Alweer 'n nuwe vraag: wat is 'n goeie sneller vir skyfskiet?
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Alweer 'n nuwe vraag: wat is 'n goeie sneller vir skyfskiet?
Hallo, Thor, Timney, jewel, Bix'n Andy waarna kyk jy wat is ok en wat is overpriced?
Ek leer vinnig...
Lekker aand!
JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek leer vinnig...
Lekker aand!
JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk
Last edited by JJV on Fri Jul 14, 2017 10:46 am, edited 1 time in total.
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 991
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Alweer 'n nuwe vraag: wat is 'n goeie sneller vir skyfsk
Ek sal se as dit net Skyfskiet is Jewel BR.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Alweer 'n nuwe vraag: wat is 'n goeie sneller vir skyfsk
Bix'n Andy sneller is die "Rolls royce" van snellers.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Alweer 'n nuwe vraag: wat is 'n goeie sneller vir skyfsk
Watter bande is die beste vir 'n bakkie?JJV wrote:Hallo, Thor, Timney, jewel, Andynbix, waarna kyk jy wat is ok en wat is overpriced?
Ek leer vinnig...
Lekker aand!
JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk
Om net 'n klip in 'n bos te gooi, gaan jou nie veel reaksie gee nie.
Ek sal graag by jou wil weet wat jy as "skyfskiet" beskou en dan op watter platform jy dit wil aanwend?
Al die sneller vervaardigers, maak nie snellers vir al die verskillende fabrikaat gewere en modelle nie. Dus moet jy spesifiseer.
Wil jy net klein groepies van die bank af skiet op 'n teiken tydens kompetiesies of beskou jy SA Jag se tabelle of Chasa se baanskiete ook as skyfskiet?
Die keuse is so wyd soos ons liewe Vader se genade.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Alweer 'n nuwe vraag: wat is 'n goeie sneller vir skyfsk
Sê wie?joe rocket wrote:Bix'n Andy sneller is die "Rolls royce" van snellers.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Alweer 'n nuwe vraag: wat is 'n goeie sneller vir skyfsk
Sê ek of het jy alweer n ander ene getune wat beter is. 
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Alweer 'n nuwe vraag: wat is 'n goeie sneller vir skyfsk
Ek stem nogal dat die Bix'n Andy snellers een van die bestes is. My jewel snellers is great in my boek. Teen Retail van R11995-R12500 vir 'n sneller is die Bix'n Andy net bo my vuurmaakplek...
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13529
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Alweer 'n nuwe vraag: wat is 'n goeie sneller vir skyfsk
Gawie(13mm) wrote:Sê wie?joe rocket wrote:Bix'n Andy sneller is die "Rolls royce" van snellers.
Almal wat al met een geskiet het, maar hulle is moer duur
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Alweer 'n nuwe vraag: wat is 'n goeie sneller vir skyfsk
Teen daardie prys koop ek liefs 'n nuwe geweer. Jou liggaam "leer" 'n sneller se gevoel en ek dink nie hierdie "duur" snellers maak so groot verskil op jaggewere nie. Of jy nou 1/2 duim of 1 duim op 100m skiet pla nie die prooi nie.JPS wrote:Ek stem nogal dat die Bix'n Andy snellers een van die bestes is. My jewel snellers is great in my boek. Teen Retail van R11995-R12500 vir 'n sneller is die Bix'n Andy net bo my vuurmaakplek...
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Alweer 'n nuwe vraag: wat is 'n goeie sneller vir skyfsk
Dan is my Rifle Basix die beste op my Howa aksies, want dit is al wat ek tweedehands, hier op Jaracal kon bekostig!Capt. Oblivious wrote:Gawie(13mm) wrote:Sê wie?joe rocket wrote:Bix'n Andy sneller is die "Rolls royce" van snellers.
Almal wat al met een geskiet het, maar hulle is moer duur
Albei is gestel dat hul op 1 pond breek. Swaar genoeg vir jag, maar lig genoeg dat ek so af en toe die plakker op 100m kan raakskiet.
Ek neem egter nie deel aan skyfskiet dissiplines nie.
Ek wil nog steeds by JJV weet wat hy as skyfskiet beskou?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Alweer 'n nuwe vraag: wat is 'n goeie sneller vir skyfsk
Hallo soek goeie sneller vir RSA aksie, 300meter teiken skiet. JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Smous v.d. Vyver
- Hero Member

- Posts: 662
- Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am
Re: Alweer 'n nuwe vraag: wat is 'n goeie sneller vir skyfsk
Vriendelike groete,
Corné van der Vyver
072 918 8404
Corné van der Vyver
072 918 8404
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Alweer 'n nuwe vraag: wat is 'n goeie sneller vir skyfsk
Hallo gou agtergrond vir my beste aksie en beste sneller vrae, vriend v my is groot in jagtervereniging skiet in, doen ook presidentskiet, so hy wil papier skieter bou wat baie akkuraat is tot op 300meter en watse loop laaaank gn hou, weet die manne doen goed met Howas, hy skiet ook een maar soek iets beter. So hy het RSA aksie gekoop, gn Kriegler loop gebruik, kort nog sneller? wag vir sy .30Br reamer om te kom. So ek help maar net uit om sy geld op kwaliteit komponente te spandeer!! Dink nie R12.5k vir sneller gn werk nie! JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Alweer 'n nuwe vraag: wat is 'n goeie sneller vir skyfsk
Kyk dan na Jard sneller koop hom gestel op 12 onse.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Alweer 'n nuwe vraag: wat is 'n goeie sneller vir skyfsk
Praat met Piet Welgemoed. Hy fit 'n Barnard tipe sneller op RSA. Werk fantasties. Omtrent 3500 gekos.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Francois Vogel
- vbd
- Full Member

- Posts: 207
- Joined: Wed Mar 06, 2013 9:16 am
Re: Alweer 'n nuwe vraag: wat is 'n goeie sneller vir skyfsk
Ek het n davies f-klas two stage sneller op my RSA, dit is 'n bitter lekker sneller en hy pas sonder om enige veranderings aan die aksie te maak! Het my R2850 gekos toe die rand nog R16 teen die $ was.
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Alweer 'n nuwe vraag: wat is 'n goeie sneller vir skyfsk
Ek het so bietjie werk laat doen aan my stok standaard Howa sneller. Breek op 12-13onse. Het my R350 gekos.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Alweer 'n nuwe vraag: wat is 'n goeie sneller vir skyfsk
Thor Engineering se verstelbare sneller werk puik in my Musgrave .243JJV wrote:Hallo soek goeie sneller vir RSA aksie, 300meter teiken skiet. JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk
012 802 0294 Charmaine / Erhard
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3073
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Alweer 'n nuwe vraag: wat is 'n goeie sneller vir skyfsk
Davies werk gaaf.
Oom Piet Welgemoed sin is net so spoggerig.
Sent from my D5803 using Tapatalk
Oom Piet Welgemoed sin is net so spoggerig.
Sent from my D5803 using Tapatalk