook asb.
Ek ken glad nie die Musgraves nie.
Christo243
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 63
Joined: Tue Feb 11, 2014 8:43 pm

Re: Mugrave model 80 tekoop

Post by Christo243 »

Lyk vir my baie na n RSA 2000

Groete
User avatar
Philip J
Hero Member
Hero Member
Posts: 925
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm

Re: Mugrave model 80 tekoop

Post by Philip J »

Tikka_25-06 wrote:Baie netjies, maar dit is nie die Mod 80.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Van wat ek op die fotos van die slot kan sien, lyk dit vir my soos n RSA Vrystaat aksie. Die feit dat jy na n Presidents model verwys, versterk ook my vermoede.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Philip J on Mon Aug 28, 2017 1:54 pm, edited 1 time in total.
Groetnis
Philip
User avatar
Philip J
Hero Member
Hero Member
Posts: 925
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm

Re: Mugrave model 80 tekoop

Post by Philip J »

Maaaaar, daai 30-06, het wel n Mod80 se "bolt stop" op. Kyk na die linkerkant van die slot. Die knippie wat keer dat die slot nie heeltemal uittrek nie. Dit lyk soos n Mod80 s'n, maar die slot is definitief NIE n Mod80 nie. Soos wat ek verstaan uit die boek oor Suid Afrikaans vervaardigde Vuurwapens, deur PAAA, het Musgrave soms gewere gebou met wat beskikbaar was en daarom dan die soms vreemde kombinasies van parte. Maak hom nie minder van n Musgrave nie, net uniek. Baie mooi geweer. Hoop hy kry sommer gou n goeie huis.
Groetnis
Philip
Basie2
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 355
Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm

Re: Mugrave model 80 tekoop

Post by Basie2 »

2c.... Die slot met veiligheidsknip lyk soos my mod90. Die nommers is nie verteenwoordigend van die 90 nie. R12000 is goeie prys, glo hy sal vinnig gaan. (Het myne vir my skoonseun gegee)


Sent from my iPad using Tapatalk
User avatar
Philip J
Hero Member
Hero Member
Posts: 925
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm

Re: Mugrave model 80 tekoop

Post by Philip J »

As jy kan, neem n naby foto van die slot. Dan kan ons dalk vir jou presies sê watter model dit is.
Groetnis
Philip
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3613
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Mugrave model 80 tekoop

Post by Fanta300 »

Kan ek 'n opsie kry tot 5uur vanmiddag asb.

Waar is die geweer?
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
Jaktrap
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 294
Joined: Tue Nov 02, 2010 8:59 pm

Re: Mugrave model 80 tekoop

Post by Jaktrap »

Die geweer is hier in die Kaap. Ek sal ongelukkig eers more weer by hom kan kom om beter
fotos te kan neem.
Ek glo dit sal n goeie koop wees ongeag maar ek sal ook graag wil weet wat dit is.
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Mugrave model 80 tekoop

Post by Hein M. »

Een van daardie hoendertanne aksies. Pragtige geweer ;)

Mooiloop!
User avatar
Philip J
Hero Member
Hero Member
Posts: 925
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm

Re: Mugrave model 80 tekoop

Post by Philip J »

Die Model 80 en die Model 90 is "push feed" aksies.
Daai is n "controled feed".

My geld is op n RSA ;D
Groetnis
Philip
User avatar
Willie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 460
Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm

Re: Mugrave model 80 tekoop

Post by Willie »

Daaidie is die m98 aksie wat "controled feed" is. Ek het die Lytelton weergawe. Ek dink iemand het al hier die verskil verduidelik tussen die Lytelton en Bloemfontein . MAAR dit is 'n BAIE lekker geweer
Reloader270
Hero Member
Hero Member
Posts: 1051
Joined: Wed Nov 06, 2013 8:44 pm

Re: Mugrave model 80 tekoop

Post by Reloader270 »

Sal iemand nou maar die geweer koop - dit bly 'n bargain!!
User avatar
LRLaubscher
Hero Member
Hero Member
Posts: 568
Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm

Re: Mugrave model 80 tekoop

Post by LRLaubscher »

Boys, hierdie is RepSa aksie, selfde as die lyttketon En RSA. Dis wel die sporter weergawe met magesyn kas. En volgens die hout afwerking, met ligte hout op greep onder en voor by fore end, en checkering, moontlik n president model. Die goed is skaars, en skiet n borslys van n vark se tiet af!!
As die loop mooi is, is die n absolute winskoop!!!
My swak hart!!!


Sent from my iPhone using Tapatalk
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3613
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Mugrave model 80 tekoop

Post by Fanta300 »

Reloader270 wrote:Sal iemand nou maar die geweer koop - dit bly 'n bargain!!
Ek is besig met onderhandelings ++>:
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Mugrave model 80 tekoop

Post by joe rocket »

Slot
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by joe rocket on Tue Aug 29, 2017 12:52 pm, edited 1 time in total.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Mugrave model 80 tekoop

Post by Hein M. »

Behalwe vir die effe gebuigde grendel lyk die slot presies dieselfde as my RSA s'n.
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3613
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Mugrave model 80 tekoop

Post by Fanta300 »

Net ter inligting, my skoonseun het toe die geweer gekoop op my aanbeveling. (Hy het 'n groter kluis) Ek self besit die identiese geweer in .308 en hy het die .243. Nou kort ons net die .270 dan het ons een van elke kaliber wat Musgrave in hierdie reeks gemaak het. As iemand weet van een laat weet my asb.

Hierdie is die sg. Vrystaat Mk II geweer en dit is 'n M98 aksie "controlled feed".
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
Basjan123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 448
Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm

Re: Mugrave model 80 tekoop

Post by Basjan123 »

Fanta300 wrote:Net ter inligting, my skoonseun het toe die geweer gekoop op my aanbeveling. (Hy het 'n groter kluis) Ek self besit die identiese geweer in .308 en hy het die .243. Nou kort ons net die .270 dan het ons een van elke kaliber wat Musgrave in hierdie reeks gemaak het. As iemand weet van een laat weet my asb.

Hierdie is die sg. Vrystaat Mk II geweer en dit is 'n M98 aksie "controlled feed".
Fanta wil jy nie asb foto's van jou 308 en sy reeks no. plaas nie. Ek mag dalk sy broer ,ook in 308, besit. Ek sal ook later fotos van myne plaas? Ontspoor ons die draad moet ons eerder iewers anders praat?
Jaktrap
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 294
Joined: Tue Nov 02, 2010 8:59 pm

Re: Mugrave model 80 tekoop

Post by Jaktrap »

Dit lyk my die geweer is verkoop so julle kan maar gesels.

Mooiloop
Post Reply