303 epps en ek

Nella
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

303 epps en ek

Post by Nella »

Middag mense.
Eers geskiedenis. ...
Ek het die wapen uitsluitlik gekoop vir sy Aksie,n P14
My idee was om hom om te bou na n 404 Jeffrey. ..my hart's begeerte.
Oom by wie ek hom gekoop het kon my net se dat die 303 harder skiet as ander 303..
Koop toe die geweertjie met norma doppe ..rcbs epps dies en n klompie gelaaide klippe
Als vir R3500 :o
Toe ek hom kry en besef wat dit is besluit ek om te begin speel met hom en kyk of ek moontlik hom kan kry om n redelike groepering op n 100m te skiet.
Nou ek het nog twee 308 in die kluis wat ek ligter punte teen hoër snelheid kan skiet (150gr Barnes teen so 2800fps) so ek wil swaar punte skiet uit hom vir n lekker bosveld jag lading.
Is huidiglik besig met lading toetse ens ...as ek 1 en n half duim op n 100m met hom kan kry is ek happy. ..wil jag met hom..nie skyf skiet kompetiesies wen nie.
Klaar ander sneller op gesit...nuwe scope. ..wat vandag gedood het na die eerste skoot ::)
Volgende verbetering is nuwe kolf
Sal soos ek aan gaan met hom fotos plaas.
Hiers sy eerste bloed getrek
IMG-20170813-WA0011.jpg
En hier n Gemmie. ..n mooi duk bul.
Eerste keer wat ek sien n Gemmie gaan staan op sy agter voete. ..bulk soos n bees en val letterlik oor sy eie voor voete 5 meter verder......die geweertjie slaan hard!! :o
IMG-20170813-WA0013.jpg
Nodeloos om te sê. ...die is nou my "go to gun" ^-^
Enige raad ...kretiek...of inligting sal ek wardeer
Enige iemand dalk kennis op wats die beste pad vorentoe vir n nuwe kolf?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Just smile and wave boys >:D
JVT172
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Tue Jun 26, 2012 9:47 am

Re: 303 epps en ek

Post by JVT172 »

Die klink na 'n lekker opsie. Het ook so ruk terug 'n geweer gekoop vir n P14 build.
Wie kan die EPPS kamer vir mens sny?
JVT172
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Tue Jun 26, 2012 9:47 am

Re: 303 epps en ek

Post by JVT172 »

Die klink na 'n lekker opsie. Het ook so ruk terug 'n geweer gekoop vir n P14 build.
Wie kan die EPPS kamer vir mens sny?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Nella
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

Re: 303 epps en ek

Post by Nella »

Weet hier is n gunsmith in nabooomspruit/ potgietersrus
Wat hom kan sny
Sal sy nr kry en plaas indien ek mag
Sy naam is klein Jan...moet my asb net nie vra om sy van te spel nie...
Dis n bitter baie mooi kolf wat jy daar op het....vertel asb bietjie meer van dit?
Just smile and wave boys >:D
Melckman
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 95
Joined: Mon Jun 03, 2013 3:23 pm

Re: 303 epps en ek

Post by Melckman »

Nella

Jy verwys seker na Jan Bondisio van Naboomspruit Vuurwapens. Julle kan hom gerus gebruik.

Mooi loop
JVT172
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Tue Jun 26, 2012 9:47 am

Re: 303 epps en ek

Post by JVT172 »

Dankie.
Het hom so gekoop 6masnde terug.
Weet nie veel van hom af nie Nella.
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1540
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: 303 epps en ek

Post by Giepie »

Vir die sny van die kamer na Epps is daar blykbaar paar manne in Bloemfontein wat dit kan doen soos Kevin Healy en dalk Gerrie Coetzee. Hier in Pretoria weet ek Arms doen dit vir omtrent R1400.

Ander vraag: Ek het al rond gesoek oor wat is die maks veilige druk wat mens in 'n P14 kan gebruik, nog niks duidelik gekry nie. Wat sou julle sê is dit, veral met 'n Epps. QL werk op wat veilig is vir 'n Lee Enfield. Op my "nuwe" P14 werk ek maar steeds op SAAMI en CIP se syfers, maar daar is 'n paar moontlike ladings waar ek by 54000psi draai.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
User avatar
Parker
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 335
Joined: Wed May 13, 2015 9:45 am

Re: 303 epps en ek

Post by Parker »

Melckman wrote:Nella

Jy verwys seker na Jan Bondisio van Naboomspruit Vuurwapens. Julle kan hom gerus gebruik.

Mooi loop
MJ Wapens. Jan Bondisio weet beslis wat hy doen.
Stoot lood!
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: 303 epps en ek

Post by Ashley »

Nella, met daai bokke al op sy kerfstok is daar nie baie "kritiek" om te lewer nie..
Geluk man! Daai roer lyk lekker
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Nella
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

Re: 303 epps en ek

Post by Nella »

Dis hom ja...Jan Bondisio. Dankie
Giepie dis n baie goeie vraag. .ek sal ook graag wil weet.
Ek weet die manne het al baie groot kalibers op p14 gebou.
Alhoewel die spoed wat ek op daai 215gr gekry het my laat skrik het was daar geen teken van oormatige druk nie.
20170730_161403.jpg
Maar ja om daai spoed te kon be haal moes daar defnetief erenstige kamer druk gewees het. Dis hoekom ek toe die ander rondtes se koeëls getrek het . Safety first.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Just smile and wave boys >:D
Nella
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

Re: 303 epps en ek

Post by Nella »

Ashley wrote:Nella, met daai bokke al op sy kerfstok is daar nie baie "kritiek" om te lewer nie..
Geluk man! Daai roer lyk lekker
Dankbaar
Maar om eerlik te wees dit is n baie groot aanpassing van af die 308 wat as jy jou kant bring gate sny met makaar op 200m teen oor die ou man.
Hier moet jy Nader. ...geen gou n skoot vat op die bok wat daar onder in die pad staan nie...jy sal nou maar bietjie Nader gaan. . Onder n 100m
Kom nou eers agter hoe "slegte" jagter my 308 my eintlik gemaak het.
Op langer afstande is die wild baie meer "rustig" gee jou gewoonlik Genoeg kans om af stand te meet en dan n goeie dooierus te soek vir n skoot
Maar hier naby.....dis nou as ek met my ronde lyfie in die eerste plek kan naby genoeg kom ...is daar geen tyd vir speel nie...bokkie is redelik haastig :P
Just smile and wave boys >:D
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 303 epps en ek

Post by tripodmvr »

Hoë druk wys nie altyd op die slagdoppe nie. Quick Load se handleiding toon fotos van proefladings wat teen 80 000 psi geskiet is waar die rand van die slagdop nog skerp is. QL gee hier baie veiliger idee van druk en sinvolle veilige nodespoed.

Nella, kom gee jou data hier dan kan ons jou roer kry om sy beste te gee. Hy kan jou dalk verbaas en die 308 bietjie skrik maak.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1841
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: 303 epps en ek

Post by LoopSoosStroop »

Daardie kolf is 'n Boyds laminate in Classic styl. Ek het ook ene in Pepper op my P14, en die kolf maak die geweer.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 866
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: 303 epps en ek

Post by Wielie Waps »

So lyk myne.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: 303 epps en ek

Post by Swede »

Wielie Waps wrote:So lyk myne.
Baie mooi geweer, watter comb riser het jy daar?
And as thy days, so shall thy strength be
Nella
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

Re: 303 epps en ek

Post by Nella »

Wielie Waps wrote:So lyk myne.
Dis mos nou n mooi roer...
Stem saam. ..n mooi kolf maak n geweer
Just smile and wave boys >:D
Nella
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

Re: 303 epps en ek

Post by Nella »

tripodmvr wrote:Hoë druk wys nie altyd op die slagdoppe nie. Quick Load se handleiding toon fotos van proefladings wat teen 80 000 psi geskiet is waar die rand van die slagdop nog skerp is. QL gee hier baie veiliger idee van druk en sinvolle veilige nodespoed.

Nella, kom gee jou data hier dan kan ons jou roer kry om sy beste te gee. Hy kan jou dalk verbaas en die 308 bietjie skrik maak.
Ek is besig om als gou by makaar te kry baie dankie
Dit sal my rerig baie help.
Enige iemand dalk kennis oor waar kan ek gaan aan klop vir so boyds kolf ?
Just smile and wave boys >:D
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1841
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: 303 epps en ek

Post by LoopSoosStroop »

Nella wrote: Enige iemand dalk kennis oor waar kan ek gaan aan klop vir so boyds kolf ?
Myne gekoop deur Geno hier op die forum. Was R2950 so 2 jaar gelede.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Nella
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

Re: 303 epps en ek

Post by Nella »

Kalibers. .....303 epps
Koel. ............215gr Ken Steward
Koel gewig....215gr
Maak dop......norma
H2o dop ........4 ml
Slagdop. .....Winchester magnum large rifle
Tpl.................74.5mm
Magasyn kas length. ...78.5mm
Loop length. ..........630mm...24.80 inch
Kruit......S335
Lading een spoed....44gr.. 2575fps
Lading twee spoed...39gr..2100fps
Just smile and wave boys >:D
Nella
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

Re: 303 epps en ek

Post by Nella »

Dankie LoopSoosStroop
Gaan nou kyk of ek die man in die hande kan kry
Just smile and wave boys >:D
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 303 epps en ek

Post by tripodmvr »

Nella wrote:Kalibers. .....303 epps
Koel. ............215gr Ken Steward
Koel gewig....215gr
Maak dop......norma
H2o dop ........4 ml
Slagdop. .....Winchester magnum large rifle
Tpl.................74.5mm
Magasyn kas length. ...78.5mm
Loop length. ..........630mm...24.80 inch
Kruit......S335
Lading een spoed....44gr.. 2575fps
Lading twee spoed...39gr..2100fps
Watervolume van dop = gewig van geskiete dop vol water gelyk met bek - leë dop se gwig
Wat is maks TPL waar koeël teen lande vasdruk. Dit gee sprong na die lande as gelaaide TPL afgetrek word.
Is die spoed op chrony 5m vanaf loop se punt?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Nella
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

Re: 303 epps en ek

Post by Nella »

Goed...239.5gr - 177.6gr =61.9gr
Tpl kry ek nie reg gemeet nie
Al druk ek die koeël net net in die dop wil hy nog steeds nie teen die lands kom nie
Ek twyfel of my crony 5m was
Gaan nou weer plaas toe dan sal ek hom op 5m opstel en nuwe lesings kry
Just smile and wave boys >:D
Nella
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

Re: 303 epps en ek

Post by Nella »

Ok...weet nou nie of dit so lekker sal help nie
Het n koeël om gedraai in n dop dat die plad kant vorentoe wys en hom dan met die slot toe gemaak in die kamer
Tot teen die lands is dan 75mm tpl
Last edited by Nella on Tue Aug 15, 2017 12:16 pm, edited 1 time in total.
Just smile and wave boys >:D
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7553
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 303 epps en ek

Post by Wouter Roets »

Giepie wrote:Vir die sny van die kamer na Epps is daar blykbaar paar manne in Bloemfontein wat dit kan doen soos Kevin Healy en dalk Gerrie Coetzee. Hier in Pretoria weet ek Arms doen dit vir omtrent R1400.

Ander vraag: Ek het al rond gesoek oor wat is die maks veilige druk wat mens in 'n P14 kan gebruik, nog niks duidelik gekry nie. Wat sou julle sê is dit, veral met 'n Epps. QL werk op wat veilig is vir 'n Lee Enfield. Op my "nuwe" P14 werk ek maar steeds op SAAMI en CIP se syfers, maar daar is 'n paar moontlike ladings waar ek by 54000psi draai.
Hallo Giepie

54 000psi sal ek as n baie sinlike en relatief veilige maksimum drukvlak beskou in die Epps op n P14 aksie. Teen hierdie drukvlakke is die rondte verseker al n bulletjie in die balistiese departement en sien ek nie die nut daarin om hom enigsins verder te druk nie.

Nella poeiers in die stadig meduim tot stadig verbrandend vlak sal verseker beter balistiese resultate lewer. S335 verbrand te vinnig veral met meduim tot swaar koeels en sal net met die ligste van koeels die potensiaal van die rondte kan realiseer.

Groetnis
Wouter
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1540
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: 303 epps en ek

Post by Giepie »

Dankie Wouter.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
Post Reply